Bezt Biltong Barn

Bezt Biltong Barn Beste Biltong, chutneys, koekies, beskuit, chilli souse, pizza boats, neute, gedroogte vrugte en diens in die Moot!

27/10/2022

Dit is met gemengde gevoelens dat ons, ons gewaardeerde ondersteuners inlig vanoggend dat ons die winkel toemaak hierdie Saterdag. Dit was inderdaad ‘n voorreg om julle met smaakvolle protiene te bedien. 😉 Julle kan vandag tot Saterdag 10% afslag kry op enige en alle aankope in die winkel. Kom maak gerus vir oulaas ‘n draai. Gewaardeerde Groete, Bezt Biltong Span.

DROËWORS😁Van R298/kg•gewone bees •chilli•knoffelOns winkel is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria ...
21/10/2022

DROËWORS😁

Van R298/kg

•gewone bees
•chilli
•knoffel

Ons winkel is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria Pretoria.

CABANOSSIR350/kg•Cherry cheese•Pepper•Chilli cherry•Cheese We are situated in Villieria Pretoria on the corner of 24th A...
19/10/2022

CABANOSSI

R350/kg

•Cherry cheese
•Pepper
•Chilli cherry
•Cheese

We are situated in Villieria Pretoria on the corner of 24th Ave and Nico Smith street😁

BILTONGKom kry die heerlikste stukkies biltong net hier by Bezt Biltong Barn😁Biltong is van R315/kgOns is op die hoek va...
18/10/2022

BILTONG

Kom kry die heerlikste stukkies biltong net hier by Bezt Biltong Barn😁

Biltong is van R315/kg

Ons is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria Pretoria.

Ons het die heerlikste koekies en beskuit beskikbar net hier by Bezt Biltong Barn😁Koekies - R95Beskuit -  R75Ons is op d...
14/10/2022

Ons het die heerlikste koekies en beskuit beskikbar net hier by Bezt Biltong Barn😁

Koekies - R95
Beskuit - R75

Ons is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria Pretoria.

DROËWORS😁Van R298/kg•Gewone bees •Chilli•KnoffelOns winkel is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria ...
13/10/2022

DROËWORS😁

Van R298/kg

•Gewone bees
•Chilli
•Knoffel

Ons winkel is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria Pretoria.

http://beztbiltong.co.za

CABANOSSIR350/Kg•Cherry cheese•Pepper•Cheese •Chilli cherry We are situated in Villieria Pretoria on the corner of 24th ...
12/10/2022

CABANOSSI

R350/Kg

•Cherry cheese
•Pepper
•Cheese
•Chilli cherry

We are situated in Villieria Pretoria on the corner of 24th Ave and Nico Smith street.

http://Beztbiltong.co.za

Goeie môre. Ons het die heerlikste stukkies biltong met lekker vet net hier by Bezt Biltong Barn.Kom maak 'n draai en kr...
11/10/2022

Goeie môre. Ons het die heerlikste stukkies biltong met lekker vet net hier by Bezt Biltong Barn.

Kom maak 'n draai en kry iets lekker😁

Biltong is van R315/kg.

Oms winkel is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria Pretoria.

Looking for something tasty to snack on? Why not try some of our delicious droëwors. There are 3 different types availab...
07/10/2022

Looking for something tasty to snack on? Why not try some of our delicious droëwors. There are 3 different types available so the choice is yours😁

Droëwors is from R298/kg
•Plain beef
•Chilli
•Garlic

We are situated in Villieria Pretoria on the corner of 24th Ave and Nico Smith street.

http://beztbiltong.co.za

Hou jy van baie lekker cabanossi? Dan is Bezt Biltong Barn die plek vir jou. Ons het 4 verskillende geure beskikbar om v...
06/10/2022

Hou jy van baie lekker cabanossi? Dan is Bezt Biltong Barn die plek vir jou. Ons het 4 verskillende geure beskikbar om van te kies en hulle is almal absoluut heerlik.

Almal is welkom😁

Cabanossi R350/kg
•cherry cheese
•pepper
•chilli cherry
•kaas

Ons winkel is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria Pretoria.

http://beztbiltong.co.za

Kom kry die heerlikste stukkies biltong met lekker vet net hier by Bezt Biltong Barn😁Biltong is van R315/kgOns winkel is...
05/10/2022

Kom kry die heerlikste stukkies biltong met lekker vet net hier by Bezt Biltong Barn😁

Biltong is van R315/kg

Ons winkel is op die hoek van 24ste laan en Nico Smith straat Villieria Pretoria.

http://beztbiltong.co.za

Address

Montana Building, Corner Nico Smit & 24th Lane
Villieria
0186

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27824626335

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bezt Biltong Barn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bezt Biltong Barn:

Share

Category