Die Vleismark

Call Directions Contact the business

Die Vleismark Since 23 November 1990

03/11/2026
Sterkte seuns, julle weet waar julle krag lê 🙏🏻 Ons staan agter julle 🏏💪🏼
13/09/2026

Sterkte seuns, julle weet waar julle krag lê 🙏🏻 Ons staan agter julle 🏏💪🏼

🏏💚💛 ONS STAAN AGTER ONS Laerskool se O.10 KRIEKETSEUNS! 💛💚🏏Wat ’n ongelooflike prestasie! 🎉 Ons jong manne het hul plek ...
07/09/2026

🏏💚💛 ONS STAAN AGTER ONS Laerskool se O.10 KRIEKETSEUNS! 💛💚🏏

Wat ’n ongelooflike prestasie! 🎉
Ons jong manne het hul plek in die SEMI-FINAAL verseker! 🏆🔥

Ons wens die hele span en afrigters alle sterkte toe vir die groot wedstryd teen Julian Muller hierdie Donderdag op ons dorp se tuis veld.

Gee alles op die veld, speel met trots en geniet elke oomblik! 💪🏏

Van die kantlyn af staan ons saam met julle! 🙌

Glo in julleself – julle kan dit doen! 💚💛

👏 ALLE STERKTE O.10 SEUNS!
🏏 BRING HOM! 🏆🔥

Lekkerste Protein bars op die mark, beskikbaar by die Vleismark. Perfekte snack of energie booster sonder die skuld gevo...
06/07/2026

Lekkerste Protein bars op die mark, beskikbaar by die Vleismark. Perfekte snack of energie booster sonder die skuld gevoel. 👌🏻💚💪🏼

Ons help jou SPAAR // We help you SAVE Spesiale aanbod:  *** Special offer:Moet nie misloop nie ** Don’t miss out
17/03/2026

Ons help jou SPAAR // We help you SAVE

Spesiale aanbod: *** Special offer:
Moet nie misloop nie ** Don’t miss out

Bestel joune vandag by Die Vleismark / Order yours today @ 0731337102
13/02/2026

Bestel joune vandag by Die Vleismark / Order yours today @ 0731337102

🫐🫐🫐 In voorraad / In stock 🫐 🫐 🫐
31/10/2025

🫐🫐🫐 In voorraad / In stock 🫐 🫐 🫐

Nou weer beskikbaar by Die Vleismark, kom kry jou voor dit uitverkoop.
26/09/2025

Nou weer beskikbaar by Die Vleismark, kom kry jou voor dit uitverkoop.

01/09/2025
Kom probeer gerus ons Biltong sweets… maar wees gewaaraku hulle verkoop uit soos SOET koek
29/08/2025

Kom probeer gerus ons Biltong sweets… maar wees gewaaraku hulle verkoop uit soos SOET koek

Address

17 Rissik Street
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27155164679

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Vleismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Vleismark:

Share

Category

Nearby grocery stores