30/10/2026
Ons Kan nie wag nie!
20 boere. 2 spanne. 10 rondtes. 1 wenner.
Saterdag, 31 Oktober, gaan Span SA en die Baa-Barians kop-aan-kop by Lamb Champs Invitational 2026!
En die beste deel? Jy kan elke oomblik REGSTREEKS volg, waar jy ook al is!
Skakel in op Facebook of YouTube deur een van die Lamb Champs amptelike uitsaaivennote.
Saai
Pretoria FM
Boermedia Amptelik
Farmer's Weekly
FarmSpace