Lavender Kontrei Mark

Call Directions Website Contact the business

Lavender Kontrei Mark LKM is a family-friendly market open every Saturday 09.00 - 15.00. Explore a wide selection of fresh and handmade products. Enjoy delicious food and drinks.
(4)

With fun activities for the kids and a pet-friendly atmosphere, it's the perfect Saturday outing

Kom geniet ’n heerlike Saterdag by Lavender Kontrei Mark! Saterdag 7 November -  09.00 tot 15.00 🍔 Bring jou familie en ...
03/11/2026

Kom geniet ’n heerlike Saterdag by Lavender Kontrei Mark! Saterdag 7 November - 09.00 tot 15.00 🍔

Bring jou familie en vriende en kom ondersteun ons plaaslike verkopers. Maak jou mandjie vol vars plaasprodukte, unieke produkte en plaaslike lekkernye. Elke aankoop help om ons plaaslike entrepreneurs te ondersteun! 🌿

💜 CHARITY WALK: Trek jou pers hempie aan en stap saam om bewustheid vir Rett Syndrome te skep. Skryf vandag nog in! https://carli.xerosoftstudio.com/
🌿 Bootsale - Kom snuffel tussen die Bootsale-items – daar wag dalk net ’n winskopie vir jou!
🎶 Charne Grabie LIVE op die verhoog vanaf 11:00!

Heerlike kosse, koue drankies en hope pret vir die kinders!
Kom ondersteun plaaslik, kuier saam met jou gemeenskap en maak ’n verskil! 📍 Lavender Kontrei Mark, Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit, PTA

🎨🍷 KOM SKEP, KUIER EN KLINK ’N GLASIE SAAM MET ONS! 🍷🎨 SIP & PAINT BY LAVENDER KONTREI MARK  📅 Saterdag 21 NovemberKom g...
02/11/2026

🎨🍷 KOM SKEP, KUIER EN KLINK ’N GLASIE SAAM MET ONS! 🍷🎨 SIP & PAINT BY LAVENDER KONTREI MARK 📅 Saterdag 21 November

Kom geniet ’n heerlike dag van kreatiwiteit, lekker kuier en bederf onder die bome! Verf jou eie Tote Sak of klei-items en skep iets besonders – dalk sommer ’n unieke, selfgemaakte Kersgeskenk! 🎁

Bring jou vriendin, jou ma of jou dogter en kom geniet ’n welverdiende blaaskans in ’n rustige, ontspanne atmosfeer.

🍷 Watsonia Wyne om aan te teug
🍴 Heerlike kosse om van te kies
🎨 Kreatiewe Sip & Paint-aktiwiteite
🎶 Live entertainment op die verhoog deur Henri Alant

Ná al die eksamenstres is dit tyd om asem te skep, saam te kuier en die vakansie- en Kersfeesgees af te skop!

Maak dit ’n spesiale vriendinnedag of ma-en-dogter-uitstappie.
📍 Lavender Kontrei Mark 📲 Bespreek vandag nog jou plek by 071 462 5453. Ons sien uit om saam met julle te kuier!

🚗🏍️ Hierdie  Saterdag 31 OKTOBER 2026 @ LAVENDER KONTREI MARK!!  🚗🏍️’n Gesinsdag vol klassieke karre, goeie musiek, unie...
27/10/2026

🚗🏍️ Hierdie Saterdag 31 OKTOBER 2026 @ LAVENDER KONTREI MARK!! 🚗🏍️

’n Gesinsdag vol klassieke karre, goeie musiek, unieke plantjies en hope pret!
Bring jou mense & kom geniet ’n dag wat iets vir almal bied. Kuier in n gesellige biertuin en smaaklike kosse – alles in die rustige, plaaslike atmosfeer van LKM!

Klassieke voertuie bring weer daardie besondere nostalgiese gevoel na PTA. 🏁
Hope pret vir die kleinspan – trapkarre, waterglybane, sandart, teikenskiet, face paint en nog meer! 😍
🚁 Kan selfs die Wonderboom Lugskou bekyk vanaf LKM 🌿 Vars plaasprodukte 🛍️ Unieke kunsvlyt. 🪵 Leer- en houtitems
🍺 Craft-biere, Zoerdoef-cocktails & ginproe
🎶 LIVE vanaf 11:00 - ADAM TAS

Van toeka tot nou – ’n dag om te bewonder, te geniet en saam met die gesin te kuier! By die Lekkerste Kuier Mark in PTA!

📍Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit, PTA

🌿 DIS AMPER WEER SATERDAG.......ONS GUNSTELING DAG VAN DIE WEEK! 🌿En daar is mos geen lekkerder plek om dit te geniet as...
22/10/2026

🌿 DIS AMPER WEER SATERDAG.......ONS GUNSTELING DAG VAN DIE WEEK! 🌿

En daar is mos geen lekkerder plek om dit te geniet as by Lavender Kontrei Mark nie! 🛍️☀️ Geniet lekker plaaslike inkopies, met n veilige parkeerarea, ’n groot speelarea waar die kinders na hartelus kan speel, nat word en besig bly! 🛝

☀️ En natuurlik......heerlike hartskosse met yskoue drankies om van te kies terwyl jy rustig kuier en die warm, vriendelike atmosfeer geniet. 🌭🥤 Alles op één plek!

💪 Saterdag 24 Oktober is daar nóg meer aksie! Die Fittest in Montana Challenge vind plaas, met die Rebound Rush-groep wat kom wys dat fiks wees ook hope pret kan wees! Maak seker jou naweek skop hier af — want DIS hoe ’n Saterdag hoort!
📍Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe Afrit, PTA

Saterdag, 24 Oktober 2026, maak Lavender Kontrei Mark gereed vir ’n dag vol krag, uithouvermoë en aksie! 💪🔥🎟️ Aanlyn kaa...
21/10/2026

Saterdag, 24 Oktober 2026, maak Lavender Kontrei Mark gereed vir ’n dag vol krag, uithouvermoë en aksie! 💪🔥

🎟️ Aanlyn kaartjieverkope sluit VANDAG! Maak seker jy bespreek jou plek betyds en staan ’n kans om die GROOT KONTANTPRYS los te slaan! 💰🏆
🏃‍♂️ 2,5 km hardloop
💀 10 uitdagende oefenstasies
🏃‍♀️ Nog 2,5 km tot by die eindstreep!

Geen kortpaaie ....Geen verskonings.....Net deursettingsvermoë, krag en vasbyt! 🎟️ Kry jou kaartjie NOU op Quicket
https://www.quicket.co.za/events/396474-fittest-in-montana-vol2/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share

📍 Lavender Kontrei Mark, PTA | 24 Oktober 2026

🚨🔥 FITTEST IN MONTANA VOL. 2 — 🔥🚨The countdown is ON! ⏳💥  24 OCTOBER 2026 — LAVENDER KONTREI MARK 🎟️ GET YOUR TICKETS NO...
20/10/2026

🚨🔥 FITTEST IN MONTANA VOL. 2 — 🔥🚨
The countdown is ON! ⏳💥 24 OCTOBER 2026 — LAVENDER KONTREI MARK

🎟️ GET YOUR TICKETS NOW ON QUICKET!
💰 CASH PRIZE UP FOR GRABS! 💰
The podium is waiting… but only one Top Male Solo and one Top Female Solo will take the glory! 🏆🔥
🏃‍♂️ 2.5KM RUN
💀 10 BRUTAL WORKOUT STATIONS
🏃‍♀️ 2.5KM RUN TO THE FINISH
No shortcuts. No excuses.
Just fitness, grit, determination and the will to finish.

🔥 DO YOU HAVE WHAT IT TAKES? 🔥
Tag your training partner....Challenge your crew...Get your ticket
STEP UP. SHOW UP. CONQUER.
🟢 TRAIN. RISE. TRANSFORM. 🟠

https://www.quicket.co.za/events/396474-fittest-in-montana-vol2/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share

🌟  LKM UITSTALLER KOLLIG 🌟 🥖 KRUMMELS EN KORSIES 🥖   ’n Wêreld van tuisgemaakte geure, varsgebakte brood en plaaslike le...
15/10/2026

🌟 LKM UITSTALLER KOLLIG 🌟

🥖 KRUMMELS EN KORSIES 🥖 ’n Wêreld van tuisgemaakte geure, varsgebakte brood en plaaslike lekkerte! Hier vind jy ’n heerlike verskeidenheid tuisgemaakte lekkernye wat enige ete na ’n volgende vlak neem!

🍯 Onverbeterlike suurdeegbrode & plaasbrode
🍅 Geurige blatjangs, kleurvolle atjars & piekels
🍓 Tuisgemaakte konfyte & suiwer heuning

Kom kuier....kom proe en neem ’n bietjie tuisgemaakte lekkerte huis toe! Elke Saterdag by Lavender Kontrei Mark 🛍️ Onderdak Stalletjie nr. 7 of kontak ons gerus by 0820912515.

Krummels en Korsies — waar goeie geure en heerlike smake elke ete besonders maak!
📍Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit, PTA

🌿 Is jy altyd opsoek na iets anders vir jou Saterdagoggend? 🌿 Kom kuier saam hier by Lavender Kontrei Mark Saterdag 17 O...
14/10/2026

🌿 Is jy altyd opsoek na iets anders vir jou Saterdagoggend? 🌿 Kom kuier saam hier by Lavender Kontrei Mark Saterdag 17 Oktober 2026, waar vars lug, lekker kosse en ’n warm gemeenskaps atmosfeer jou sommer dadelik laat tuis voel!

🛍️ Unieke uitstallers met handgemaakte items & decor
🥕 Van Vars plaaslike produkte tot die lekkerste soet bederf
🐾 Troeteldier-vriendelik
🎠 GRATIS treintjie & trekker ritte met pret kinder aktiwiteite in n groot, veilige speelarea vir die kinders
🎶 Live musiek 11:00 op die verhoog : Kabous
🍺 Koue bier & warm koffies

🌸 Pragtige, skoon natuuromgewing met vele skadu sitplekareas
’n Bestemming wat jou saterdag familie-uitstappie die moeite werd maak! 📍 Lavender Kontrei Mark. Apache Avenue, agter Obaro – Wonderboom Lughawe afrit, Pretoria

Hierdie Saterdag, 10 Oktober, wag daar ’n heerlike dag vol stertswaai, aksie en lekker kuier by Lavender Kontrei Mark! 🌿...
09/10/2026

Hierdie Saterdag, 10 Oktober, wag daar ’n heerlike dag vol stertswaai, aksie en lekker kuier by Lavender Kontrei Mark! 🌿

🐕 Hondeskou & K9-demonstrasies – kom kyk hoe ons viervoetige sterre die kollig steel en die indrukwekkende vaardighede van die K9-span wys! 🐾 ℹ️ Belangrike kennisgewing: Die Potjiekoskompetisie is ongelukkig weens omstandighede onttrek, maar.... ons maak steeds gereed vir ’n fantastiese dag!

🎤 Live musiek vanaf 12:00 met Gerhard Supra
✂️ Mobiele Pet Groomer op die perseel
🍔 Heerlike kosse • Unieke stalletjies • Kinderpret • Troeteldierbederfies • Vars plaaslike produkte

🛍️ Kom maak jou mandjie vol by ons plaaslike verkopers en geniet ’n ontspanne dag saam met familie en vriende. Bring gerus jou harige gesinslede saam – by LKM is daar altyd plek vir pote! ❤️🐾
📍 Apache Ave, agter Obaro, N4 Wonderboom-lughawe-afrit,Pta

🐾  Wie steel die show – jou hond of jou pot?  🍲Kom kuier Saterdag 10 Oktober by Lavender Kontrei Mark vir ’n dag vol pre...
07/10/2026

🐾 Wie steel die show – jou hond of jou pot? 🍲

Kom kuier Saterdag 10 Oktober by Lavender Kontrei Mark vir ’n dag vol pret, pote en potte! By LKM is ons troeteldiere altyd deel van die gesin! ❤️🐾 Bring jou viervoetige ster vir die Hondeskou, of wys jou potjiekosvernuf en kyk of jy as die Potjiekoning gekroon word! 👑 Skryf VANDAG nog in!!

📞 Inskrywings: Munnik 083 268 8701
📧 [email protected]

🐶 Hondeskou | 🍲 Potjiekoskompetisie | 🏆 Lekker pryse
❤️ Alle opbrengste ten bate van SAACA - Southern Africa Animal Cancer Association ✂️ Mobiele Pet Groomer op die perseel!
🎤 Live entertainment vanaf 12:00 met Gerhard Supra
🍔 Kosse • Stalletjies • Kinderpret • Troeteldier-bederfies

🛍️ Kom maak jou mandjie én jou maag vol by ons plaaslike verkopers! Ondersteun plaaslik, kuier lekker en bring die hele gesin saam 📍 Apache Ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit

Address

C/o Apache And K97
Pretoria
0010

Opening Hours

09:00 - 15:00

Telephone

+27825656055

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lavender Kontrei Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lavender Kontrei Mark:

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores