27/05/2026
🐀 𝑶𝒏𝒔 𝑯𝒆𝒕 𝑾𝒓𝒂𝒈𝒈𝒊𝒆𝒔 𝑰𝒆𝒕𝒔 𝑽𝒂𝒏 𝑨𝒍𝒍𝒆𝒔! 🏡
By die Worcester Huismark Winkel, het ons werklik die oulikste uitstallers. Ongelooflik kreatief!
Kyk net hierdie muis-huis! Herwinde materiale en gemaak met liefde (en báie geduld!).
Kom loer by ons in!
📌 16 Hoogstraat, Worcester
📞 079 493 7363 of 078 123 5171
📧 [email protected]