Bakgat Padstal

Bakgat Padstal Roosterkoek, Great Coffee, Gifts, Plants, Pots and More! Come and have a look...

28/01/2026

📢 Closed/ Gesluit
29 & 30 January

17/07/2025

Boerseep in voorraad!

Moedersdag is net om die draai!! Bederf jou ma met iets spesiaals die naweek.Kom loer gerus in. Ons het oulike geskenkie...
08/05/2025

Moedersdag is net om die draai!! Bederf jou ma met iets spesiaals die naweek.

Kom loer gerus in. Ons het oulike geskenkies wat enige mamma se dag sal op helder.

21/04/2025

Dit is met groot hartseer dat ons vanmiddag verneem het van die skielike heengaan van Kobus Strauss. Kobus was 'n getroue ondersteuner en persoonlike vriend. Ons gaan jou mis, ou maat. Rus in vrede.💔 🕊

'n Lieflike kombuis tee vir n spesiale bruid 👰🏻‍♂️🩷En ons vier ons eerste groot funksie by Bakgat Padstal 🙌
11/04/2025

'n Lieflike kombuis tee vir n spesiale bruid 👰🏻‍♂️🩷

En ons vier ons eerste groot funksie by Bakgat Padstal 🙌

❤️dag sluit af op n goeie noot. Dankie vir amal wat by ons kom kuier het.
14/02/2025

❤️dag sluit af op n goeie noot. Dankie vir amal wat by ons kom kuier het.

Wat n lieflike ❤️ dag sover. Onthou ons is vanaand oop tot 9 uur met lekker waffels, roosterkoek, sjokolade koek, melksk...
14/02/2025

Wat n lieflike ❤️ dag sover.

Onthou ons is vanaand oop tot 9 uur met lekker waffels, roosterkoek, sjokolade koek, melkskommel en nog baie meer!

Kom loer gerus in!

❤️ Valentynsdag❤️ is Vrydag 😱... but don't worry, we've got you covered 😉Bakgat padstal is oop van 9vm tot 21h met heerl...
12/02/2025

❤️ Valentynsdag❤️ is Vrydag 😱... but don't worry, we've got you covered 😉

Bakgat padstal is oop van 9vm tot 21h met heerlike sout of soet wafels, vars roosterkoek, melkskommels, sjokolade koek en nog meer!
🧇🥞🥙🎂🧁🧋

✨️Kom geniet die rustige atmosfeer saam jou geliefdes ✨️

Ons het vars koeksisters beskikbaar. Slegs R55 n pakkie 😋
07/02/2025

Ons het vars koeksisters beskikbaar. Slegs R55 n pakkie 😋

Address

Corner Of R30 And Bree Street
Theunissen
9410

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakgat Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category