Die Braai 3

Call Directions Contact the business

Die Braai 3 Manufacturers of braai's any steel work. We have delicious spices and sauces.πŸ§‚
55 Homestead Ave.πŸ“Œ

23/10/2026

πŸ”₯ NUWE STOCK HET GEARRIVEER! πŸ”₯

Braai-liefhebbers, hierdie een is vir julle! πŸ₯©
Maak daai smaakknoppies wakker met 4king FANTASTIES se lekker speserye en s***e! 🌢️πŸ”₯ Van Sticky BBQ tot JalapeΓ±o en nog vele meer β€” daar is iets vir elke braai-baas! πŸ˜‹πŸ‘Œ

πŸ“ Kom kry joune by DIE BRAAI 3 β€” waar geur en lekker kuier bymekaarkom! πŸ”₯
Moenie net braai nie… BRAAI MET GEUR! πŸ”₯

SpeseryeEnSouse BraaiLiefhebbers LekkerEet 😎πŸ”₯

21/10/2026

πŸ”₯ BACK IN STOCK! πŸ”₯

Julle het gevra, ons het geluister! Ons gewilde BRAAI BOX is terug!

BRAAI BOX vir net R75 each!

Alles wat jy nodig het vir daai lekker kuier om die vuur, netjies verpak in 'n hout kratjie wat jy kan hou!

Perfect vir:
πŸ”₯ BRAAI
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ GESIN
🍻 VRIENDE
❀️ LEKKER TYD

Geskik as geskenk, vir kamp, of vir daai spontane naweek braai!

NEW! POTJIE STAND - R180 πŸ”₯Ons gewildste Potjie Stand is hier - sterker, groter en verstelbaar!Vir net R180 kry jy kwalit...
21/10/2026

NEW! POTJIE STAND - R180 πŸ”₯

Ons gewildste Potjie Stand is hier - sterker, groter en verstelbaar!

Vir net R180 kry jy kwaliteit wat jy kan vertrou!
Moenie jou potjie op bakstene balanseer nie, braai soos 'n PRO met die regte stand!

Beperkte voorraad beskikbaar!

πŸ”₯ DIE BRAAI 3 - BUSH-CATFEEDERS AND ENGINEERING | ESTD. 2022

Lekker Braai Tyd! πŸ”₯Is jou potjie reg vir die vuur? Dan het jy 'n POTJIE STAND nodig wat kan hou!Ons POTJIE STAND vir net...
21/10/2026

Lekker Braai Tyd! πŸ”₯

Is jou potjie reg vir die vuur? Dan het jy 'n POTJIE STAND nodig wat kan hou!

Ons POTJIE STAND vir net R120 is:
STEWIG | DUURSAAM | BETROUBAAR

Kwaliteit wat jy kan vertrou! πŸ’ͺ

Moet nie sukkel met bakstene nie - kry die regte ding!

πŸ”₯ DIE BRAAI 3 - BUSH-CATFEEDERS AND ENGINEERING

πŸ”₯ BRAAI SEISOEN IS HIER!πŸͺ΅ KAGGELHOUT "Rooi Karee" - R120πŸ”₯ SEKELBOS - R50 per los sakπŸ’₯ BY SPECIAL: 3 Sakke Sekelbos Hout ...
16/10/2026

πŸ”₯ BRAAI SEISOEN IS HIER!
πŸͺ΅ KAGGELHOUT "Rooi Karee" - R120
πŸ”₯ SEKELBOS - R50 per los sak
πŸ’₯ BY SPECIAL: 3 Sakke Sekelbos Hout vir net R130!

Goeie Vuur = Goeie Geleenthede!

Moet nie uitmis nie - kom kry joune vandag en braai soos 'n baas!

πŸ”₯ KLEIN IN GROOTTE, MAAR GROOT IN SMAAK! πŸ”₯Die Rim Braai is reg vir aksie! πŸ’ͺπŸ”₯ Perfek vir jou huis, kamp, strand of enige ...
16/10/2026

πŸ”₯ KLEIN IN GROOTTE, MAAR GROOT IN SMAAK! πŸ”₯
Die Rim Braai is reg vir aksie! πŸ’ͺπŸ”₯ Perfek vir jou huis, kamp, strand of enige plek waar die kole roep! πŸ₯©πŸ–
πŸ’₯ Slegs R650! πŸ’₯
πŸ“ Kom kry joune by Die Braai 3 β€” waar braai ’n leefstyl is! 😎πŸ”₯

πŸ”₯πŸ₯© Die Braai 3 se Brood Oondjie! πŸ”₯Maak daai braai nΓ³g lekkerder! 😍Kry jou eie Brood Oontjie vir slegs R380!πŸ”₯ Moenie uitm...
13/10/2026

πŸ”₯πŸ₯© Die Braai 3 se Brood Oondjie! πŸ”₯

Maak daai braai nóg lekkerder! 😍
Kry jou eie Brood Oontjie vir slegs R380!
πŸ”₯ Moenie uitmis nie –

πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ₯©πŸ”₯ SPEND R250GET A FREEBIE! πŸ”₯πŸ₯©Come enjoy that real traditional braai taste at Die Braai 3! πŸ‡ΏπŸ‡¦Spend R250 or more and rece...
12/10/2026

πŸ₯©πŸ”₯ SPEND R250
GET A FREEBIE! πŸ”₯πŸ₯©
Come enjoy that real traditional braai taste at Die Braai 3! πŸ‡ΏπŸ‡¦
Spend R250 or more and receive a FREE Bomb Traditional Braai Bread. 🍞

12/10/2026

NUWE SPESERYE HET AANGEKOM! πŸ”₯🌢️

Kom maak jou kos nΓ³g lekkerder! πŸ˜‹
Besoek ons vandag by Die Braai 3.

Flippen Lekka! 🀩

18/09/2026

Die Braai 3 is oop ek is self by winkel.

55 Homestead
Shell Adlem Garage
RANDFONTEIN

Address

55 Homestead Avenue
Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27792830485

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Braai 3 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Braai 3:

Shortcuts

Share

Category