SonopMark

Directions Website

SonopMark Middelburg se eie Boeremark, vroeg 2026. Ons bring boere, makers en die hele gemeenskap bymekaar. Kontak ons vir stalletjie aansoeke.

Blaai gerus deur ons advertensies en ontdek nóg ’n paar van die wonderlike stalletjies wat jy hierdie naweek by Sonopmar...
02/11/2026

Blaai gerus deur ons advertensies en ontdek nóg ’n paar van die wonderlike stalletjies wat jy hierdie naweek by Sonopmark kan besoek en ondersteun.

Wie bring jy saam? Merk jou vriende en familie in die kommentaar en nooi hulle om saam met jou ’n heerlike markdag te kom geniet.

🌻 Sonopmark – Die GoedVoelMark!

Sonopmark is hierdie naweek terug in Witbank, en ons kan nie wag om saam met julle te kuier nie! Kom geniet 'n heerlike ...
29/10/2026

Sonopmark is hierdie naweek terug in Witbank, en ons kan nie wag om saam met julle te kuier nie!

Kom geniet 'n heerlike oggend vol vars produkte, tuisgemaakte lekkernye, unieke stalletjies en natuurlik die lekkerste markatmosfeer!

📍 Waar: New Life Church se parkeerarea, 8 Beatrix Straat, Witbank
🕖 Tyd: 07:00 – 12:00
📅 Datum: Saterdag, 31 Oktober 2026

Bring jou vriende, familie en sommer die bure ook saam! Wie sien ons daar? Laat weet ons in die kommentaar!

🌻 Sonopmark – Die GoedVoelMark!

Wonder jy wat alles volgende naweek by Sonopmark Lavender Mill op jou wag?Hier is sommer 'n klein voorsmakie van 'n paar...
29/10/2026

Wonder jy wat alles volgende naweek by Sonopmark Lavender Mill op jou wag?

Hier is sommer 'n klein voorsmakie van 'n paar van die fantastiese besighede en stalletjiehouers wat deel gaan wees van ons GoedVoelMark! Van heerlike vars produkte tot unieke, handgemaakte skatte – daar is iets vir elkeen!

Blaai deur die advertensies en kyk na van die stalletjies wat jy volgende naweek by die mark kan ondersteun!

📍Farm Leeupoortjie
🕖 07:00 – 12:00
🎟️ GRATIS toegang
🐾 Honde welkom!
📆7 November 2026

Kom kuier, koop plaaslik en ondersteun ons stalletjiehouers!

SONOPMARK – Die GoedVoelMark!

JONG KUNSTENAARS, ONS SOEK JULLE! Het jy ’n talent wat jy graag met die wêreld wil deel? Sonopmark bied jong, opkomende ...
26/10/2026

JONG KUNSTENAARS, ONS SOEK JULLE!

Het jy ’n talent wat jy graag met die wêreld wil deel?

Sonopmark bied jong, opkomende kunstenaars die geleentheid om hul talent met ons gemeenskap te deel!

Of jy sing, dans, ’n instrument bespeel of mense vermaak – ons wil van jou hoor!

Stuur vir ons ’n privaatboodskap en vertel ons meer van jou talent en by watter Sonopmark jy graag wil optree.

Sonopmark – Die GoedVoelMark!

VARSPRODUKTE DIREK VAN DIE PLAAS!Vars, plaaslik en propvol lekkerte! Kom maak ’n draai by Sonopmark @ Lavender Mill en o...
23/10/2026

VARSPRODUKTE DIREK VAN DIE PLAAS!

Vars, plaaslik en propvol lekkerte! Kom maak ’n draai by Sonopmark @ Lavender Mill en ondersteun ons plaaslike boere en entrepreneurs!

📍 Farm Leeupoortje, Middelburg
🕖 07:00 – 12:00 (7 November 2026)
🎟️ Gratis toegang
🐾 Honde welkom

Bring die hele gesin en kom geniet ’n heerlike markoggend saam met ons!

Sonopmark – Die GoedVoelMark!

Ons is ongelooflik opgewonde om aan te kondig dat Sonopmark binnekort ook sy deure in Pietersburg oopmaak!Bly jy in Piet...
23/10/2026

Ons is ongelooflik opgewonde om aan te kondig dat Sonopmark binnekort ook sy deure in Pietersburg oopmaak!

Bly jy in Pietersburg of sommer net om die draai? Dan het ons goeie nuus vir jou! Vanaf 6 Februarie 2027 kan jy ook deel word van die Sonopmark-ervaring.

Ons kan nie wag om nuwe gesigte te verwelkom en ons Sonopmark-familie nog groter te maak nie. Pietersburg, ons sien julle daar!

Sonopmark – Die GoedVoelMark

By Sonopmark is varsheid, gehalte en bekostigbaarheid vir ons belangrik! Van heerlike varsgebak, plaasvars groente en vr...
23/10/2026

By Sonopmark is varsheid, gehalte en bekostigbaarheid vir ons belangrik!

Van heerlike varsgebak, plaasvars groente en vrugte tot gehaltevleis en tuisgemaakte konfyt – by ons markte kry jy net die beste!

Ons stalletjiehouers doen moeite om topgehalteprodukte teen bekostigbare pryse aan jou te bied.

Ondersteun plaaslik, koop vars en geniet die beste wat ons boere en entrepreneurs bied!

Sonopmark – Die GoedVoelMark!

Ons wil graag by JOU hoor! Watter nuwe en opwindende produkte sal jy graag by Sonopmark wil sien? Ons hoop ons sien jou ...
16/10/2026

Ons wil graag by JOU hoor!

Watter nuwe en opwindende produkte sal jy graag by Sonopmark wil sien?

Ons hoop ons sien jou by die volgende mark.

Deel jou idees in die kommentaar. Jou stem tel.

Sonopmark – Die GoedVoelMark.

Ons wil graag by JOU hoor! Watter nuwe en opwindende produkte sal jy graag by Sonopmark wil sien? Ons het 3 heerlike mar...
16/10/2026

Ons wil graag by JOU hoor!

Watter nuwe en opwindende produkte sal jy graag by Sonopmark wil sien?

Ons het 3 heerlike markte – Witbank, Lavender Mill en Pongola!

Deel jou idees in die kommentaar. Jou stem tel!

Sonopmark – Die GoedVoelMark!

GOEIE NUUS, SONOPMARK-FAMILIE!Julle het gevra, en ons het geluister!Sonopmark Lavender Mill kry nou ’n HELE EKSTRA UUR! ...
08/10/2026

GOEIE NUUS, SONOPMARK-FAMILIE!

Julle het gevra, en ons het geluister!

Sonopmark Lavender Mill kry nou ’n HELE EKSTRA UUR!

NUWE MARKTYE: 07:00 – 12:00

Nóg meer tyd vir lekker kuier, inkopies en markpret saam met die hele familie!

Sonopmark – Die GoedVoelMark!

GOEIE NUUS, SONOPMARK-FAMILIE!Julle het gevra, en ons het geluister!Sonopmark Witbank, Lavender Mill én Pongola kry nou ...
08/10/2026

GOEIE NUUS, SONOPMARK-FAMILIE!

Julle het gevra, en ons het geluister!

Sonopmark Witbank, Lavender Mill én Pongola kry nou ’n HELE EKSTRA UUR!

NUWE MARKTYE: 07:00 – 12:00

Nóg meer tyd vir lekker kuier, inkopies en markpret saam met die hele familie!

Sonopmark – Die GoedVoelMark!

’n Groot DANKIE aan elke stalletjiehouer én elke besoeker wat die afgelope Saterdag saam met ons by Sonopmark Lavender M...
04/10/2026

’n Groot DANKIE aan elke stalletjiehouer én elke besoeker wat die afgelope Saterdag saam met ons by Sonopmark Lavender Mill kom kuier het!

Ons het dit vreeslik baie geniet en waardeer elkeen wat deel was van die dag!

Was jy daar? Laat weet ons in die kommentaar watter stalletjie jou gunsteling was!

Ons wil graag van JOU hoor!Sonopmark – Die GoedVoelMark gaan oor soveel meer as net stalletjies en lekker dinge… dis die...
01/10/2026

Ons wil graag van JOU hoor!

Sonopmark – Die GoedVoelMark gaan oor soveel meer as net stalletjies en lekker dinge… dis die mense, die kuier, die stories en daardie lekker markgevoel wat jou elke keer weer laat terugkom.

Het jy al een van ons markte besoek? Laat gerus vir ons ’n resensie en vertel ons van jou ervaring!

Wat het jy die meeste geniet?
Wat is jou gunsteling deel van Sonopmark?
Is daar ’n stalletjie wat jy nooit kan verbystap nie?
En wat laat jou elke keer weer terugkom?

Ons lees elke boodskap en waardeer julle terugvoer opreg. Dit help ons om Die GoedVoelMark nóg lekkerder te maak!

Deel jou Sonopmark-storie met ons in die kommentaar!

@

Sonopmark @ Lavender Mill is dié Saterdag!Wie sien ons daar? Laat weet ons in die kommentaar of jy kom en wie jy saambri...
01/10/2026

Sonopmark @ Lavender Mill is dié Saterdag!

Wie sien ons daar? Laat weet ons in die kommentaar of jy kom en wie jy saambring! Tag sommer jou markmaatjies en maak ’n plan vir ’n lekker oggend uit!

📅 3 Oktober 2026
⏰ 07:00 – 12:00
📍 Farm Leeupoortjie, Middelburg
🎟️ Gratis toegang
🐶 Honde welkom

Bring jou familie, vriende en jou vierpotige kinders saam — ons sien uit om julle daar te hê!

SONOPMARK BY LAVENDER MILL! Die Sonopmark by Lavender Mill is hierdie naweek, en ons kan nie wag om saam met julle ’n le...
29/09/2026

SONOPMARK BY LAVENDER MILL!
Die Sonopmark by Lavender Mill is hierdie naweek, en ons kan nie wag om saam met julle ’n lekker oggend te geniet nie!

Kom kuier saam, ontdek iets nuuts, ondersteun ons plaaslike entrepreneurs en geniet die lekker atmosfeer.

📍 Farm Leeupoortjie, Middelburg
🕖 07:00 – 12:00
🎟️ Gratis toegang
🐾 Honde is welkom!

Wie bring jy saam?
Noem iemand in die kommentaar wat jy graag saam met jou wil sien by die Sonopmark!

Sien julle daar!

Is die datums vir ons markte al op jou kalender gemerk? Hulle is sommer net om die draai!📍 Witbank – 26 September 2026📍 ...
25/09/2026

Is die datums vir ons markte al op jou kalender gemerk? Hulle is sommer net om die draai!

📍 Witbank – 26 September 2026
📍 Pongola – 3 Oktober 2026
📍 Lavender Mill – 3 Oktober 2026

Kom kuier saam, geniet die gemeenskap en ondersteun ons plaaslike uitstallers!

Die GoedVoelMark — ons hoop om jou daar te sien!

Sonopmark Lavender Mill is om die draai!Ons het ’n paar lekker stalletjies wat vir julle wag, en ons kan nie wag om jull...
25/09/2026

Sonopmark Lavender Mill is om die draai!

Ons het ’n paar lekker stalletjies wat vir julle wag, en ons kan nie wag om julle daar te sien nie!

Bring jou vriende, familie én jou 4-poot-kind saam en kom geniet ’n lekker oggend by die mark.

Tag sommer iemand in die comments wat jy graag saam met jou wil bring!

📅 3 Oktober 2026
⏰ 07:00 – 11:00
🎟️ Gratis toegang
🐶 Honde welkom

Sien ons jou daar?

Wat laat jou elke keer uitsien na die Sonopmark? Wat hoop jy om volgende keer te sien, te beleef of dalk selfs te ontdek...
18/09/2026

Wat laat jou elke keer uitsien na die Sonopmark?
Wat hoop jy om volgende keer te sien, te beleef of dalk selfs te ontdek?

Ons wil van ons Sonopmark-vriende hoor!

Baie dankie aan elkeen wat Saterdag saam met ons by Sonopmark @ Lavender Mill kom kuier het!Julle glimlagte, geselsies e...
10/09/2026

Baie dankie aan elkeen wat Saterdag saam met ons by Sonopmark @ Lavender Mill kom kuier het!

Julle glimlagte, geselsies en ondersteuning maak hierdie mark ’n ware GoedVoelMark en ’n tuiste vir ons gemeenskap. 💛

Ons nooi julle met groot vreugde uit na die volgende boeremark op 03 Oktober 2026. Kom geniet vars produkte, heerlike kos en die gesellige atmosfeer saam met familie en vriende. 🌿

Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Address

Farm Leeupoortje
Middelburg
1050

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SonopMark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores