22/10/2026
Vir die pad. Vir die pouse. Vir die lekker. 🤎
Party dae kort net ’n pakkie biltong van Geldenhuys Slagtery! Hou dit byderhand vir die langpad, jou werkspouse of daardie laatmiddag-lus vir iets sout.
Hoe geniet jy jou biltong: lekker droog of nog ’n bietjie klam? Vertel ons hieronder! 👇
WhatsApp: 065 692 4176