25/06/2026
π₯ Meat Valley Slaghuis Braai diΓ© naweek! π₯
Kom kry jou heerlike sosaties of boereworsrolle vars van die vuur af vir 'n lekker, gemaklike en skottelgoedvrye middagete! ππ₯©
Los die kook en die skottelgoed vir iemand anders en kom geniet die lekker braaigeure saam met ons. ππ₯
π48 Bree Straat, Parys