Die Meat Shop

Die Meat Shop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Meat Shop, Grocers, 102 Durban Street, Worcester.

Our new Monthly Hampers are out and boy are they well priced and ready to order🔥👌save up to 25% on our monthly hampers,p...
31/05/2026

Our new Monthly Hampers are out and boy are they well priced and ready to order🔥👌

save up to 25% on our monthly hampers,place an order a day in advance as we preffer to keep it fresh😉

order on whatsapp @0815832934 or simply pop in at our shop @102 Durban Street in Worcester🔥

please note that we deliver in Worcester at an extra R30🔥😉👌

30/05/2026

As jy n avid steak liefheber is dan is Die Meat Shop net die plek vir jou,van ons Famous Geelvet Rump & Siloin steak na ons sag en sapige A Graad Super T-Bones🔥🇿🇦

Kom maak by 102 Durban Straat in Worcester en maak seker jy braai die heel beste steak die naweek🔥🇿🇦🐂

30/05/2026

Die laaste agterkwarte het ingekom en sal oor die volgende paar dae afgelewer word,mense baie dankie vir julle geduld en ondersteuning deur hierdie rowwe tyd🙏🙏🙏

Mense ons agterkwarte gaan vir R99.99p/kg en werk so +-70kg😉🐂🔥

As jy patties en wors wil by hê vra ons R400 vir spices en derms.

So n agterkwart met patties en wors gaan uitwerk R7500.00🐂🔥

Bestel joune op 081 583 2934🔥🐂

26/05/2026

Mense dis amper verby die laaste mense op die waglys se agterkwarte rol uit die week😉🙏Stilbaai en die laaste klomp van Kaapstad julle kan aflewering verwag van môre af tot Saterdag toe🔥🔥🔥

Mense as jy n agterkwart wil bestel dan moet jy seker maak jy kry dit by die Slaghuis in die Wes Kaap👌🔥

Plaas jou bestelling nou op 081 583 2934 en beleef Die Meat Shop se kuns😉🔥🇿🇦

26/05/2026

Mense daar is baie slaghuise wat eien dat hulle die BESTE wors in Worcester maak🤥🥵😵‍💫

Wel kom probeer ons verskillende worse en gaan toets die res sin🤭ons is nogal seker ons sal redelik goed doen😁

So as jy werklik DIE BESTE WORS in Worcester soek kom maak maar n draai by Die Meat Shop en voorkom teleurstelling😉🔥🇿🇦

102 Durban Straat
Worcester
081 583 2934

24/05/2026

Partykeer moet n blokman sy kennis toets en vandag besluit ek dis tyd vir n Lamb Shank in die pressure cooker🤤🐑👌

Net weereens besef my kennis is nie te sleg nie,want ek kry my vleis by Die Meat Shop en jy kan ook🤤🐑

Kom maak n draai by 102 Durban Straat in Worcester😉🔥

23/05/2026

Mense soos wat ons aan die einde van die reis kom waar ons al deur 169 agterwarte gewerk het lê daar nog net 20 voor🐂🔥🔥

Mense die wat nog wag kan die week hulle aflewerings verwag🐂🔥

Mense as jy n agterkwart soek kan jy joune bestel op 081 583 2934 of kom loer in by ons winkel 102 Durban Straat in Worcester

23/05/2026

Mense met die GROOT Rugby wedstryde wat van volgende week af weer begin,die URC Quater Finals...Rassie en die Bokke wat ook amper weer afskop,kom kry julle GEELVET BILTONG by Die Meat Shop 102 Durban Straat in Worcester of bestel vir aflewering by jou huis 081 583 2934

22/05/2026

Mense liefde en Passie vir die vleis bedryf kan nie gekoop word nie,dit vat jare se trial and error maar ek sal geen ander bedryf kies nie,kom toets ons vleis en ondersteun ons gerus want ons produkte word met soveel hoop,passie en liefde gemaak😉🔥

Kom maak n draai by Die Meat Shop of kontak ons op 081 583 2934

Address

102 Durban Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 15:00

Telephone

+27815832934

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Meat Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Meat Shop:

Share