20/08/2026
Ons is volgende naweek by Bloemfontein. Sien uit om julle daar te sien.
𝐃𝐈𝐄 𝐒𝐏𝐈𝐓𝐓𝐄 𝐈𝐒 𝐀𝐌𝐏𝐄𝐑 𝐀𝐀𝐍!
Ontmoet JP Nel van Vryburg – een van die 60 boere wat op 29 Augustus hul beste lam Bloemfontein toe bring.
Die uitdaging?
59 ander boere.
60 spitte.
Net 𝐄𝐄𝐍 𝐋𝐚𝐦𝐛 𝐂𝐡𝐚𝐦𝐩𝐬-𝐤𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧.🏆
Kom proe saam en geniet ’n vol dag se vermaak voordat ons almal saam die 𝐒𝐩𝐫𝐢𝐧𝐠𝐛𝐨𝐤𝐤𝐞 𝐨𝐩 𝐝𝐢𝐞 𝐠𝐫𝐨𝐨𝐭 𝐬𝐤𝐞𝐫𝐦 ondersteun! 🏉
Kry jou kaartjies by jou naaste Pick n Pay of aanlyn:
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1589808987