Soos Lankal Deli

Call Directions Website Contact the business

Soos Lankal Deli Soos Lankal Deli verskaf Kouevleise, Worsies, Gevriesde en vars groente, Vis en hoender produkte, kaas en vele meer teen sakpas pryse.

13/11/2026
πŸ”₯ SPECIALS BY SOOS LANKAL DELI! πŸ”₯​Maak seker jou mandjie is vol vir die einde van die maand! Kom loer gerus in by Soos L...
29/10/2026

πŸ”₯ SPECIALS BY SOOS LANKAL DELI! πŸ”₯

​Maak seker jou mandjie is vol vir die einde van die maand!
Kom loer gerus in by Soos Lankal Deli (die Donkie Winkel in 4de Straat) vir hierdie fantastiese specials wat geldig is op 30 en 31 Oktober!
​
Therons ​Shoulder Ribs (1.5kg) – R109
Therons ​Cheesegriller (500g) – R59
Therons ​Bacon Bits (250g) – R25
​Sovereign Chicken Burgers (975g) – R85

β€‹πŸ“ Adres: 53 4de Straat, Naboomspruit
πŸ“ž Navrae: 076 265 2924

Sien julle daar! πŸ›’βœ¨
​

🐝 SOET BEDERF UIT DIE BOSVELD! πŸβ€‹Op soek na regte, suiwer heuning? Ons het die heerlikste Bosveld Byery Suiwer Heuning (...
26/10/2026

🐝 SOET BEDERF UIT DIE BOSVELD! 🐝
​Op soek na regte, suiwer heuning? Ons het die heerlikste Bosveld Byery Suiwer Heuning (500g) reg vir jou op ons rakke!
​Smeer dit dik op 'n vars roosterskoon, gebruik dit in jou gunsteling resepte, of geniet sommer net 'n lepeltjie vir die keel! πŸ˜‰
​Sien julle by die deli!
β€‹πŸ“ Soos Lankal Deli, 53 4de Straat, Naboomspruit (Die Donkie Winkel).
​

πŸ”₯ KOM PROE DIE VERSKIL BY SOOS LANKAL DELI! πŸ”₯​Daar is niks soos 'n lekker stukkie boerewors op die kole nie, veral as di...
23/10/2026

πŸ”₯ KOM PROE DIE VERSKIL BY SOOS LANKAL DELI! πŸ”₯
​Daar is niks soos 'n lekker stukkie boerewors op die kole nie, veral as dit met trots en passie gemaak is!
As eienaar van Soos Lankal Deli sit ek persoonlik my hande in die vleis om vir julle net die heel beste gehalte wors te maak. Geen kortpaaie nie, net daardie "soos lankal gelede" smaak! πŸ₯©πŸ™Œ
​Kom vul jou vrieskas met ons smullekker, handgemaakte reeks:

πŸͺ΅ Bees Kameeldoring – Vir daardie ryk, egte bosveld-smaak.
πŸ§‚ Sout en Peper – Die klassieke ou staatmaker wat altyd 'n wenner is.
🀭Vloeknlekker – 'n Wenner wors mengsel uit NamibiΓ«
πŸ₯“ Spekwors – Heerlik sappig en propvol geur.
πŸ– Varkworsies – Perfek vir jou naweek-ontbyt... en nog vele meer!

Vra gerus ons dames vir ons wors wat nie vark bevat nie.

​Kom maak 'n draai en kom kry jou naweek se bederfies!
β€‹πŸ“ Waar? Soos Lankal Deli (Die Donkie Winkel), 53 4de Straat, Naboomspruit.
Sien julle by die deli! πŸ‘‹
​

πŸ‡ EGTE TUISGEMAAKTE KONFYT – SOOS DIT HOORT! πŸ―β€‹Daar is niks wat 'n vars sny brood, 'n warm skons of 'n beskuitjie so lek...
20/10/2026

πŸ‡ EGTE TUISGEMAAKTE KONFYT – SOOS DIT HOORT! 🍯

​Daar is niks wat 'n vars sny brood, 'n warm skons of 'n beskuitjie so lekker aanvul soos 'n lepel van ons tuisgemaakte konfyt nie!

​By Soos Lankal Deli verkoop ons konfyt wat met liefde en sorg gekook is, net soos in die ou dae. Propvol regte vrugte, heerlike geur en sonder enige fieterjasies.
​Kom kies jou gunsteling op ons rakke:
πŸ“ Verskeidenheid van soet en suur vrugtekonfyte
πŸ₯ž Perfek vir die ontbyttafel of naweek-bederf
🎁 Ook 'n wonderlike geskenk-idee!
​Kom maak 'n draai en kry jou potjie tuisgemaakte bederf.
β€‹πŸ“ Waar? Soos Lankal Deli (Die Donkie Winkel), 53 4de Straat, Naboomspruit.
​

πŸ₯” DIE GEHEIM VIR DIE BROSSTE AARTAPPELS EN LEKKERSTE KOS! πŸ₯”​Wil jy jou kos na die volgende vlak neem? Regte Varkvet en B...
19/10/2026

πŸ₯” DIE GEHEIM VIR DIE BROSSTE AARTAPPELS EN LEKKERSTE KOS! πŸ₯”

​Wil jy jou kos na die volgende vlak neem? Regte Varkvet en Beesvet is die geheim van elke goeie kok!
​Propvol geur en perfek vir:
✨ Bros gebraaide aartappels & skyfies
✨ Braai van biefstukke en tjoppies
✨ Tradisionele gebak en diep gebraaide vetkoeke

​Kom maak 'n draai by Soos Lankal Deli en vul jou spens met die regte bestandele!
β€‹πŸ“ Soos Lankal Deli, 53 4de Straat, Naboomspruit (Die Donkie Winkel).
​

πŸ“’ SPESIALE AANBOD BY SOOS LANKAL DELI! πŸ“’β€‹Ons het pas Nonna's Pasta ingekry! πŸβ€‹β€’ Prys: R15 per 500g pakβ€’ SPESIALE AANBOD:...
17/10/2026

πŸ“’ SPESIALE AANBOD BY SOOS LANKAL DELI! πŸ“’
​Ons het pas Nonna's Pasta ingekry! 🍝
​‒ Prys: R15 per 500g pak
β€’ SPESIALE AANBOD: Enige 4 pakke vir R50! πŸ’₯
​Beskikbaar in Fusilli, Spaghetti, Shells en Elbows.
​Kom kuier gerus by ons deli om 'n paar rand te spaar! πŸ›’βœ¨

πŸ“ HEERLIKE BEVRORE AARBEIE EN BOSBESSIES TE KOOP! πŸ«πŸ“β€‹Smaaklik, gerieflik en gelaai met antioksidante! 🫐Perfek vir jou og...
16/10/2026

πŸ“ HEERLIKE BEVRORE AARBEIE EN BOSBESSIES TE KOOP! 🫐

πŸ“β€‹Smaaklik, gerieflik en gelaai met antioksidante!
🫐Perfek vir jou oggend-smoothies, bak-en-brou, nageregte, of sommer net 'n gesonde bederf.
πŸ“β€‹Bevrore Aarbeie (Strawberries): R65 per kg
πŸ«β€‹Bevrore Bosbessies (Blueberries): R75 per 500g

Address

53 4th Street
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27762652924

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soos Lankal Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Soos Lankal Deli:

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores


Other Farmers Markets in Naboomspruit

Show All