24/01/2026
Ek is jammer dat ek dit vandag dien maar genoeg is genoeg. Reflex julle mense is jie daar om mense te help nie. Maar julle is hier in naboom om mense dood te maak. Die ou wat die bakkie ry wat soos n padvark in die strate op en afjaag en nie kan stop soos n mormale mens nie. Wat die pad teels in elk geval sĂȘ. Vanoggend het die persoon soos n pad vark gejaag dit gelyk op n staduim dat hy beheer sy voertuig verloor het geen sirene net ligte wat fl***er en jaag hy walkton in om net met die mense te praat. Geen persoon was in gevaar behalwe die arme mense wat die paaie gebruik. Dit is nie die eerste keer dat dit gebeur nie. Daai ou wat daai voertuig bestuur het geen beheer oor sy voertuig nie. Ek is so bly hy werk nie. Ek hoop en bid dat daai man nie eendag n persoon se lewe neem nie