16/06/2026
πΎ VARSmark β Saterdag 20 Junie 2026* πΎ
*Of jy nou op vakansie is of tussen werksverpligtinge deur 'n bietjie wil ontspan, kom geniet die oggend saam met ons.*
π
Saterdag 20 Junie 2026
β° 08:30 β 13:00
π Hoek van MC Roode- en Bondstraat
ποΈ Vars produkte
π Heerlike tuisgebak
π Handgemaakte produkte
β Lekker kuiergeleentheid vir die hele gesin
Ondersteun plaaslik. Koop plaaslik. Kuier plaaslik.