22/10/2026
Wenners van ons Maandelikse WEN N HEEL LAM Kompetisie. SEPTEMBER 2026
🤩 Jy kan ons volgende wenner wees: kom koop vir R300 of meer en jy is in die trekking!
🏆 Baie geluk:
HEEL LAM: Rohan
R800 SE VLEIS: Deidré Erns
R400 SE VLEIS: Benny
🤩 Heerlike verskeidenheid koekies, beskuit, sop en gevriesde geregte, piesangbrode, brownies, koeksisters en vele meer reeds vir jou voorberei, jy kan net kom koop. 😃
☎️ Kontak ons: 071 302 8301
📍 Oorkant GWK, Magogong
⏰️ Oop weeksdae 6:30 - 17:00
Saterdae en Vakansiedae: 6:30- 13:00