23/10/2026
Man: "Sjoe, kyk hier, my skat... Meat Depot was vandag by die Hyundai PE Family Festival! Ek het glad nie geweet nie, anders het ek sommer gou van die werk af weggeglip om my ń pakkie biltong te kry!"
Vrou: "Ag, moenie bekommer nie, liefie. Ek het mos ingeteken op die markopdaterings-e-posse op meatdepot.co.za, so ek het geweet hulle gaan daar wees. Ek het sommer self gegaan en jou gunsteling biltong vir jou gekry!"
Meat Depot gaan môre, 24 Oktober, by die Hyundai PE Familie Fees wees en gaan daardie biltong bring wat jy beslis die moet misloop nie! 🤤
Hulle gaan by hul stalletjie wees met ń lekker sak van jou gunsteling biltong om die dag ń bietjie ekstra byt te gee. 😉 Want geen gesinsdag is volmaak sonder iets lekker om te smul nie!
📅 Saterdag, 24 Oktober, 9:00-13:00
📍 Hyundai PE
Kom kry vir jou voor dit uitverkoop! 🔥
*******************************
Husband: "Babe, look at this... Meat Depot was at the Hyundai PE Family Festival today! I had no idea, I would have totally snuck away from work if I knew!"
Wife: "Don't worry, my love. I signed up for the market update emails on meatdepot.co.za, so I knew all about it. I went and got you your favourite biltong!"
Meat Depot will be at the Hyundai PE Family Festival tomorrow, bringing the biltong you won’t want to miss! 🤤
Stop by our stall to grab a bag of your favourite biltong giving the day a little extra bite. 😉 Because no family day is complete without something lekker to snack on!
📅 Saturday, 24 October, 9:00-13:00
📍 Hyundai PE
The family can come out with their appetite and make sure to get your biltong before it’s gone! 🔥