Stoetbul Biltong

Stoetbul Biltong Goed, beter, BESTE biltong in die dorp.

๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong is trots om Juan-Mariรฉ Herbst, HYROX-kampioen, te ondersteun op haar reis na uitnemendheid.Ons ...
08/06/2026

๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong is trots om Juan-Mariรฉ Herbst, HYROX-kampioen, te ondersteun op haar reis na uitnemendheid.

Ons staan agter jou! ๐Ÿ’ช

๐Ÿ†๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ„ฝ๐Ÿ…„๐Ÿ…„๐Ÿ…ƒ BY ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ BILTONG! Ons reeks groei, maar ons gehalte bly dieselfde!Kom proe ons splinternuwe:๐Ÿฅ“ Bacon Bilt...
08/06/2026

๐Ÿ„ฝ๐Ÿ…„๐Ÿ…„๐Ÿ…ƒ BY ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ BILTONG!
Ons reeks groei, maar ons gehalte bly dieselfde!

Kom proe ons splinternuwe:
๐Ÿฅ“ Bacon Biltong
๐ŸŒญ Cabanossi

En natuurlik ons gunstelinge:
๐Ÿ‚ Premium Geelvet Biltong
๐ŸŒถ๏ธ Geelvet Droรซwors

Dieselfde egte Stoetbul-geur. Dieselfde kwaliteit waarop jy kan staatmaak.

๐Ÿ“ 227 Bell Dr, Noordheuwel
๐Ÿ“ž 078 474 7736

๐Ÿ‚ Jagseisoen is hier! ๐Ÿ‚Moenie wag tot die laaste oomblik nie โ€“ bespreek jou wildsverwerking plek vandag nog!By ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ...
04/06/2026

๐Ÿ‚ Jagseisoen is hier! ๐Ÿ‚

Moenie wag tot die laaste oomblik nie โ€“ bespreek jou wildsverwerking plek vandag nog!

By ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong sorg ons dat jou wild professioneel verwerk word volgens jou behoeftes โ€“ van wors en maalvleis tot biltong, droรซwors en meer.

โœ… Kwaliteit verwerking
โœ… Betroubare diens
โœ… Professionele verpakking
โœ… Vinnig en doeltreffend
๐Ÿ“ž 078 474 7736

๐Ÿ“ Besprekings is reeds oop vir die 2026-jagseisoen.

Stoetbul Biltong โ€“ waar kwaliteit en vakmanskap hand aan hand gaan. ๐Ÿฅฉ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ’™ ๐Ÿ…ฅ๏ธŽ๐Ÿ…๏ธŽ๐Ÿ…“๏ธŽ๐Ÿ…”๏ธŽ๐Ÿ…ก๏ธŽ๐Ÿ…ข๏ธŽ๐Ÿ…“๏ธŽ๐Ÿ…๏ธŽ๐Ÿ…–๏ธŽ HAMPERS BY STOETBUL BILTONG ๐Ÿ’™Wys vir Pappa hoeveel hy vir jou beteken met 'n spesiaal saamgestelde ...
04/06/2026

๐Ÿ’™ ๐Ÿ…ฅ๏ธŽ๐Ÿ…๏ธŽ๐Ÿ…“๏ธŽ๐Ÿ…”๏ธŽ๐Ÿ…ก๏ธŽ๐Ÿ…ข๏ธŽ๐Ÿ…“๏ธŽ๐Ÿ…๏ธŽ๐Ÿ…–๏ธŽ HAMPERS BY STOETBUL BILTONG ๐Ÿ’™

Wys vir Pappa hoeveel hy vir jou beteken met 'n spesiaal saamgestelde ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong hamper.

๐Ÿฅฉ Premium Geelvet Biltong
๐Ÿฅจ Lekker Droรซwors
๐ŸŽ Met sorg en liefde verpak

Vanaf slegs R350.
Ons verpak volgens jou begroting om die perfekte geskenk vir elke Pa te skep.

๐Ÿ“ 227 Bell Dr, Noordheuwel
๐Ÿ“ž 078 474 7736

Bestel vroeg om teleurstelling te voorkom.

Bederf jouself met Stoetbul Biltong se heerlike Geelvet Biltong en Droรซwors โ€“ vol geur, kwaliteit en daai egte plaasstyl...
25/05/2026

Bederf jouself met Stoetbul Biltong se heerlike Geelvet Biltong en Droรซwors โ€“ vol geur, kwaliteit en daai egte plaasstyl smaak waarvoor almal terugkom! ๐Ÿ”ฅ

โœ” Handgemaak met sorg
โœ” Geurvol en proteรฏenryk
โœ” biltong

Maak vandag jou snack stash vol met Stoetbul Biltong! ๐Ÿฅฉ

๐ŸŒ… Hemelvaart ๐ŸŒ…๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong sal mรดre, 14 Mei, gesluit wees om Hemelvaart te eer. โœ๏ธDankie vir julle voortdure...
13/05/2026

๐ŸŒ… Hemelvaart ๐ŸŒ…

๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong sal mรดre, 14 Mei, gesluit wees om Hemelvaart te eer. โœ๏ธ

Dankie vir julle voortdurende ondersteuning en begrip.
Ons sien julle weer Vrydag 15 Mei vir al julle gunsteling biltong, droรซwors en lekkerte! ๐Ÿฅฉ

MONNAS vs NORIESStoetbul Biltong gaan hierdie Vrydag รฉn Saterdag by die rugby-kragmeting wees met โ€™n lekker stalletjie v...
04/05/2026

MONNAS vs NORIES

Stoetbul Biltong gaan hierdie Vrydag รฉn Saterdag by die rugby-kragmeting wees met โ€™n lekker stalletjie vol gunstelinge!

Kom ondersteun die seuns, geniet die ongelooflike gees tussen twee trotse skole en maak seker jy maak 'n draai by ons biltong stalletjie.

Geelvet biltong, droรซwors en Chillibites op sy beste.

Daar is niks soos goeie rugby, goeie mense en top kwaliteit biltong nie ๐Ÿ’ช

๐Ÿ“Sien julle daar!

By ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ glo ons: regte vleis het niks ekstra nodig nie.Ons werk net met A-graad vleis โ€“โŒ Geen bindersโŒ Geen ...
30/04/2026

By ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ glo ons: regte vleis het niks ekstra nodig nie.

Ons werk net met A-graad vleis โ€“โŒ Geen bindersโŒ Geen extendersโœ”๏ธ Net kwaliteit vleis

Kom kyk self waar jou vleis verwerk en verkoop word โ€“ deursigtigheid en kwaliteit loop hand aan hand.

๐Ÿ“ Perfek vir jou huis, braai of restaurant๐Ÿ“ž Bestel vandag: 078 474 7736

โš ๏ธ BELANGRIK: Alle bestellings moet voor Vrydag in wees vir die volgende week se aflewering.

๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ โ€“ Waar kwaliteit en smaak ontmoet.

227 Bell Dr Noordheuwel

Vir die lekker dinge in die leweโ€ฆDie lang naweek is om die draai ๐Ÿ”ฅen jy weet wat dit betekenโ€ฆ kuier, ontspan en lekker e...
29/04/2026

Vir die lekker dinge in die leweโ€ฆ

Die lang naweek is om die draai ๐Ÿ”ฅ
en jy weet wat dit betekenโ€ฆ kuier, ontspan en lekker eet!

Geelvet biltong, droรซwors, chilli bites en Ouma Bets se gebak ๐Ÿฅฉ๐Ÿช

๐Ÿ‘‰ Alles wat jy nodig het vir die perfekte naweek!
Kom proe die verskil by ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong.

227 Bell Dr Noordheuwel, Krugersdorp

๐ŸŒธ  Ouma Bets se Moedersdag geure nou beskikbaar by ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong ๐ŸŒธmet liefde gebak en perfek afgerond vir โ€™n ...
28/04/2026

๐ŸŒธ Ouma Bets se Moedersdag geure nou beskikbaar by ๐Ÿ†‚๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…พ๏ธŽ๐Ÿ…ด๏ธŽ๐Ÿ†ƒ๏ธŽ๐Ÿ…ฑ๏ธŽ๐Ÿ†„๏ธŽ๐Ÿ…ป๏ธŽ Biltong ๐ŸŒธ

met liefde gebak en perfek afgerond vir โ€™n ware luukse bederf.
๐Ÿ’ Want sy verdien net die beste

Vinnig spring voor dit uitverkoop is ๐Ÿ’—
227 Bell Dr Noordheuwel, Krugersdorp

Address

227 Bell Drive, Noordheuwel
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27784747736

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stoetbul Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stoetbul Biltong:

Share

Category