24/11/2026
Klassiek!👌
Kyk net dié skeppings in wit - stylvol én heerlik!
Is daar 'n spesiale geleentheid waarvoor 'n koek met 'n spesifieke tema benodig word?
Laat ons by Jardine's Deli - Stilbaai dit bak en versier volgens jou behoefte - enige kleurskema vir enige ouderdom of geleentheid...
Vir bestellings, stuur vir Jessica 'n WhatsApp by 072 412 6223.
En loer gerus verder op ons Facebook-bladsy vir voorbeelde van ons skeppings.
Ons varsgebak is beskikbaar by SPAR en OK Foods in Stilbaai asook by SPAR Riversdale - hier is koek, terte in verskillende groottes, kolwyntjies, dadelballetjies, biltongbroodjies en meer.🧁🍰🥧
Kry jou smullekker gunsteling - net reg vir enige tyd van die dag!😉