03/11/2026
WITBANK, MERK SOLANK DIE NUWE DATUM!
Sonopmark Witbank is terug op 28 November 2026!
Kom geniet ’n heerlike oggend vol plaaslike produkte, unieke stalletjies, lekker eetgoed en gesellige kuiers!
Bring jou familie en vriende saam en kom ondersteun ons plaaslike entrepreneurs.
Merk die datum op jou kalender – ons sien julle daar!
Sonopmark – Die GoedVoelMark!