30/10/2026
🥩😂 GELD KAN NIE GELUK KOOP NIE… MAAR DIT KAN STEAK KOOP! 🔥
Sukkel jy om die perfekte geskenk te kry vir iemand wat klaar alles het? 🎁
Vergeet van sokkies, bekers en geskenke wat agter in ’n kas beland! 😏
Met ’n PLAASWERF SLAGTERS GESKENKBEWYS gee jy iemand die kans om self hulle gunsteling vleis uit te kies!
🥩 Steak? Beslis!
🔥 Braaivleis? Natuurlik!
🤤 Biltong? Nou praat ons!
Perfek vir verjaarsdae, kliëntegeskenke, personeel of sommer net om iemand te bederf!
Want die pad na iemand se hart loop soms reguit deur die slaghuis! 😂❤️
🎁 Kontak ons vir jou geskenkbewys!
📍 75 Corgi Sentrum, Pierneef Blvd, Kookrus, Meyerton
📲 081 256 5646
🥩 PLAASVARS. EG. BETROUBAAR.