Deli on Main

Deli on Main Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deli on Main, Deli, 120 Schroder Street, Upington.

Bobotie en geelrys met soetwortels. Bestel joune voor 09:30 en kom haal af vanaf 12:30
26/05/2026

Bobotie en geelrys met soetwortels. Bestel joune voor 09:30 en kom haal af vanaf 12:30

In die stil tye spring die hele span in om Nabbas skoon te maak en voor te berei om te vries.Lekkerte vir die tyd wannee...
26/05/2026

In die stil tye spring die hele span in om Nabbas skoon te maak en voor te berei om te vries.

Lekkerte vir die tyd wanneer die Nabba seisoen verby is.

Dankie span, julle is ysters.

Ons braai weer volgende week Kom eet gerus  saam. Hou ons fb dop vir volgende se braaidatum.
25/05/2026

Ons braai weer volgende week Kom eet gerus saam. Hou ons fb dop vir volgende se braaidatum.

Baie dankie aan Jan Braai en sy span wat vanoggend kom saam braai het op ons Deli Braai wiel. Dankie ook vir almal wat b...
25/05/2026

Baie dankie aan Jan Braai en sy span wat vanoggend kom saam braai het op ons Deli Braai wiel.

Dankie ook vir almal wat bestel het.

Hou die televisie dop. Ons behoort die 30ste Augustus op die lug te wees.

As die naweel te lekker was dan braai jy sommer op ʼn Maandag ook.Vandag se menu vir wegneem middagetes is Sosaties en br...
25/05/2026

As die naweel te lekker was dan braai jy sommer op ʼn Maandag ook.

Vandag se menu vir wegneem middagetes is Sosaties en braaibrood Jan Braai styl.
Moet nie uitmis nie.

Kry vandag ʼn heerlike Deli on Main worsie as bonus.

Bestel asb op ons whatsapp nr. 071 438 4528.

22/05/2026

Die persone wat kaartjies gekoop het vir die nabba aan kontak ons asseblief dringend!

Vanmiddag se ete is heerlike tamatie bredie met rys en groenbone. Bestel joune voor 09:30 en kom haal af vanaf 12:30.   ...
21/05/2026

Vanmiddag se ete is heerlike tamatie bredie met rys en groenbone. Bestel joune voor 09:30 en kom haal af vanaf 12:30.
…tuisgemaak

🌧️❄️ Die Nabbas-seisoen loop vinnig uit… ❄️🌧️Die laat reën maak die krake toeg, die koue kruip nader en sodra die eerste...
20/05/2026

🌧️❄️ Die Nabbas-seisoen loop vinnig uit… ❄️🌧️
Die laat reën maak die krake toeg, die koue kruip nader en sodra die eerste ryp slaan, is dit verby vir hierdie jaar se Kalahari Truffles!

Nou is dit die tyd vir die laatslapers om hul hande op hierdie unieke Kalahari-lekkerny te kry voordat alles uitverkoop is. Die nabbas raak nou moeiliker opspoorbaar en elke kilogram is goud werd.

Daar is nog ’n hele paar kilogram beskikbaar by Deli on Main — maar nie vir lank nie!

Kom kry joune vandag en geniet een van die Kalahari se mees besondere smake voor die seisoen finaal groet.

Vandag se ete is Hoenderpastei met rys en soetwortels. Bestel joune voor 09:30 en kom haal af vanaf 12:30
20/05/2026

Vandag se ete is Hoenderpastei met rys en soetwortels. Bestel joune voor 09:30 en kom haal af vanaf 12:30

Kom kuier saam met ons en !Nabbas. Dit is so ʼn unieke produk wat beslis afgeskeep word in die Noord-Kaap. Ons gaan !Nabb...
19/05/2026

Kom kuier saam met ons en !Nabbas. Dit is so ʼn unieke produk wat beslis afgeskeep word in die Noord-Kaap.

Ons gaan !Nabbas hulle plek in die Noord Kaap gee wat ons d**k hulle verdien.

Bring jou eie drinkgoed saam. ( Wag nog vir ons dranklisensie, as iemand kan help asb. 1jaar nou)

Heerlike sop met kaiing broodjie vir voorgereg, steak met Nabba sous en ietsie soet om die Umami smaak mee af te sluk.

Kaartjies moet vooraf bespreek en betaal word.
Beperkte plek beskikbaar.

Address

120 Schroder Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 14:00

Telephone

+27542050320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deli on Main posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Deli on Main:

Share

Category