Farmstead Slaghuis

Directions

Farmstead Slaghuis Some dreams take root slowly. Ours started in the soil of Viljoenskroon

02/11/2026
🔥🤣 DINK JY JY IS DIE GROOTSTE BRAAI-KARAKTER? 🤣🔥Is jy daardie een wat met 'n braaitang in die hand gebore is? 🥩 Of die e...
31/10/2026

🔥🤣 DINK JY JY IS DIE GROOTSTE BRAAI-KARAKTER? 🤣🔥

Is jy daardie een wat met 'n braaitang in die hand gebore is? 🥩 Of die een wat meer stories vertel as wat hy vleis omdraai? 😂

FARMSTEAD SLAGHUIS SOEK DIE GROOTSTE BRAAI-KARAKTER VAN 2026! 👑🔥

En ons gee sommer 'n R1 000 BRAAIPAKKET weg! 🥩🏆

🤩 HOE NEEM JY DEEL?

📸 STAP 1: Trek jou snaaksste, vreemdste of oorspronklikste braai-uitrusting aan!

😂 STAP 2: Neem 'n foto van jouself en plaas dit in die kommentaar onder hierdie plasing.

🏆 STAP 3: Ons kies die 5 beste en snaaksste inskrywings!

👑 STAP 4: Ons Facebook-volgers kry die kans om vir hul gunsteling te stem!

🎉 DIE WENNER KRY:
🥩 'n R1 000-braaipakket van Farmstead Slaghuis!
👑 Die amptelike titel BRAAI-KONING OF BRAAI-KONINGIN 2026!

Of jy nou met Crocs braai, 'n voorskoot dra wat jou skoonma laat bloos, of lyk soos iemand wat die kole met sy oë kan aansteek ... ONS WIL DIT SIEN! 🤣🔥

📅 SLUITINGSDATUM: 28 NOVEMBER 2026

🌍 Almal is welkom om deel te neem, maak nie saak waar jy bly nie! Die wenner moet die prys by Farmstead Slaghuis kom afhaal.

📍 83 Bree Straat, Parys, Vrystaat
📱 062 886 1352

🔥 DIE KOLE IS WARM, DIE KOMPETISIE IS AAN — WYS ONS JOU BRAAI-PERSOONLIKHEID! 🔥

Deur deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou inskrywingsfoto vir die kompetisie mag gebruik. Hierdie kompetisie word nie deur Facebook geborg, ondersteun of geadministreer nie.

28/10/2026

🥩🔥 T-BONE SPECIAL! 🔥🥩

Slegs R129 per kg! 🤩

Maak die kole warm en kom kry joune! 🔥

⏳ Slegs terwyl voorraad hou!

📍 Farmstead Slaghuis
83 Bree Straat, Parys, Vrystaat

📲 062 886 1352

27/10/2026

🥩🔥 WEEKPAK 3 – NET R269! 🔥🥩

Lekker eet hoef nie jou sak leeg te maak nie! 😍

By Farmstead Slaghuis kry jy sommer 'n lekker verskeidenheid vleis teen 'n sakpasprys! 🛒

🥩 WAT KRY JY VIR R269?

✅ 500g Boerewors 🌭

✅ 500g Beesmaalvleis

✅ 500g Minute Steaks 🥩

✅ 500g Vark Goulash 🐷

✅ 1kg Smoked Viennas 🌭

💥 DIS 3KG VLEIS VIR SLEGS R269! 💥

Perfek vir die gesin se weeklikse etes – lekker, gerieflik en bekostigbaar! 🤩

📍 Farmstead Slaghuis – Parys, Vrystaat

📲 Bestel nou op WhatsApp: 062 886 1352

❤️ Plaasvars gehalte teen pryse wat jou laat glimlag!

🔥 Moenie uitmis nie – kom kry jou Weekpak 3!

🌭🔥 DIE GROOT WORS-WEDSTRYD IS AAN! 🔥🌭By Farmstead Slaghuis het ons twee gunstelinge… maar nou wil ons by JULLE hoor! 🤩❤️...
26/10/2026

🌭🔥 DIE GROOT WORS-WEDSTRYD IS AAN! 🔥🌭

By Farmstead Slaghuis het ons twee gunstelinge… maar nou wil ons by JULLE hoor! 🤩

❤️ VELDGEUR – of – PLAASTROTS 💪🥩

Watter een verdien 'n permanente plekkie op JOU braairooster? 🔥😋

👇 STEM IN DIE KOMMENTAAR!
❤️ = VELDGEUR
👍 = PLAASTROTS

Kom ons kyk watter wors is Parys se gunsteling! 🏆

📍 83 Breestraat, Parys
📞 062 886 1352

Farmstead Slaghuis – Van ons plaas na jou tafel! 🐂❤️

20/10/2026

🥩 WEEKPAK 1 – NET R240! 🥩

Op soek na ’n lekker vleispakkie vir die week? Ons Weekpak 1 gee jou goeie waarde én ’n lekker verskeidenheid:

🥩 500 g Mince
🌭 500 g Wors
🥩 500 g Tenderised Steak
🥓 500 g Pork Rashers
🍔 500 g Burger Patties

🔥 ALLES VIR SLEGS R240! 🔥

📍 FARMSTEAD SLAGHUIS
83 Bree Street, Parys

📲 BESTEL / WHATSAPP:
062 886 1352

⏰ Bestel voor 10:00
🛒 Afhaal by Farmstead Slaghuis
⚠️ Onderhewig aan beskikbaarheid

Goeie vleis. Goeie waarde. Dis Farmstead. ❤️🥩

🥚🐔 VARS PLAAS-EIERS TEEN BULK PRYSE! 🐔🥚By Roux’s Poultry glo ons aan vars, goeie gehalte vrylopende eiers teen pryse wat...
19/10/2026

🥚🐔 VARS PLAAS-EIERS TEEN BULK PRYSE! 🐔🥚

By Roux’s Poultry glo ons aan vars, goeie gehalte vrylopende eiers teen pryse wat jou sak pas! 🌿💚

🥚 ONS BULK PRYSE – 30 EIERS PER TRAY:

🟤 Large – R50 per tray

🟤 Extra Large – R55 per tray

🟤 Jumbo – R66 per tray

🎉 KOOP MEER AS 10 TRAYS EN KWALIFISEER VIR ONS BULK PRYSE!

🚚 GRATIS AFLEWERING IN PARYS! Of kom kry dit by Farmstead Slaghuis.

Bestel 10 trays of meer en ons lewer jou eiers GRATIS binne Parys af!

📦 NETJIES EN VEILIG VERPAK – SONDER EKSTRA KOSTE!

Ons eiers word met sorg hanteer en elke tray kan netjies met sealing wrap toegedraai word om dit veilig en stewig te verpak.

Of jy nou vir jou huishouding, restaurant, winkel of vir herverkoop koop – ons help jou graag!

📲 PLAAS JOU BESTELLING:

📞 062 886 1352

📞 065 211 8890

🐓 Roux’s Poultry – Vars van die plaas, met sorg verpak en met trots gelewer! 💚

🐮🐷🐔 SELF DIE PLAASDIERE VAT ’N BLAASKANS! 😂🌿Liewe Farmstead-familie! ❤️Ons wil julle net vriendelik laat weet dat Farmst...
16/10/2026

🐮🐷🐔 SELF DIE PLAASDIERE VAT ’N BLAASKANS! 😂🌿

Liewe Farmstead-familie! ❤️

Ons wil julle net vriendelik laat weet dat Farmstead Slaghuis op Sondag, 18 Oktober 2026, GESLUIT sal wees! 🔒🥩

Die koeie lê met hulle pote in die lug, die varke slaap laat en selfs die hoenders weier om vroeg op te staan! 🐮🐷🐔🤣

Maar moenie bekommerd wees nie! Maandag is ons weer terug, uitgerus en reg om julle met die lekkerste vleis en vriendelike diens te verwelkom! 💪🥩

📍 83 Bree Straat, Parys

Dankie vir julle getroue ondersteuning! ❤️

Farmstead Slaghuis – waar goeie vleis en goeie mense bymekaarkom! 🥩🤎

13/10/2026

🥩🔥 FARMSTEAD SLAGHUIS – OKTOBER SE VLEISPAKKETTE! 🔥🥩

Goeie vleis. Goeie waarde. Pryse wat jou sak pas! ❤️

Ons weet hoe belangrik dit is om jou gesin van goeie gehalte vleis te voorsien sonder om jou begroting te breek!

Daarom het ons iets vir elke huishouding! 🛒

WEEKPAK 2 – SLEGS R190! 🥩

• 500 g Maalvleis
• 500 g Wors
• 500 g Varklendetjops
• 500 g Beesstowevleis
• 500 g Varkroerbraaivleis

Dis 2,5 kg vleis vir net R190!

📲 WhatsApp: 062 886 1352
📍 83 Breëstraat, Parys

⏰ Bestel asseblief elke dag voor 10:00.
🛒 Afhaal by ons slaghuis.
Onderhewig aan beskikbaarheid.

❤️ Baie dankie aan elke kliënt wat Farmstead Slaghuis ondersteun. Julle maak dit vir ons moontlik om aan te hou groei!

FARMSTEAD SLAGHUIS – GOEIE VLEIS. GOEIE WAARDE.

Ons is Saterdag 10 Oktober oop tot 17h00.😁
09/10/2026

Ons is Saterdag 10 Oktober oop tot 17h00.😁

Address

83 Breë Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 14:00
Sunday 08:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Farmstead Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores