Piet Engelbrecht Trust

Call Directions

Piet Engelbrecht Trust The beautiful Marble Hall area, situated in the Loskop Valley, Mpumalanga, South Africa, is world renowned for its premium quality citrus fruit.

Nestled in this valley, is the Piet Engelbrecht Trust, a grower, marketer & exporter of quality citrus fruit.

🩸❤️ EVERY DROP COUNTS! ❤️🩸At Piet Citrus, we believe that small acts of kindness can make a life-changing difference. 🫶🏻...
12/10/2026

🩸❤️ EVERY DROP COUNTS! ❤️🩸

At Piet Citrus, we believe that small acts of kindness can make a life-changing difference. 🫶🏻

Our blood drive is another opportunity for us to come together as a team and give something truly precious — the gift of life! 🩸 Every donation has the potential to save up to three lives, making every donor a real-life hero. 🦸‍♀️🦸‍♂️

A huge thank you to everyone who takes the time to donate and to the team who helps make this initiative possible. Your willingness to give means more than you know! ❤️

Remember, you don't have to be a doctor to save a life — you just have to be a blood donor! 🩸🙌🏻

Donate blood. Save lives. Make a difference. ❤️

🍊🩸

🌿 HAPPY RETIREMENT, RHODA!🌿After an incredible 44 years of service, we say farewell to a very special member of our farm...
18/09/2026

🌿 HAPPY RETIREMENT, RHODA!🌿

After an incredible 44 years of service, we say farewell to a very special member of our farm family. ❤️

Rhoda joined us in 1982 and has been part of the farm through four generations of the family. What an incredible legacy! 👨‍👩‍👧‍👦🌱

Thank you, Rhoda, for your loyalty, hard work and dedication throughout all these years. You have played a special part in our story and will always be remembered.

Wishing you a wonderful, happy and well-deserved retirement! 🌸💜

Thank you for 44 amazing years, Rhoda!❤️

📌 KREDITEURE KLERK 🍊Piet Citrus is op soek na ’n gemotiveerde en verantwoordelike Krediteure Klerk om deel van ons span ...
08/09/2026

📌 KREDITEURE KLERK 🍊

Piet Citrus is op soek na ’n gemotiveerde en verantwoordelike Krediteure Klerk om deel van ons span te word.

📧 Stuur jou CV na: [email protected]

Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie — stuur vandag nog jou CV! 🍊

Van almal by Piet Citrus wil ons graag vir Piet Engelbrecht van harte gelukwens met sy herverkiesing as President van Ag...
19/08/2026

Van almal by Piet Citrus wil ons graag vir Piet Engelbrecht van harte gelukwens met sy herverkiesing as President van Agri Limpopo! 👏🍊

Hierdie herverkiesing is ’n besondere erkenning van jou leierskap, toewyding en passie vir die landboubedryf. Ons is ongelooflik trots om jou as ons leier en deel van die Piet Citrus-familie te hê.

Mag jy in hierdie nuwe termyn voortgaan om met wysheid, visie en entoesiasme ’n verskil in die landbou te maak en die belange van produsente in Limpopo te bevorder. 🌱🤝

Baie geluk, Piet! Ons is trots op jou en wens jou alle sukses toe met jou voortgesette termyn as President van Agri Limpopo! 🏆👏

🚨 Vakante posisie: VERKOOPSVERTEENWOORDIGER Eye Watch Sekuriteit is op soek na ’n energieke en doelgerigte Verkoopsverte...
22/07/2026

🚨 Vakante posisie: VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

Eye Watch Sekuriteit is op soek na ’n energieke en doelgerigte Verkoopsverteenwoordiger om by ons groeiende span aan te sluit.

Indien jy passievol is oor verkope en daarvan hou om met mense te werk, stuur jou CV na [email protected] 📩

Word deel van Eye Watch – waar veiligheid eerste kom! 🛡️

Vakante Pos by Piet Citrus 📢Ons is op soek na ’n Kwaliteitskontroleerder om by ons span aan te sluit.Indien jy detail-ge...
15/05/2026

Vakante Pos by Piet Citrus 📢

Ons is op soek na ’n Kwaliteitskontroleerder om by ons span aan te sluit.

Indien jy detail-georiënteerd is, goeie standaarde handhaaf en passievol is oor kwaliteit, stuur jou CV aan ons.

📧 Stuur CV na: [email protected]

Sluit aan by ’n span waar kwaliteit en groei hand aan hand gaan! 🍊

Die Baas van die Plaas verjaar vandag 🥳🧁🎈Piet Engelbrecht Dankie vir jou harde werk, leiding en alles wat jy vir die pla...
05/05/2026

Die Baas van die Plaas verjaar vandag 🥳🧁🎈
Piet Engelbrecht

Dankie vir jou harde werk, leiding en alles wat jy vir die plaas en ons as span doen. Jou toewyding maak ’n groot verskil en word opreg waardeer.

Mag die jaar vorentoe vir jou gevul wees met sukses, goeie gesondheid en baie seëninge. 🥳

Met liefde,
Die Piet Citrus span 🚜🧁🎈🍋

Vakante Betrekking: Sitrus Produksie Bestuurder 🍊Piet Citrus is op soek na ’n dinamiese en ervare Sitrus Produksie Bestu...
01/05/2026

Vakante Betrekking: Sitrus Produksie Bestuurder 🍊

Piet Citrus is op soek na ’n dinamiese en ervare Sitrus Produksie Bestuurder om by ons span aan te sluit.

As jy passievol is oor landbou en gereed is om ’n verskil te maak, stuur jou CV na: [email protected]

28/04/2026

Vakante Pos by Piet Citrus 📢

Ons is op soek na ’n Administratiewe Klerk vir die Werkswinkel om by ons span aan te sluit.

Indien jy georganiseerd is, goeie administratiewe vaardighede het en onder druk kan werk, stuur jou CV aan ons.

📧 Stuur CV na: [email protected]

Sluit aan by ’n span waar harde werk en geleenthede groei! 🍊

Address

Plot G10, N11
Marble Hall
0450

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27 (13) 261 8900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piet Engelbrecht Trust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Nearby grocery stores