Made by M.E.

Made by M.E. We specialize in premium South African dried meat β€” crafted with care, packed with flavour.

Our traditional flavours reflects our commitment to quality and expertise. Nationwide courier service β€” wherever you are, the taste comes to you.

En dan die 2 wenpakkies in ons kompitisie. Kliente se name en fotos volg sodra hulle kom afhaal πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³
19/06/2026

En dan die 2 wenpakkies in ons kompitisie. Kliente se name en fotos volg sodra hulle kom afhaal πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

Nog 2 Vadersdag pakkies uit - biltong, chilli bites, biltong sticks en klapperys (was te haastig vir fotos van die inhou...
19/06/2026

Nog 2 Vadersdag pakkies uit - biltong, chilli bites, biltong sticks en klapperys (was te haastig vir fotos van die inhoud 🀭)

Klient het haar eie glas gebring ✨️
19/06/2026

Klient het haar eie glas gebring ✨️

Ons eerste Vadersdag pakkie uit gister ✨️✨️✨️
19/06/2026

Ons eerste Vadersdag pakkie uit gister ✨️✨️✨️

So n paar whatsapp orders πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³
19/06/2026

So n paar whatsapp orders πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

Naweek pakkies sommer vroeg al uit. Dankie weer aan ons regulars vir julle ondersteuning πŸ’ͺ🏻πŸ’ͺ🏻πŸ’ͺ🏻
19/06/2026

Naweek pakkies sommer vroeg al uit. Dankie weer aan ons regulars vir julle ondersteuning πŸ’ͺ🏻πŸ’ͺ🏻πŸ’ͺ🏻

Pakkies uit PE toe die week. Skies julle. Ons was bietjie stil op social media πŸ₯°πŸ˜πŸ˜˜
19/06/2026

Pakkies uit PE toe die week. Skies julle. Ons was bietjie stil op social media πŸ₯°πŸ˜πŸ˜˜

Stok gemaak op hierdie winderige youth day πŸ‡ΏπŸ‡¦ en nuwe produk ook aan die droog - sticky chilli bites. Net 1kg gemaak so ...
16/06/2026

Stok gemaak op hierdie winderige youth day πŸ‡ΏπŸ‡¦ en nuwe produk ook aan die droog - sticky chilli bites. Net 1kg gemaak so ons kyk hoe dit loop πŸ₯³

Soetgoedjies vandag ingekry 😘😍πŸ₯°
15/06/2026

Soetgoedjies vandag ingekry 😘😍πŸ₯°

Weer sterk aan die gang πŸ’ͺ🏻πŸ’ͺ🏻πŸ’ͺ🏻
15/06/2026

Weer sterk aan die gang πŸ’ͺ🏻πŸ’ͺ🏻πŸ’ͺ🏻

Address

6 Southey Terrace
Winburg
9420

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Made by M.E. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Made by M.E.:

Share