Anna's TakeAways

Call Directions Contact the business

Anna's TakeAways Everything is prepared in our food-trailer. We pride ourselves in serving freshly made food. Food-trailer located @ parking area opposite Velddrif Municipality

Ek & ou Anna is terug op die plein en ons staan vandag agter onder die bome🥳
05/11/2026

Ek & ou Anna is terug op die plein en ons staan vandag agter onder die bome🥳

Ons sien julle 5 November, volgende Donderdag, weer op die plein 🩷
31/10/2026

Ons sien julle 5 November, volgende Donderdag, weer op die plein 🩷

Die *combo deal* is beskikbaar op Dinsdag, die *burger combo* is beskikbaar op Woensdag 🌸
26/10/2026

Die *combo deal* is beskikbaar op Dinsdag, die *burger combo* is beskikbaar op Woensdag 🌸

Hier is nou vir julle 'n voorsmakie van 'n combo wat ons in volgende week sal beskikbaar hê.Die advertensie moet ek nog ...
22/10/2026

Hier is nou vir julle 'n voorsmakie van 'n combo wat ons in volgende week sal beskikbaar hê.

Die advertensie moet ek nog maak, en die prys moet ek nog uit werk, maar hier is so lank a foto 🥳

Ons is hier op die plein
21/10/2026

Ons is hier op die plein

Ek & ou Anna is hier op die plein tot so 16:00 🥳
17/10/2026

Ek & ou Anna is hier op die plein tot so 16:00 🥳

Ek & ou Anna sal nie vandag op die plein wees nie, ons werk van die huis af. Ou Anna is "pap tyres"Oom Leon het gesê hy ...
16/10/2026

Ek & ou Anna sal nie vandag op die plein wees nie, ons werk van die huis af. Ou Anna is "pap tyres"

Oom Leon het gesê hy sal daar op die plein wees met sy goedjies

Hi julle! Oom Leon het ons verras en is vandag hier op die plein!🥳Ek & ou Anna het 2 lekker combos beskikbaar vir julle
14/10/2026

Hi julle! Oom Leon het ons verras en is vandag hier op die plein!🥳

Ek & ou Anna het 2 lekker combos beskikbaar vir julle

Ek & ou Anna is hier met 2 combos vandag.Oom Leon sal ongelukkig nog net vandag & Vrydag op die plein oop wees met sy tr...
08/10/2026

Ek & ou Anna is hier met 2 combos vandag.

Oom Leon sal ongelukkig nog net vandag & Vrydag op die plein oop wees met sy treilertjie.
Hy sal wel steeds bestellings neem vir sy biltong so julle hoef nie te stres nie🥳

Ek & ou Anna is op die plein. Oom Leon is hier met sy jaffles en goedjies, die oom met die proteas en die oom met die Jo...
07/10/2026

Ek & ou Anna is op die plein.
Oom Leon is hier met sy jaffles en goedjies, die oom met die proteas en die oom met die Jock hondekos is ook hier

Address

Velddrift

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 18:00
Wednesday 10:00 - 18:00
Thursday 10:00 - 18:00
Friday 10:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 16:00

Telephone

+27648747910

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anna's TakeAways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anna's TakeAways:

Share

Nearby grocery stores