Shukrani Raisins

Shukrani Raisins Choice Grade Raisins from the Kalahari. Contact us to order: 076 333 2556

Keurgraad, VARS rosyne beskikbaarMet trots verbou langs die magtige Oranjerivier.Whatsapp 📲 076 333 2556 om te bestel
15/05/2026

Keurgraad, VARS rosyne beskikbaar
Met trots verbou langs die magtige Oranjerivier.

Whatsapp 📲 076 333 2556 om te bestel

Die jaar se oes stel nie teleur nie, ten spyte van al ons boere se uitdagings 🤗🤗 die soet reuk van die VARS rosyne slaan...
05/05/2026

Die jaar se oes stel nie teleur nie, ten spyte van al ons boere se uitdagings 🤗🤗 die soet reuk van die VARS rosyne slaan eintlik jou asem weg!!

🗣️Shukrani Raisins ~ Raisins from the Kalahari~

📲 Whatsapp 076 333 2556 om joune te bestel!!

Jy sal nie spyt wees nie! 🤗

🗣️ Shukrani Raisins ~ Raisins from the Kalahari~Stroopsoet, VARS dadels beskikbaar!! R130.00 per kgTerwyl voorraad hou!📲...
09/04/2026

🗣️ Shukrani Raisins ~ Raisins from the Kalahari~

Stroopsoet, VARS dadels beskikbaar!!
R130.00 per kg
Terwyl voorraad hou!

📲 Whatsapp 076 333 2556 om te bestel.

Shukrani Raisins is vandag 7 jaar oud!!! Nederig dankbaar vir elke klient!!
21/03/2026

Shukrani Raisins is vandag 7 jaar oud!!!
Nederig dankbaar vir elke klient!!

Shukrani Raisins~ Raisins from the KalahariWêreldklas KEURGRAAD Rosyne 🍇 verbou langs die magtige Oranjerivier.📲WHATSAPP...
25/02/2026

Shukrani Raisins~ Raisins from the Kalahari

Wêreldklas KEURGRAAD Rosyne 🍇 verbou langs die magtige Oranjerivier.

📲WHATSAPP 076 333 2556 om te bestel

🍇 HOPE anti-oksidante
🍇 natuurlike bron van energie
🍇 provol vesel, kalium en yster
🍇 cholestrol vry en gluten vry
🍇uitstekend vir spysvertering
🍇 help bestuur diabetes
🍇hulpmiddel in die voorkoming van kanker
🍇verminder beroerte risiko

Shukrani Raisins
18/02/2026

Shukrani Raisins

Makin’ Raisins… 🍇Shukrani Raisins~Raisins from the Kalahari~
04/02/2026

Makin’ Raisins… 🍇

Shukrani Raisins
~Raisins from the Kalahari~

Shukrani RaisinsAltyd lekker om goeie terugvoering van kliente te kry, baie dankie!!
17/01/2026

Shukrani Raisins

Altyd lekker om goeie terugvoering van kliente te kry, baie dankie!!

07/01/2026
Shukrani RaisinsVandag oor n week begin die skool!! Rosyntjies is n uitstekende plaas vervanger vir suiker in enige KOSB...
07/01/2026

Shukrani Raisins

Vandag oor n week begin die skool!!

Rosyntjies is n uitstekende plaas vervanger vir suiker in enige KOSBLIK.
Rosyne is HOOG in YSTER en help om ENERFIE vlakke hoog te hou.

Bestel jou SHUKRANI RAISINS kosblik pakkies betyds vir die nuwe kwartaal!

📲 076 333 2556

Address

Upington
8800

Telephone

+27763332556

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shukrani Raisins posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share