Aardkos

Aardkos Order a box of fresh produce via sms, and get it delivered to your house on Saturday morning. EXCLUSIVE TO ONDERPAPEGAAIBERG RESIDENTS WAT BIED ONS? HOE WERK DIT?

Ons lewer kraakvars groente weekliks by jou huis af, vir goedkoper as die winkelprys en met vervoer kostes ingesluit. Gratis aflewring is eksklusief vir inwoners van Onderpapegaaiberg. Bokse van R50 of R100 kan bestel word per sms elke week. Koste sluit aflewering in.
‘n Boks sluit ‘n verskeidenheid vars groente in, wat die Vrydag geoes word en die Saterdag afgelewer word. Beskikbare groente wiss

el volgens die seisoen. Vir die week se beskikbare groentes en besonderhede oor hoeveelhede, gaan na www.facebook.com/aardkos

Voorbeeld boks (Prys by Checkers soos op 19 Feb 2014) : 2 blaarslaai (R9 per kop), 1 kool (R11), 1 blomkool (R13), 1 bos wortels (R7), 1 bos spinasie (R8), 1 bos beet(R8), 1 kg marrows (R32/kg), 1 kg groenbone(R34/kg), 2kg pampoen (R10/kg) = R151 by Checkers

HOE BESTEL EK? Plaas jou bestelling voor Woensdagmiddag 12 uur. Plaas bestellings deur ‘n sms te stuur na 079 367 2905 in die volgende formaat:

Naam, Huis Adress, Hoeveelheid Bokse, plus enige groente wat jy NIE wil hê NIE (Maksimum van 1 per kategorie). Sluit jou eposadres by jou eerste bestelling in. Bv. “ Trohan Oosthuizen, Patrysstraat 12, een R100 boks, geen kool. [email protected]

Betalings geskied met ontvangs. Bestellings kan ook afgehaal word in Flamingostraat per voorafreeling. VIR MEER INLIGTING:
Sel: 070 367 2905
Huis: 021 887 0631
Epos: [email protected]
Web: www.facebook.com/aardkos

Address

Stellenbosch
7600

Telephone

+27768146774

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aardkos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aardkos:

Share

Category