Kareedouw Slaghuis

Call Directions

Kareedouw Slaghuis Die beste wors sedert 1926!

🚨🔥Special Alert‼️Slegs tot Sondag , 13:00🤩🤩
05/11/2026

🚨🔥Special Alert‼️

Slegs tot Sondag , 13:00🤩🤩

🚨Special Alert ‼️🤩Slegs tot Sondag 13:00!🤩🔥
05/11/2026

🚨Special Alert ‼️🤩

Slegs tot Sondag 13:00!🤩🔥

📣Dis alweer sulke tyd julle!!…. Dis alweer raai tyd !!!💃🏽💃🏽💃🏽‼️🔥Raai die gewig‼️🔥  & Wen R600 KONTANT‼️💸⚖️💸Hierdie week ...
04/11/2026

📣Dis alweer sulke tyd julle!!…. Dis alweer raai tyd !!!💃🏽💃🏽💃🏽

‼️🔥Raai die gewig‼️🔥
& Wen R600 KONTANT‼️💸⚖️💸
Hierdie week is dit hierdie Heel Vark!🐷🐖
Skuif julle stoele ń bietjie nader en kom wys ons hoe goed julle is met hierdie raai storie!🤩😎

Raai hoeveel weeg hierdie Heel Vark⚖️🐖

MAG DIE BESTE RAAIER WEN!!🏆🏆🏆‼️


03/11/2026

📢 WE ARE OPEN TOMORROW, 4 November!!
It’s voting day but we are open from 08:00-17:00. Come visit us after your vote!🗳️

📣📣📣📣📣En hierdie week se   wenner van R600 KONTANT is……..        John-John Van Schalkwyk 🏆💸🥳Die A-Grade Beef Buttock het ...
03/11/2026

📣📣📣📣📣
En hierdie week se wenner van R600 KONTANT is……..

John-John Van Schalkwyk 🏆💸🥳

Die A-Grade Beef Buttock het 48,40kg geweeg. Ons wenner John-John Van Schalkwyk was die heel eerste wat die naaste geraai het.👏🏽💃🏽🔥Alhoewel Phillips ook 48,37kg geraai maar John was die eerste.😎🤩

Baie Baie geluk aan ons wenner , comment hieronder of stuur ń boodskap na ons W/App nommer, 066 083 2105.😌

Hoe vêr af was jou raaiskoot?!🤩😎
Tot volgende keer!😉



📣Dis alweer sulke tyd julle!… Dis raai tyd!!💃🏽💃🏽‼️🔥Raai die gewig‼️🔥  & Wen R600 KONTANT‼️💸⚖️💸⚖️Hierdie week is dit Beef...
27/10/2026

📣Dis alweer sulke tyd julle!… Dis raai tyd!!💃🏽💃🏽

‼️🔥Raai die gewig‼️🔥
& Wen R600 KONTANT‼️💸⚖️💸⚖️

Hierdie week is dit Beef Buttocks!!!🤩🔥
Skuif julle stoele ń bietjie nader en kom wys vir ons hoe goed julle Beef Buttocks kennis is..😎😌

Raai hoeveel weeg hierdie A - Grade Beef Buttock!⚖️⚖️😎

MAG DIE BESTE RAAIER WEN‼️🏆


📣📣📣En hierdie week se   wenner van R600 KONTANT, is……🥁🥁🥁🥁🧐                 Lita Renney 🏆💸💃🏽Die 12 rolle Cooked Salami’s ...
26/10/2026

📣📣📣
En hierdie week se wenner van R600 KONTANT, is……🥁🥁🥁🥁🧐

Lita Renney 🏆💸💃🏽

Die 12 rolle Cooked Salami’s get 12,280kg geweeg. Daar was ń heel paar wat ook naby was, maar Lita Renney was die heel eerste wat die naaste geraai het! 👏🏽🤩💃🏽💸

Baie Baie geluk aan ons wenner , comment hieronder of stuur ń boodskap na ons W/App nommer, 066 083 2105. 😌

Hoe vêr af was jou raaiskoot?!😎⚖️
Tot volgende keer!!!😉



Winskopie!! Slegs tot Sondag, 13:00‼️🤩
22/10/2026

Winskopie!! Slegs tot Sondag, 13:00‼️🤩

Winskopie!! Slegs to Sondag, 13:00‼️🤩
22/10/2026

Winskopie!! Slegs to Sondag, 13:00‼️🤩

Winskopie!! Slegs tot Sondag, 13:00🤩
21/10/2026

Winskopie!! Slegs tot Sondag, 13:00🤩

Address

16 Van Riebeeckstreet
Kareedouw
6400

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27422880404

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kareedouw Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores