Trastevere Slaghuis

Call Directions

Trastevere Slaghuis Slaghuis in Wolseley Wes Kaap Suid Afrika wat bekend is vir hulle club steaks aka "Die Republiek van Club Steaks" skakel 0232310081.

Ons
WhatsApp nommer vir navrae 0758326491 . WhatsApp en Facebook word hanteer Maandag tot Vrydag vanaf 09:00 tot 17:00.

Môre Trasties!Ons is oop!Bees stowevleis R59.99 per kg.Sirloin aan die been of Club Steak R129 per kg. R100 pak met onge...
04/11/2026

Môre Trasties!

Ons is oop!

Bees stowevleis R59.99 per kg.

Sirloin aan die been of Club Steak R129 per kg. R100 pak met ongeveer 5 steaks in.

Regte egte Boerewors 500 gram ongeveer R65.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek.
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Tel. 023-2310081
WhatsApp 075 8326491.

03/11/2026

Die Slaghuis sal op Woensdag 4 November 2026 oop wees vanaf 08:00 tot 13:30.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek.
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Tel. 023-2310081
WhatsApp 075 8326491.

03/11/2026

Sal Me. Minni van Wolseley asb. die bestuurder kontak.

U het iets by die slaghuis vergeet.

023-2310081.

Mooi dag.

C-graad Bees  Stowevleis R59.99 per kg. (Volwasse Bees)Saterdag 2026-10-31 tot voorraad hou!Lekker geurige beesvleis sma...
30/10/2026

C-graad Bees Stowevleis R59.99 per kg. (Volwasse Bees)

Saterdag 2026-10-31 tot voorraad hou!

Lekker geurige beesvleis smaak

Net tot voorraad hou!

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek.
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Tel. 023-2310081
WhatsApp 075 8326491.

30/10/2026

Mr. Masenamela Cedrik Kekana please contact the Manager at the Bucthery. 023-2310081.

23/10/2026
Die "Republiek van Club Steaks" se steaks is R129.99 per kg. 'n Pak van 5 steaks prys teen ongeveer R100. Beskikbaar in ...
23/10/2026

Die "Republiek van Club Steaks" se steaks is R129.99 per kg.

'n Pak van 5 steaks prys teen ongeveer R100.

Beskikbaar in Ceres by die Wildehart Biltong & Venison winkel Voortrekkerstraat 139 en in Tulbagh by die Trastevere Meat Market te Piet Retiefstraat.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek.
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Tel. 023-2310081
WhatsApp 075 8326491.

Maak die "Republiek van Club Steaks" jou vleisroete se nommer 1 stop.Vrydag 23 Oktober 2026 tot voorraad hou!Bees sirloi...
23/10/2026

Maak die "Republiek van Club Steaks" jou vleisroete se nommer 1 stop.

Vrydag 23 Oktober 2026 tot voorraad hou!

Bees sirloin aan die been of "Club Steak" R129.99 per kg.

Bees maalvleis R119 per kg.

Bees "Steak mince" R135 per kg.

Bees Goulash R159 per kg.

Bees "Stirfry strips" R159 per kg

Bees "Tenderized steak" R159 per kg.

Trastevere bees burger R83 per kg.

Boerewors R129 per kg.

Bees-sosaties R129 per kg.

"Beef&Onion Wors R40 per pak.

Griekwa Braaiwors 550 gram R25.

Ou Kraal 1 kg Braaiwors R50.

Prima Wildswors ongeveer R35 per pakkie.

Biltong R339 per kg.

Droëwors R309 per kg.

Vark lointjops R85 per kg.

Vark Rib of "strips" R109 per kg.

Vark nektjops R99 per kg.

Vark "Texan Steak" R59.99 per kg.

Rainbow "Gunne" 10 kg boks, R510.

Rainbow "Gunne" 3 kg sak, R170.

Rainbow
los hoender "Gunne" R65 per kg.

Hoender-sosaties R115 per kg.

Kaas R135 per kg.

Gerookte Kaaswors dik of dun R129 per kg.

Varkpakke R50.

Skaappakke R100.

Varkloin- en varknekpakke R100.

R100 "Club Steak" pakke met ongeveer 5 steaks in.

Kaas en gerookte Viennas, patties Kaas Russians, maalvleis, Braaiworse Frikkadelle R25 per pak.

Braai-souse vanaf R25 per bottel.

200 gram spesserye vanaf R13.

Asb. geen bestellings of navrae op Facebook nie. Benut ons WhatsApp nommer.

Gelde betaal moet in die bankrekening reflekteer as bewys van betaling.

ATM binne slaghuis.

Beste vleise teen beste pryse!

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek.
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Tel. 023-2310081
WhatsApp 075 8326491.

Ons tye hierdie naweek net vir jou gerief.Vrydag 08:00 tot almal gehelp is.Saterdag 08:00 tot 13:30.Sondag 9:00 tot 12:0...
23/10/2026

Ons tye hierdie naweek net vir jou gerief.

Vrydag 08:00 tot almal gehelp is.

Saterdag 08:00 tot 13:30.

Sondag 9:00 tot 12:00.

Moet nie laat kom nie, ons pryse is sak-pas en gehalte die beste.

Trastevere Slaghuis&Biltongfabriek.
Eeufeesstraat 19
Wolseley
Tel. 023-2310081
WhatsApp 075 8326491.

Die wat nie vanoggend dit kon maak vir die beesstowe R49.99/kg naweek nie en met baie meer lip lekker produkte ook!!!!On...
17/10/2026

Die wat nie vanoggend dit kon maak vir die beesstowe R49.99/kg naweek nie en met baie meer lip lekker produkte ook!!!!
Ons is Sondag oop vanaf
09:00 -12:00 met minimum personeel.!!!! Ons wag vir jou!!!

Address

19, Eeufees Street
Wolseley
6830WHATSAPP0758326491

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27232310081

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trastevere Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores