CCD Wildsvleis

Directions Contact the business

CCD Wildsvleis Biltong/ Droëwors/ Braaiwors/ Chillibites/ Sosaties/ Bacon/ Coppa/Poppers/ Deli

Geelvet Wors weer in voorraad‼️🔥….
31/10/2026

Geelvet Wors weer in voorraad‼️🔥….

Wanneer ek Marmite Tertjies bak dink ek terug aan Sondae na Kerk se teetyd by my Oupa en Ouma se huis. Daar was altyd ie...
30/10/2026

Wanneer ek Marmite Tertjies bak dink ek terug aan Sondae na Kerk se teetyd by my Oupa en Ouma se huis. Daar was altyd iets te ete saam met die tee, maar ek moet sê my gunsteling vanaf daai tyd is nogsteeds Toffie ( koffie😉) en nie tee nie.
As hulle my nog meer wou bederf moes daar nou warmgebakte marmite tert wees😋

Ek mis sommer my Ouma hulle se huis, die reuk van Oupa se houtwerk kamer en die lekker stywe drukkies 🤗❤️

Lekker varsgebakte Marmite tertjies teen R15 elk by winkel beskikbaar 🙌🏻👵🏻🧔🏼‍♂️

30/10/2026

Baie dankbaar vir die ondersteuning ❤️🙌🏻

Gereed met heerlike produkte‼️❤️🌿ALLES om ñ naweek lekker te maak🔥🌈☀️
23/10/2026

Gereed met heerlike produkte‼️❤️🌿ALLES om ñ naweek lekker te maak🔥🌈☀️

Heerlike Amarula koek❤️… kom geniet dit saam met ñ heerlike milkshake of cappuccino ‼️🌿
23/10/2026

Heerlike Amarula koek❤️… kom geniet dit saam met ñ heerlike milkshake of cappuccino ‼️🌿

Bestel solank jou Cinnabuns vir Woensdag, 14 Oktober 2026!!!❤️❤️❤️💃🏻💃🏻
12/10/2026

Bestel solank jou Cinnabuns vir Woensdag, 14 Oktober 2026!!!❤️❤️❤️💃🏻💃🏻

Skaapstertjies en heerlike Bokkuite vir die naweek se braai🔥🐏🦌‼️‼️
09/10/2026

Skaapstertjies en heerlike Bokkuite vir die naweek se braai🔥🐏🦌‼️‼️

GROOT PAKKE koffie ook weer beskikbaar!❤️
09/10/2026

GROOT PAKKE koffie ook weer beskikbaar!❤️

CINNABUN FRIDAY! 😆❤️🙌🏻Bought in 20 Cinnabuns from Lekker Smul❣️First come first serve…🏃🏻‍♂️💃🏻🏃🏼‍♀️
09/10/2026

CINNABUN FRIDAY! 😆❤️🙌🏻

Bought in 20 Cinnabuns from Lekker Smul❣️

First come first serve…🏃🏻‍♂️💃🏻🏃🏼‍♀️

Wanneer alles te veel begin voel hier aan die einde van die jaar en die TYD hopeloos te min voel🙀…dan eet ek net meer 🍫 ...
08/10/2026

Wanneer alles te veel begin voel hier aan die einde van die jaar en die TYD hopeloos te min voel🙀…dan eet ek net meer 🍫 chocolate… in die vorm van koek, slabs, milkshakes…My ouma het altyd gesê jy kan fisies net jou maag saam vat graf toe🙌🏻😝🩷 Lekker Chocolate koek met BAIE caramelvulsel by ons beskikbaar❣️

Address

6 Voortrekkerstreet
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CCD Wildsvleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CCD Wildsvleis:

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores