Barnyard Deli

Barnyard Deli Selling all Alfalfa products as well as fresh meat, chicken, pork, cold meats etc as well as fresh sa

Today!! Smoked Gammon on rice with sweet potato and an amazing sause!!!
14/05/2026

Today!! Smoked Gammon on rice with sweet potato and an amazing sause!!!

13/05/2026

💔 Our hearts are heavy after the devastating storm that hit Worcester. Sandy’s Animal Rescue has suffered severe flooding and damage, but our animals still need warmth, safety and care through it all. 🐾

We are urgently asking for donations of:
• Dog & cat food
• Blankets & towels
• Puppy & kitten food
• Any animal supplies

Every bag of food, every blanket, and every share helps more than you know. 🌧️❤️

📍 Drop off donations at: 400 Durban Street
📞 Contact us: 076 597 3027

Please help us get back on our feet and continue caring for animals in need. 🐶🐱

Ons koeke is afgelewer vandag!!! 💃💃💃
13/05/2026

Ons koeke is afgelewer vandag!!! 💃💃💃

Ons het vandag weer lekker warm kos, vetkoeke, mac&cheese, roosterkoeke ens! Ons sal ons eie soetigheid uitbring tot die...
13/05/2026

Ons het vandag weer lekker warm kos, vetkoeke, mac&cheese, roosterkoeke ens! Ons sal ons eie soetigheid uitbring tot die Robertson pad oop is. 🧁Hou moed in diè tye asb💗💗

12/05/2026
Moedersdag is vir ons ‘n groot viering 💗 Kom kyk gerus wat ons vir julle aanbied vandag. 🌷🌷Ons sien uit na ‘n super dupe...
08/05/2026

Moedersdag is vir ons ‘n groot viering 💗 Kom kyk gerus wat ons vir julle aanbied vandag. 🌷🌷Ons sien uit na ‘n super duper dag. Ons het vanoggend tulpe gaan haal in Rawsonville, ek het Chiffon cup cakes gebak vir julle en hier is heerlike kos. Ek wil hièrdie moedersdag opdra aan my liefste skoonma. Sy is ongelukkig nie meer hier nie. Ek mis haar elke dag. Dit is sy wie my geleer het van kos etiket op die hoogste vlak en om dit te doen met sovèèl kalmte. Ek sukkel nog bietjie met die kalmte 😅 maar ek probeer elke dag om te doen wat sy my geleer het.💗 Dankie Ma. Ek sou nie die Deli kon aanpak sonder Ma nie.

Neem kennis asb: Barnyard Deli is te koop. DIT GAAN NIE SLUIT NIE. Ek het nêrens melding gemaak van SLUIT nie? Ek bring ...
06/05/2026

Neem kennis asb: Barnyard Deli is te koop. DIT GAAN NIE SLUIT NIE.
Ek het nêrens melding gemaak van SLUIT nie? Ek bring nog steeds nuwe en heerlike produkte uit. Ek leef myself nog elke dag uit in my Deli🥰🥰 en ek sal so aangaan. En as hy n nuwe eienaar kry, gaan alles dieselfde aan. 💗💗 Die Deli gaan nêrens heen nie.

05/05/2026

Barnyard Deli is te koop 🌼

Address

105 High Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27728625144

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barnyard Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Barnyard Deli:

Share

Category