29/09/2026
ñ Bye Boer van formaat wat op Petra Diamond Mine Cullinan al die kulture vermaak, so lekker op erfenis dag. Wen die prys vir best dressed and attitude en bewys aan almal dat ons saam kan staan en kan deel in mekaar se kulture en rasse se erfenis. Hoe bou ons die land? Om te leer om saam te staan, saam te werk en die wa saam te trek.
Die land behoort aan die Here en ons is elkeen afsonderlike lede wat deel vorm van een liggaam en dis die liggaam van Christus.
A new season is coming. Revival in South Africa. Amen
Laat hierdie boer die dinge aan die brand roer en plaasmoorde en geweld stop deur sy attitude en vision van alles wat groter is as wat ons tans kan sien.
Share asb!!