Die Skaapwinkel

Call Directions Contact the business

Die Skaapwinkel Kenhardt Lamsvleis. Vrywei, Smaaklik, Gesond!

🥩 100% BEEF RUMP PATTIES! 🔥Net egte beesvleis, geen speserye nie! 💯Elke pakkie bevat 2 × 200 g sappige Beef Rump Patties...
28/10/2026

🥩 100% BEEF RUMP PATTIES! 🔥

Net egte beesvleis, geen speserye nie! 💯

Elke pakkie bevat 2 × 200 g sappige Beef Rump Patties — perfek vir jou volgende tuisgemaakte burger! 🍔🤩💥

📲 Stuur jou bestelling via WhatsApp en maak seker jy kry joune!
📞071 509 7058

🌶️🔥 JALAPEÑO TENDERIZED STEAK! 🥩 ’n Heerlike jalapeño-skop 🤩💥Sag, sappig en vol smaak 🔥 Perfek vir jou volgende braai!📞-...
27/10/2026

🌶️🔥 JALAPEÑO TENDERIZED STEAK! 🥩

’n Heerlike jalapeño-skop 🤩💥

Sag, sappig en vol smaak 🔥
Perfek vir jou volgende braai!

📞- 071 509 7058

Bees Droëwors🔥Jou gunsteling peuselhappie teen ’n spesiale prys. Maak seker jy kry joune🥩🤩📞071 509 7058
25/10/2026

Bees Droëwors🔥
Jou gunsteling peuselhappie teen ’n spesiale prys. Maak seker jy kry joune🥩🤩

📞071 509 7058

Ons Chilli & Chutney Bites is op n promosie!Moenie hierdie lekkerte misloop nie🔥🥩🤩🛒071 509 7058
23/10/2026

Ons Chilli & Chutney Bites is op n promosie!
Moenie hierdie lekkerte misloop nie🔥🥩🤩

🛒071 509 7058

🥩 ’n Bietjie biltong maak enige dag beter! 🔥Vir die pad, die plaas of sommer net vir ’n lekker peuselhappie.🤩📩 Bestel va...
21/10/2026

🥩 ’n Bietjie biltong maak enige dag beter! 🔥

Vir die pad, die plaas of sommer net vir ’n lekker peuselhappie.🤩

📩 Bestel vandag nog
📞071 509 7057

Lam Potjie🐑🥘Ons opgesaagde lamskenkels is perfek vir ’n potjie.🥘🔥Bestel joune vandag!🤩📞-071 509 7958
18/10/2026

Lam Potjie🐑🥘

Ons opgesaagde lamskenkels is perfek vir ’n potjie.🥘🔥

Bestel joune vandag!🤩
📞-071 509 7958

16/10/2026

Ontbeende en Gemarineerde Lams Boud🐑🥩

Elke boud word met sorg ontbeen, mooi voorberei en met 'n heerlike marinade afgerond vir daardie ekstra geur wat jou mond laat water! 💥😄

Kwaliteit wat jy kan sien, geur wat jy kan ruik en smaak wat jy nie sommer vergeet nie!🔥🤩🐑

🥩 GOEIE NUUS! 🥩Ons heerlike Rump sosaties is terug op spesiale aanbod! 🤩🔥Perfek vir die braai en propvol smaak! 🔥Moenie ...
13/10/2026

🥩 GOEIE NUUS! 🥩

Ons heerlike Rump sosaties is terug op spesiale aanbod! 🤩🔥

Perfek vir die braai en propvol smaak! 🔥Moenie uitmis nie…

Bestellings:071 509 7058

12/10/2026

Vyf weke se geduld en sorg in elke sny! 🥩💥

Ons salami word met beesvleis en beesvet gemaak en kry oor ’n tydperk van 5 weke kans om sy unieke smaak te ontwikkel.

Goeie gehalte vat tyd, en dit is die wag werd! 🤩🔥

Ons Hot Honey Grillers is hier om jou volgende braai nog lekkerder te maak! 🔥🥩🛒Bestel joune vandag 📞071 509 7058
11/10/2026

Ons Hot Honey Grillers is hier om jou volgende braai nog lekkerder te maak! 🔥🥩

🛒Bestel joune vandag
📞071 509 7058

Address

Kenhardt

Telephone

+27715097058

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Skaapwinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Skaapwinkel:

Shortcuts

Share

Category