02/11/2026
Spesiale Aanbod - terwyl voorraad hou!
Plaas u bestelling vir heel of half lam, opgesaag en vakuum verpak volgens u voorkeur, teen R149 per kg.
Heel of half skaap, opgesaag en vakuum verpak volgens u voorkeur, teen R109 per kg.
Slegs by Kruisrivier Vleis Riversdal
Hoofstraat 1
Riversdal
Kontak 082 771 5329 om u bestelling te plaas.