Straatkos

Straatkos fast food

Voorspoedige 2026! 🥂 Dankie vir elke bestelling en glimlag die afgelope jaar. Ons is terug op ons pos (en reg vir aksie)...
01/01/2026

Voorspoedige 2026! 🥂 Dankie vir elke bestelling en glimlag die afgelope jaar. Ons is terug op ons pos (en reg vir aksie) op 6 Januarie. Kan nie wag om julle te sien nie!

Matriek afskeid happies
01/09/2025

Matriek afskeid happies

Plaatkoek, troukoek en brode.
01/09/2025

Plaatkoek, troukoek en brode.

Straatkos het Å„ nuwe adres.....hoeke van Vanriebeeck en Voortrekker strate. Regoor Usave by JanTyre vanrhynsdorp. Daagli...
12/03/2025

Straatkos het Å„ nuwe adres.....hoeke van Vanriebeeck en Voortrekker strate. Regoor Usave by JanTyre vanrhynsdorp. Daagliks van 9 tot 3, saterdae total 2uur. Lekker vars kos teen bekostigbare pryse.

Gebak van 2024
12/03/2025

Gebak van 2024

Daagliks beskikbaar by Straatkos van 9tot3 maandag tot vrydag,saterdag 2uur
02/04/2024

Daagliks beskikbaar by Straatkos van 9tot3 maandag tot vrydag,saterdag 2uur

Baie dankie vir al my klieënt wat my getrou ondersteun het gedurende die jaar. Sonder julle sou ek dit nie gemaak het ni...
31/12/2023

Baie dankie vir al my klieënt wat my getrou ondersteun het gedurende die jaar. Sonder julle sou ek dit nie gemaak het nie. Geseënde is ek met krag om te volhou.

14/12/2023

Hiermee wil ek graag al my klieënt ñ geseende fees seisoen toewens. Baie dankie vir almal se getroue ondersteuning. Straatkos sal vanaf 18 Desember tot 1 Januarie gesluit wees. Ons sal weer 2 Januarie 2024 vanaf 09:00 op ons pos wees.

Bottel liggies....love die loadshedding,  dan kan ek myne aansit.
13/12/2023

Bottel liggies....love die loadshedding, dan kan ek myne aansit.

Tuis gebak, hou my hande besig.....ledigheid is die duiwel se oorkussing.
13/12/2023

Tuis gebak, hou my hande besig.....ledigheid is die duiwel se oorkussing.

Vandag saam my gunsteling "Saturday side kick ". Dane Jvr  hier by Straatkos.
25/11/2023

Vandag saam my gunsteling "Saturday side kick ". Dane Jvr hier by Straatkos.

Batman 🦇 birthday!
13/11/2023

Batman 🦇 birthday!

Address

Corner Of Vanriebeeck And Voortrekker Str
Vanrhynsdorp
8170

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27792534196

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Straatkos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Straatkos:

Share