Maningi Meats

Call Directions Website Contact the business

Maningi Meats Our quality is exceptional, both in service excellence and affordable high quality meat products.

30/10/2026

Chantal se 3-jarige seuntjie is mal oor ons droëwors en droëworswiele. Volgens Ma gaan hulle beslis binnekort weer bestel

Baie dankie, Chantal, dat julle julle video en liefde vir Maningi met ons deel. Ons waardeer julle ondersteuning opreg

Groete aan klein Joshua n Maningi-aanhanger in Middelburg, Mpumalanga!

30/10/2026

Verjaar iemand wat jy ken en sukkel jy met ’n geskenkidee? Ons het jou!
Bederf hulle met ’n Maningi droëworskoek, gemaak volgens jou begroting. Wie sê ’n verjaarsdagkoek moet soet wees?

Kontak ons om joune te bestel!

29/10/2026

Die kort en die lank van die storie? Daar’s slaghuise… en dan is daar Maningi. 😉🥩🔥

Start your Stokvel TODAY!!
28/10/2026

Start your Stokvel TODAY!!

ONS WEET JY SAL TERUGKOM VIR NOG.Daar is ’n rede hoekom die proe pak gratis is. Die smaak praat vir homself. Proe self h...
28/10/2026

ONS WEET JY SAL TERUGKOM VIR NOG.
Daar is ’n rede hoekom die proe pak gratis is. Die smaak praat vir homself. Proe self hoekom Maningi Meats ’n gunsteling is. Betaal net vir courier en bestel by www.maningimeats.co.za.

Kyk net hoe mooi is ons nuwe voorskote! Wat dink julle? Baie dankie, KoffieLeather , vir hierdie pragtige werk!
26/10/2026

Kyk net hoe mooi is ons nuwe voorskote! Wat dink julle? Baie dankie, KoffieLeather , vir hierdie pragtige werk!

Ontmoet vir Jakkie Delport 👋17 jaar se diens sê baie. Jakkie is al vir byna twee dekades deel van Maningi Meats en bring...
26/10/2026

Ontmoet vir Jakkie Delport 👋

17 jaar se diens sê baie. Jakkie is al vir byna twee dekades deel van Maningi Meats en bring ’n groot hoeveelheid ervaring en kennis na die blok. Ons is trots om hom deel van die Maningi familie te hê.

’n Groot dankie aan RAM Couriers vir julle uitstekende diens en vriendelike hulp. Ons waardeer julle baie!
24/10/2026

’n Groot dankie aan RAM Couriers vir julle uitstekende diens en vriendelike hulp. Ons waardeer julle baie!

23/10/2026

Address

34 Murray Street
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27562131403

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maningi Meats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maningi Meats:

Share

Category

Nearby grocery stores