Die Plaasslaghuis Springbok

Directions

Die Plaasslaghuis Springbok Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Plaasslaghuis Springbok, Butcher Shop, Die Plaasslaghuis, 143 Voortrekker Street, Springbok.

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩A2 Lam | Kwart - Half - Heel• R149.99/kgA...
23/10/2026

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩

A2 Lam | Kwart - Half - Heel
• R149.99/kg

A4 Lam | Kwart - Half - Heel
• R129.99/kg

🗓 Prys slegs geldig van 23 Oktober tot en met 24 Oktober
⏳ Solank voorraad hou

Sluit BTW in. Aanbiedings geldig solank voorraad hou. Geen handelaars. Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Produkte kan verskil van beeldmateriaal. Slegs van toepassing op Die Plaasslaghuis Springbok.

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩Bees Maalvleis• R124.99/kgDie Plaasslaghu...
23/10/2026

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩

Bees Maalvleis
• R124.99/kg

Die Plaasslaghuis Boerewors
• R139.99/kg

Vark Loin Tjops
• R89.99/kg

Bevrore Vark Pakke
• R59.99/kg

Lam Sosaties
• R189.99/kg

Sirloin Plankie Steak
• R199.99/kg

🗓 Prys slegs geldig van 24 Oktober tot en met 31 Oktober
⏳ Solank voorraad hou

Sluit BTW in. Aanbiedings geldig solank voorraad hou. Geen handelaars. Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Produkte kan verskil van beeldmateriaal. Slegs van toepassing op Die Plaasslaghuis Springbok.

Wen ’n Bakkie of Harley! Koop twee 200g Handipaks Six Gun Grill of Six Gun Grill HOT by Die Plaasslaghuis en WhatsApp ’n...
13/10/2026

Wen ’n Bakkie of Harley!

Koop twee 200g Handipaks Six Gun Grill of Six Gun Grill HOT by Die Plaasslaghuis en WhatsApp ’n foto van jou strokie om deel te wees van die trekking!

Strokies kan na 079 945 4803 via WhatsApp gestuur word.

T's and C's Apply. E&OE.

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩Vark Kwarte• R54.99/kgPork Texan Steak• R...
23/09/2026

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩

Vark Kwarte
• R54.99/kg

Pork Texan Steak
• R69.99/kg

Vark Loin Chops
• R89.99/kg

Pork Rashers
• R99.99/kg

Beef Mince
• R119.99/kg

Gammon
• R89.99/kg

Corned tongue
• R99.99/kg

Pork Bangers
• R94.99/kg

🗓 Prys slegs geldig van 24 September tot en met 26 September
⏳ Solank voorraad hou

Sluit BTW in. Aanbiedings geldig solank voorraad hou. Geen handelaars. Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Produkte kan verskil van beeldmateriaal. Slegs van toepassing op Die Plaasslaghuis Springbok

❗Dringende Kennisgewing❗Die Plaasslaghuis wil graag die gemeenskap gerusstel dat dit op die openbare vakansie dag van di...
22/09/2026

❗Dringende Kennisgewing❗

Die Plaasslaghuis wil graag die gemeenskap gerusstel dat dit op die openbare vakansie dag van die 24ste September wel oop sal wees tot en met 13:00

Hierdie is om te verseker dat u genoeg tyd het om al u braaibenodighede te kry.

Ons sien daarna uit om u te help bespaar met ons vars gehalte-aanbiedinge.

Wees altyd eerste om te weet wat aangaan! 👀🔥
WhatsappCommunity: https://whatsapp.com/channel/0029VbCxQCP0VycM9Nq5Pz3E

Welkom by Die Plaasslaghuis Springbok se WhatsApp Channel 🛒❤Wil jy eerste weet van ons nuutste aanbiedinge, spesiale pry...
15/09/2026

Welkom by Die Plaasslaghuis Springbok se WhatsApp Channel 🛒❤

Wil jy eerste weet van ons nuutste aanbiedinge, spesiale pryse, nuwe aankomste en eksklusiewe aanbiedings? Dan is hierdie die plek vir jou!

📢 Bly op hoogte
🏷️ Moenie ’n spesiale aanbod misloop nie
🛒 Ontdek ons nuwe produkte
❤ Bly verbind met Die Plaasslaghuis Springbok

Sluit aan en wees altyd eerste om te weet wat aangaan! 👀🔥
Die Plaasslaghuis Springbok — Ons help jou bespaar

Community: https://whatsapp.com/channel/0029VbCxQCP0VycM9Nq5Pz3E

Welkom by Die Plaasslaghuis Springbok se WhatsApp Channel 🛒❤Wil jy eerste weet van ons nuutste aanbiedinge, spesiale pry...
11/09/2026

Welkom by Die Plaasslaghuis Springbok se WhatsApp Channel 🛒❤

Wil jy eerste weet van ons nuutste aanbiedinge, spesiale pryse, nuwe aankomste en eksklusiewe aanbiedings? Dan is hierdie die plek vir jou!

📢 Bly op hoogte
🏷️ Moenie ’n spesiale aanbod misloop nie
🛒 Ontdek ons nuwe produkte
❤ Bly verbind met Die Plaasslaghuis Springbok

Sluit aan en wees altyd eerste om te weet wat aangaan! 👀🔥

Die Plaasslaghuis Springbok — Ons help jou bespaar

Community: https://whatsapp.com/channel/0029VbCxQCP0VycM9Nq5Pz3E

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩Vark Kwarte• R49.99 /kg🗓 Prys slegs geldi...
31/08/2026

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩

Vark Kwarte
• R49.99 /kg

🗓 Prys slegs geldig op 2 September
⏳ Solank voorraad hou

Sluit BTW in. Aanbiedings geldig solank voorraad hou. Geen handelaars. Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Produkte kan verskil van beeldmateriaal. Slegs van toepassing op Die Plaasslaghuis Springbok

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩Pork with Lemon• R99.99/kgVark Kwarte• R5...
26/08/2026

Die Plaasslaghuis Springbok het vuurwarm promosies, moet dit nie misloop nie 🔥🥩

Pork with Lemon
• R99.99/kg

Vark Kwarte
• R59.99 /kg

Southern Style Chicken Thighs 1.5kg
• R129.99/kg

Bees en Vark Maalvleis
• R99.99/kg

Oukraal Braaiwors
• R89.99/kg

Die Plaasslaghuis Boerewors
• R139.99/kg

Beef Burger Patties
• R109.99/kg

Pork Texan Steak
• R69.99/kg

Ontbeende Varkloin Steak
• R99.99/kg

Pork Rashers
• R99.99/kg

🗓 Prys slegs geldig tot en met 5 September
⏳ Solank voorraad hou

Sluit BTW in. Aanbiedings geldig solank voorraad hou. Geen handelaars. Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Produkte kan verskil van beeldmateriaal. Slegs van toepassing op ie Plaasslaghuis Springbok

Vakante Pos Blokman:MINIMUM VEREISTES- Moet Afrikaans en Engels kan lees, skryf, praat en verstaan.- Kennis van vleisvoo...
14/08/2026

Vakante Pos Blokman:

MINIMUM VEREISTES
- Moet Afrikaans en Engels kan lees, skryf, praat en verstaan.
- Kennis van vleisvoorbereidingstegnieke en snitte.
- ’n Minimum van 3 jaar blokman ondervinding.

POS BESKRYWING
- Vleisverwerking.
- Sny, maal en voorbereiding van vleis vir verkoop.
- Skoonmaak en instandhouding van gereedskap en toerusting.
- Weeg, verpakking, prysbepaling en vertoon van produkte.
- Uitvoer van kwaliteit inspeksies op vleis en ander produkte.

SLUITINGSDATUM
-Aansoeke sluit op 28 Augustus 2026. Laat aansoeke sal ongelukkig nie oorweeg word nie.

CV’S KAN AFGEGEE WORD
-CV’s kan persoonlik afgegee word by Die Plaasslaghuis Springbok gedurende normale besigheidsure. Maak asseblief seker dat alle kontakbesonderhede op die CV volledig en korrek is.

AANSOEKE KAN PER E-POS GESTUUR WORD
- Aansoeke kan per e-pos gestuur word na [email protected]. Gebruik asseblief die onderwerp “Aansoek: Blokman” en heg ’n volledige CV saam met enige relevante dokumentasie aan. Slegs kandidate wat vir ’n onderhoud gekeur word, sal gekontak word.

Address

Die Plaasslaghuis, 143 Voortrekker Street
Springbok
8240

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plaasslaghuis Springbok posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores