Genade Shoppie

Genade Shoppie Ons gebruik net top gehalte vars produkte en onthou altyd daai ekstra tikkie liefde. Genade Shoppie. Plaaslik, perfek.
(2)

Nooit weer “Wat eet ons vanaand?” nie 🤯Jou etes is klaar beplan—geen stres of laaste-minuut besluite nie!Spaar tyd ⏰Geen...
22/04/2026

Nooit weer “Wat eet ons vanaand?” nie 🤯
Jou etes is klaar beplan—geen stres of laaste-minuut besluite nie!

Spaar tyd ⏰
Geen inkopies, voorbereiding of kosmaak na ’n lang dag nie. Kwaliteit bestandele, an natuurlik met baie liefde gemaak! ❤️

Bespreek jou Mei Maand Pakket en eet lekker, elke dag!!

📞Whatsapp 066 241 1954 om jou spasie te bespreek

Wat ‘n ongelooflike eer, seën en absolute voorreg!! Genade Shoppie is genomineer vir ‘n Tinteltong Toekenning in die kat...
19/04/2026

Wat ‘n ongelooflike eer, seën en absolute voorreg!!

Genade Shoppie is genomineer vir ‘n Tinteltong Toekenning in die kategorie “Uitstekende diens in Afrikaans.”

Hierdie pragtige AfriForum inisiatief vier ons liefde vir die Afrikaanse taal – en ons is só dankbaar om deel daarvan te wees! 🇿🇦

Ons sal dit opreg waardeer as jy vir ons stem – volg gerus die skakel hieronder.

https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/2026/04/16/uitstekende-diens-in-afrikaans/

Baie dankie vir elke bietjie liefde en ondersteuning ❤️

By Genade Shoppie glo ons in vars bestanddele, kwaliteit kos en die liefde waarmee dit voorberei word. Geen meer “Wat ee...
12/04/2026

By Genade Shoppie glo ons in vars bestanddele, kwaliteit kos en die liefde waarmee dit voorberei word.

Geen meer “Wat eet ons vanaand?” stres nie! Ons maak dit maklik sodat jy kan fokus op wat regtig saak maak.

Heerlike, tuisgemaakte kos… sonder die moeite. 🍽️✨

Ons deel graag hierdie week, 13 - 16 April 2026 se menu.

Sluit aan by ons Whatsapp groep - https://chat.whatsapp.com/GDjMqQ6IIYvGN2ZDDd3VfQ?mode=gi_t

Aflaai ons toep https://tnpweb.co.za/GenadeShoppie/broadcast/

Whatsapp ons op 066 241 1954 om jou week se bestellings te plaas

“Peppermint Crisp” maar as ‘n koek…. 👌🏻👏
10/04/2026

“Peppermint Crisp” maar as ‘n koek…. 👌🏻👏

Die graf is leeg, die belofte staan vas. Hy leef… en daarom leef ons ook.Geseende Paasfees Genade Shoppie Familie!
05/04/2026

Die graf is leeg, die belofte staan vas.
Hy leef… en daarom leef ons ook.

Geseende Paasfees Genade Shoppie Familie!

Bazaar? Ja! Bestel joune, sommer nou 😉🥳WhatsApp 0662411954
27/03/2026

Bazaar? Ja!

Bestel joune, sommer nou 😉🥳

WhatsApp 0662411954

24/03/2026

❤️Onthou hoekom ons begin het – nie net om kos te gee nie, maar om 'n lig te wees in iemand se donker dag ✨

Dit gaan nie net oor wat ons doen nie, maar hoekom ons dit doen.

Hiermee deel ons graag die week se menu met julle. Ons het ongelukkig probleme met ons WhatsApp nommer op die oomblik. I...
23/03/2026

Hiermee deel ons graag die week se menu met julle.

Ons het ongelukkig probleme met ons WhatsApp nommer op die oomblik.

Indien julle 'n bestelling wil plaas of die Shoppie wil kontak is julle welkom om ons te WhatsApp op 0662844645, Facebook Messenger of Telegram.
Hierdie week se spyskaart is ook beskikbaar op ons toep.

Ons is vreeslik jammer vir die ongerief.

https://tnpweb.co.za/GenadeShoppie/broadcast/

Die son kom loer soggens nou so ‘n bietjie later oor die horison 🌅 en die aande raak nogals koeler… 🍂Dis daardie tyd van...
22/03/2026

Die son kom loer soggens nou so ‘n bietjie later oor die horison 🌅 en die aande raak nogals koeler… 🍂
Dis daardie tyd van die jaar waar mens net wil warm en rustig wees – maar die lewe bly besig.

“Wat eet ons vanaand?”
“Het jy die vleis uitgehaal?”
“Ek gaan weer laat werk…”
“Ag nee, nie wéér toasted ham en kaas nie!” 😅

Ons almal ken daai gevoel 🤍

Laat ons die stres vir jou wegvat en jou aande weer warm, maklik en gesellig maak.

Ons deel graag ons April maand pakket pryse, asook ons krediet opsies ✨
Bespreek en betaal teen 31 Maart en jy staan ‘n kans om te wen! 🎉

Whatsapp 066 241 1954 vir enige navrae en om jou spasie te bespreek!

Address

Sasol Value, Cnr Charles Cilliers En Oliver Tambo Straat
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27662411954

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Genade Shoppie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Genade Shoppie:

Share