Hardekool Slaghuis

Hardekool Slaghuis Visit our butchery and try our famous special Boerewors, our juicy cuts of steaks & our unique sides

🥩🔥 TUISGEMAAKTE SALAMI BESKIKBAAR! 🔥🥩Vol geur, gemaak volgens ons eie resep en perfek vir peusel, broodjies of 'n lekker...
26/06/2026

🥩🔥 TUISGEMAAKTE SALAMI BESKIKBAAR! 🔥🥩

Vol geur, gemaak volgens ons eie resep en perfek vir peusel, broodjies of 'n lekker kaasbord.

Kom kry joune vandag by Hardekool Slaghuis en proe die verskil van regte tuisgemaakte kwaliteit! 😋

📍 Hardekool Slaghuis, Meyerton

25/06/2026

Everything you need for the perfect ! 🔥

🔥 THROWBACK NA 'N LEKKER DAG! 🔥Ons Almi Hamburger Pattie-proe dag was 'n groot sukses! 🍔😋Baie dankie aan almal wat kom s...
25/06/2026

🔥 THROWBACK NA 'N LEKKER DAG! 🔥

Ons Almi Hamburger Pattie-proe dag was 'n groot sukses! 🍔😋

Baie dankie aan almal wat kom saamkuier, proe en deel was van die pret. Daar is niks beter as goeie mense, goeie vleis en lekker geure nie!

Hou ons blad dop vir nog spesiale dae, proegeleenthede en meer. 👀

❤️ Hardekool Slaghuis – Jou vleis vriend.

🚨 MOENIE UITMIS NIE! 🚨Ons Almi-kompetisie is nog aan die gang en daar is fantastiese pryse op die spel! 🎁🔥Koop 2 pakke h...
24/06/2026

🚨 MOENIE UITMIS NIE! 🚨

Ons Almi-kompetisie is nog aan die gang en daar is fantastiese pryse op die spel! 🎁🔥

Koop 2 pakke hamburger-patties en staan die kans om een van 3 lekker Almi-pryspakkette te wen.

🏆 Inskrywings sluit binnekort!

📍 Hardekool Slaghuis, Meyerton

23/06/2026

Yummy! Hardekool Slaghuis en Almi! Join us Saturday 27 June...

🔥🍔 KOM KUIER SAAM HIERDIE SATERDAG! 🍔🔥Hardekool Slaghuis en Almi nooi jou uit vir 'n lekker proe-dag vol geur en inspira...
23/06/2026

🔥🍔 KOM KUIER SAAM HIERDIE SATERDAG! 🍔🔥

Hardekool Slaghuis en Almi nooi jou uit vir 'n lekker proe-dag vol geur en inspirasie!

Kom proe ons heerlike hamburger-patties, ontdek Almi se gehalte produkte en kry nuwe idees vir jou volgende braai. 😋🔥

📅 Saterdag, 27 Junie
📍 Hardekool Slaghuis, Meyerton

Bring die familie, bring die braai-gees en kom geniet die dag saam met ons!

❤️ Hardekool Slaghuis – Jou vleis vriend.

22/06/2026

Ons Almi Hamburger Pattie-proe dag was 'n groot sukses! 🍔😋

⭐️ Kliënte soos hierdie maak ons dag! ⭐️Baie dankie, Engela, vir die wonderlike terugvoer. Dit beteken vir ons baie om t...
22/06/2026

⭐️ Kliënte soos hierdie maak ons dag! ⭐️

Baie dankie, Engela, vir die wonderlike terugvoer. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat julle die wilds-patties so geniet het! 🦌🔥

Ons waardeer elke kliënt se ondersteuning en vertroue.

❤️ Hardekool Slaghuis – Jou vleis vriend.

🔥 Happy Father’s Day to all the legends behind the braai! 🔥Wishing every dad, oupa and father figure a fantastic Father’...
20/06/2026

🔥 Happy Father’s Day to all the legends behind the braai! 🔥

Wishing every dad, oupa and father figure a fantastic Father’s Day filled with family, laughter and great food.

❤️ Dankie vir alles wat julle doen.

🇿🇦🔥 HAPPY YOUTH DAY! 🔥🇿🇦Ons is vandag oop tot 14:00! Kom  kry alles wat jy nodig het vir 'n lekker braai; alles van sapp...
16/06/2026

🇿🇦🔥 HAPPY YOUTH DAY! 🔥🇿🇦

Ons is vandag oop tot 14:00! Kom kry alles wat jy nodig het vir 'n lekker braai; alles van sappige steaks en wors tot patties, tjops en meer. 🥩🍔🔥

📍 153 Pierneef Boulevard, Meyerton

❤️ Hardekool Slaghuis – Jou vleis vriend.

Address

Pierneef Boulevard
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27160230335

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hardekool Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category