Wys Djou Vleis

Wys Djou Vleis Met waardering neem ons die leisels oor en skep Wys Djou Vleis. Dankie vir julle ondersteuning – ons hoop om julle nog lank te kan dien.

15/06/2026

Wys Djou Vleis is vandag, 15 Junie 2026, gesluit.

Ons sal egter Dinsdag, 16 Junie 2026 (Jeugdag), oop wees om jou te bedien.

Kom gerus in vir al jou gunsteling vleis, speserye en braaibenodigdhede!

📍 Wys Djou Vleis

Ons sien uit daarna om jou môre te verwelkom. 🥩🔥

🔥We are hiring!!🔥
09/06/2026

🔥We are hiring!!🔥

03/06/2026

Junie is die manne se maand! 🔥
Bederf daardie spesiale man in jou lewe met die smaak van 'n ware braai. Kom kry jou Hardekool Speserye by ons en maak elke maaltyd iets besonders.
Hardekool Speserye – die perfekte geskenk vir elke braaiman! 🥩🔥

29/05/2026
Kom proe gerus ons Karoo boerewors en patties!!
29/05/2026

Kom proe gerus ons Karoo boerewors en patties!!

Kom maak gerus 'n draai en kyk uit vir ons wen resep sosatie wors.

Sien julle daar!!

23/05/2026

Kom maak gerus 'n draai en kyk uit vir ons wen resep sosatie wors.

Sien julle daar!!

23/05/2026
🔥NUUT🔥Kom maak 'n draai en probeer ons rump sosaties en heerlike worsie in 'n kombersie.40 Riebeeck straat, Paglande, Wo...
22/05/2026

🔥NUUT🔥
Kom maak 'n draai en probeer ons rump sosaties en heerlike worsie in 'n kombersie.

40 Riebeeck straat, Paglande, Worcester.

Address

40 Riebeeck Street, Paglande
Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wys Djou Vleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category