V5 Brangus Stud

Directions

V5 Brangus Stud V5 is a Brangus stud breeding, genetics for the stud and commercial livestock owner.

Hier begin ons & ons vertrou dit gaan goed gaan.
09/10/2026

Hier begin ons & ons vertrou dit gaan goed gaan.

09/10/2026
EEN BOD WEG VAN GENETIKA WAT WERK!  Hier is ons VROULIKE DIERE van V5 Brangus⌖ Doornpoort, Theunissen▣ Vrydag, 9 Oktober...
08/10/2026

EEN BOD WEG VAN GENETIKA WAT WERK!
Hier is ons VROULIKE DIERE van V5 Brangus

⌖ Doornpoort, Theunissen
â–Ł Vrydag, 9 Oktober 2026
â—· 11:00

OP AANBOD
• 80 koeie – dragtig of reeds gekalf
• 30 verse – loop by die bul, meeste dragtig
• 20 oop verse – gereed vir die bul
• 4 Brangus-bulle
• Kommersiële diere ook op aanbod.

Goue meriete-bulle word in ons kudde gebruik – genetika met 'n fokus op ekonomiese beesteling.

VEILINGSKAKELS
🔗 BKB – Veilingskatalogus:
https://events.bkb.co.za/documents/document_28110_2765.pdf
💻 SwiftVEE – Aanlyn registrasie en bied:
https://auctions.swiftvee.com/

BELANGRIK
Alle beeste is reeds 2 keer teen bek-en-klouseer ingeënt.
Dragtigheidstatus op veilingsdag beskikbaar.

📞 NAVRAE
Ferdie Naudé: 082 490 5678
Louwtjie Bezuidenhout: 082 827 7443
Piet Wessels: 082 857 7827
Jan Mostert: 083 306 8408

Kom kyk, kies en koop saam!

SwiftVEE

EEN BOD WEG VAN GENETIKA WAT WERK!  Hier is ons BULLE van V5 Brangus⌖ Doornpoort, Theunissen   ▣ Vrydag, 9 Oktober 2026◷...
08/10/2026

EEN BOD WEG VAN GENETIKA WAT WERK!
Hier is ons BULLE van V5 Brangus

⌖ Doornpoort, Theunissen
â–Ł Vrydag, 9 Oktober 2026
â—· 11:00

OP AANBOD
• 80 koeie – dragtig of reeds gekalf
• 30 verse – loop by die bul, meeste dragtig
• 20 oop verse – gereed vir die bul
• 4 Brangus-bulle
• Kommersiële diere ook op aanbod.

Goue meriete-bulle word in ons kudde gebruik – genetika met 'n fokus op ekonomiese beesteling.

VEILINGSKAKELS
🔗 BKB – Veilingskatalogus:
https://events.bkb.co.za/documents/document_28110_2765.pdf
💻 SwiftVEE – Aanlyn registrasie en bied:
https://auctions.swiftvee.com/

BELANGRIK
Alle beeste is reeds 2 keer teen bek-en-klouseer ingeënt.
Dragtigheidstatus op veilingsdag beskikbaar.

📞 NAVRAE
Ferdie Naudé: 082 490 5678
Louwtjie Bezuidenhout: 082 827 7443
Piet Wessels: 082 857 7827
Jan Mostert: 083 306 8408

Kom kyk, kies en koop saam!

SwiftVEE

EEN BOD WEG VAN GENETIKA WAT WERK!  Hier is ons BULLE van V5 Brangus Stud ⌖ Doornpoort, Theunissen  ▣ Vrydag, 9 Oktober ...
08/10/2026

EEN BOD WEG VAN GENETIKA WAT WERK!
Hier is ons BULLE van V5 Brangus Stud

⌖ Doornpoort, Theunissen
â–Ł Vrydag, 9 Oktober 2026
â—· 11:00

OP AANBOD
• 80 koeie – dragtig of reeds gekalf
• 30 verse – loop by die bul, meeste dragtig
• 20 oop verse – gereed vir die bul
• 4 Brangus-bulle
• Kommersiële diere ook op aanbod.

Goue meriete-bulle word in ons kudde gebruik – genetika met 'n fokus op ekonomiese beesteling.

VEILINGSKAKELS - volg skakels/links in comments
BKB – Veilingskatalogus
SwiftVEE – Aanlyn registrasie en bied

BELANGRIK
Alle beeste is reeds 2 keer teen bek-en-klouseer ingeënt.
Dragtigheidstatus op veilingsdag beskikbaar.

📞 NAVRAE
Ferdie Naudé: 082 490 5678
Louwtjie Bezuidenhout: 082 827 7443
Piet Wessels: 082 857 7827
Jan Mostert: 083 306 8408

Kom kyk, kies en koop saam!

NOG NET 6 DAE!Volgende Vrydag is dit V5 Brangus Stud  Aanteelveiling 2026!Die diere is reg, die voorbereidings is aan di...
03/10/2026

NOG NET 6 DAE!
Volgende Vrydag is dit V5 Brangus Stud Aanteelveiling 2026!
Die diere is reg, die voorbereidings is aan die gang en ons sien uit na ’n lekker veilingdag saam met julle!

📍 Doornpoort, Theunissen
đź“… Vrydag 9 Oktober 2026
🕚 11:00

đź’» SwiftVEE aanlyn
đź”— Registreer en bie hier:
https://auctions.swiftvee.com/auctions/ferdie-naude-v5-brangus-top-aanteelveiling-AmV9
đź“– Nuut op SwiftVEE?
https://auctions.swiftvee.com/how_to

📞 Navrae: Marlize Lubbe – 064 032 4839 of Ferdie Naude' - 082 490 5678
Sien julle op Doornpoort!

KENNISGEWING: UITSTEL VAN VEILING V5 Brangus Stud Geagte kliënt / belanghebbendeNeem asseblief kennis dat die veiling wa...
18/02/2026

KENNISGEWING: UITSTEL VAN VEILING V5 Brangus Stud

Geagte kliënt / belanghebbende

Neem asseblief kennis dat die veiling wat geskeduleer was vir Vrydag 20 Feb, uitgestel is tot verdere kennisgewing.

Hierdie besluit is geneem as ’n voorsorgmaatreël weens die huidige situasie rakende bek- en-klouseer en in die belang van biosekuriteit en die beskerming van alle produsente en hul vee.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdie uitstel mag veroorsaak en waardeer u begrip en samewerking.

’n Nuwe datum sal so spoedig moontlik gekommunikeer word.

Vir enige navrae, kontak gerus:
V5 Brangus :
Ferdie Naudé 0828523047
BKB :
Piet Wessels 0828577827

Address

Doornpoort
Theunissen
9414

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when V5 Brangus Stud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores