Spens & Tafel

Call Directions Contact the business

Spens & Tafel Elevated catering experiences. Gourmet platters & harvest tables. Styled for effortless entertaining. Where every table feels like home.

Book in advance to secure your date
📲 076 012 0947

🌸🎂 VANDAG VIER ONS ’N BAIE SPESIALE MENS! 🎂🌸🥂 GELUKKIGE 60STE VERJAARSDAG, ERICA! 💕🎉Vandag is ’n besonderse dag by Die K...
29/10/2026

🌸🎂 VANDAG VIER ONS ’N BAIE SPESIALE MENS! 🎂🌸

🥂 GELUKKIGE 60STE VERJAARSDAG, ERICA! 💕🎉

Vandag is ’n besonderse dag by Die Kospotte, want ons vier die verjaarsdag van die vrou wat die hart en siel van ons koswinkel is! ❤️

Erica, jou liefde vir mense, jou passie vir lekker huiskos en die omgee waarmee jy elke klant verwelkom, maak Die Kospotte die spesiale plekkie wat dit vandag is. 🌷

Agter elke heerlike bord kos, elke vriendelike glimlag en elke warm verwelkoming is daar ’n vrou met ’n groot hart en hande wat nooit stilstaan nie.

Mag hierdie nuwe lewenshoofstuk vir jou oorloop van liefde, goeie gesondheid, vreugde en ontelbare mooi herinneringe. 🌸

Van ons almal by Die Kospotte — ons waardeer jou meer as wat woorde kan sê! ❤️

Met baie liefde,
Die Kospotte-span 🌿💕

🎉 LITTLE BITES FOR BIG SMILES! 🎉Planning a birthday, school party or special celebration? Our Kiddies Platters are packe...
24/10/2026

🎉 LITTLE BITES FOR BIG SMILES! 🎉

Planning a birthday, school party or special celebration? Our Kiddies Platters are packed with fun, colourful favourites — with both sweet & savoury options available. 🍩🍗🍕🌈

✨ Custom platter choices available!
Choose your little one’s favourites and we’ll put together a platter to suit your celebration, theme and needs.

Perfect for little hands and happy tummies! 💛

📲 Orders & enquiries: 076 012 0947

Spens & Tafel
Made with love for every little celebration. ✨

🌿✨ MAAK ELKE GELEENTHEID IETS BESONDERS MET SPENS & TAFEL! ✨🌿Van heerlike sout- en soethappies tot pragtige platters en ...
20/10/2026

🌿✨ MAAK ELKE GELEENTHEID IETS BESONDERS MET SPENS & TAFEL! ✨🌿

Van heerlike sout- en soethappies tot pragtige platters en spyseniering vir spesiale geleenthede! 🥐🧁🌸

By Spens & Tafel glo ons dat lekker kos mense bymekaarbring en elke geleentheid nét soveel meer spesiaal maak. ❤️

🎉 Verjaarsdae en kombuistees
🌸 Babatee en spesiale vieringe
🥂 Funksies en geleenthede
🍽️ Heerlike platters en spyseniering
🎀 Dekor en pragtige tafelopstellings

Of dit nou ’n klein kuier of ’n groot viering is, ons help graag om dit onvergeetlik te maak!

📲 Kontak ons gerus vir meer inligting, pryse en besprekings!

🌿 Spens & Tafel – Met liefde voorberei, met trots bedien.

🌿 Maak jou volgende geleentheid ekstra spesiaal met Spens & Tafel.Van vars sout- en soet happies, pragtige toebroodjies ...
09/10/2026

🌿 Maak jou volgende geleentheid ekstra spesiaal met Spens & Tafel.

Van vars sout- en soet happies, pragtige toebroodjies en elegante Harvest Tables tot mooi saamgestelde platters vir enige geleentheid — alles word met sorg voorberei en stylvol aangebied.

Perfek vir verjaarsdae, babatee, kombuistees, werksfunksies, familiebyeenkomste en spesiale vieringe. ✨

📞 Bestellings en navrae: 076 012 0947
📍 Pretoria

Spens & Tafel — mooi kos vir mooi oomblikke. 🌸

🎄 KERSFEES BESTELLINGS IS NOU OOP! 🎄Hierdie Kersfees maak Spens & Tafel & Die Kospotte dit makliker om ’n heerlike, fees...
06/10/2026

🎄 KERSFEES BESTELLINGS IS NOU OOP! 🎄

Hierdie Kersfees maak Spens & Tafel & Die Kospotte dit makliker om ’n heerlike, feestelike tafel saam te stel — sonder al die ure in die kombuis. ❤️

Ons Kersfeesreeks 2026 sluit in:

• Kersfeesmaaltye vir 2, 6 of 12 persone
• Feestelike sout-, grazing- en soetbokse
• Braai bykosse — jy braai, ons sorg vir die res!
• Slaaie & bykosse om jou eie Kersfeestafel saam te stel
• Soet Kersfees bokse & nageregte
• Tradisionele Kersfees vrugtekoeke

Alles word met sorg voorberei, mooi verpak en gereed gemaak om jou Kersdag net ’n bietjie makliker te maak.

📅 Afhaal: 24 Desember 2026
❄️ Kos word verkoel en gereed vir bewaring/verhitting verpak.
📲 Bestellings / WhatsApp: 076 012 0947

Bestel vroeg om teleurstelling te voorkom — ons sal slegs ’n beperkte hoeveelheid Kersfeesbestellings kan aanvaar.

Spens & Tafel x Die Kospotte
Lekker kos. Minder kombuisstres. Meer tyd saam om die tafel. ❤️🎄

Kerstyd is vrugtekoektyd! 🎄🤎Kersfeesbestellings vir Ouma Chrissie se tradisionele vrugtekoek is nou oop!Ryk, klam en pro...
06/10/2026

Kerstyd is vrugtekoektyd! 🎄🤎

Kersfeesbestellings vir Ouma Chrissie se tradisionele vrugtekoek is nou oop!

Ryk, klam en propvol vrugte—’n heerlike bederf vir jou feestafel of ’n spesiale geskenk vir iemand dierbaar. 🎁

1 kg — R305
1,5 kg — R440
2,5 kg — R705

Bestel vroegtydig en maak hierdie Kersfees ekstra lekker! ✨

📲 WhatsApp Annica: 076 012 0947

Bevat neute en alkohol.

’n Tweede spesiale funksie ✨Hierdie een was alles oor ’n oorvloedige, mooi opgeboude harvest-style sharing board — gevul...
03/10/2026

’n Tweede spesiale funksie ✨
Hierdie een was alles oor ’n oorvloedige, mooi opgeboude harvest-style sharing board — gevul met ’n verskeidenheid vleise, vars vrugte, happies en kleurvolle garnering. Perfek vir ’n geleentheid waar gaste kan kuier, deel en sommer net lekker saam eet.

Met sorg voorberei en mooi afgerond deur Spens & Tafel. 🌿
📲 Bestellings & funksie-navrae: 076 012 0947

Jasmyn se Baby Shower 🌸🦋Wat ’n pragtige dag vol sagte kleure, mooi detail en spesiale oomblikke. Van die pienk tafelvers...
03/10/2026

Jasmyn se Baby Shower 🌸🦋
Wat ’n pragtige dag vol sagte kleure, mooi detail en spesiale oomblikke. Van die pienk tafelversiering en blomdetail tot die vars platters, cupcakes en soet happies — alles het so mooi bymekaar gekom vir hierdie besonderse Baby Shower.

Baie dankie dat Spens & Tafel deel kon wees van Jasmyn se spesiale dag. 🤍
📲 Bestellings & funksie-navrae: 076 012 0947

🇿🇦 ’n Proe van Suid-Afrika met Spens & Tafel!Vier Erfenisdag met ’n heerlike mengsel van tradisionele sout- en soethappi...
14/09/2026

🇿🇦 ’n Proe van Suid-Afrika met Spens & Tafel!

Vier Erfenisdag met ’n heerlike mengsel van tradisionele sout- en soethappies — perfek om saam met familie en vriende te deel! 🌿

Geniet melktertjies, koeksisters, hertzoggies, biltongbroodjies, mini vetkoek met maalvleis, mini bobotietertjies en boereworshappies.

🍴 10 persone | 70 happies — R795
🍴 6 persone | 42 happies — R495
🍴 2 persone | 14 happies — R185

📅 Bestellings sluit Dinsdag 22 September
🛍️ Afhaal 24 September vanaf 10:00
📲 WhatsApp jou bestelling na 076 012 0947

Beplan jy ’n spesiale geleentheid? Laat Spens & Tafel die kos hanteer! 🌸✨ Verjaarsdae✨ Troues en verlowings✨ Kombuis- en...
10/09/2026

Beplan jy ’n spesiale geleentheid? Laat Spens & Tafel die kos hanteer! 🌸

✨ Verjaarsdae
✨ Troues en verlowings
✨ Kombuis- en ooievaarstees
✨ Besigheidsfunksies
✨ Gedenkgeleenthede
✨ Familiebyeenkomste

Ons kan ’n spyskaart saamstel volgens jou geleentheid, aantal gaste en begroting.

Stuur vir ons jou datum, aantal gaste en ’n kort beskrywing van wat jy benodig om ’n kwotasie aan te vra.

📲 WhatsApp: 076 012 0947
📍 Pretoria

Address

Magalieskruin/Pretoria-Noord
Pretoria

Telephone

0760120947

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spens & Tafel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spens & Tafel:

Shortcuts

Share