Krone Mark

Directions

Krone Mark September 2026

🍢🔥 SOSATIES – BESTELLINGS IS GEREED! 🔥🍢👉 Diegene wat reeds bestellings geplaas het, kan dit tussen 11:00 en 13:00 by die...
02/10/2026

🍢🔥 SOSATIES – BESTELLINGS IS GEREED! 🔥🍢

👉 Diegene wat reeds bestellings geplaas het, kan dit tussen 11:00 en 13:00 by die kerk kom afhaal!

📅 Vandag – 2 Oktober
⏰ 11:00 – 13:00
📍 EG Kerk, 23 Dr AD Keetstraat, EG Kerk Jeffreysbaai

Ons sien uit om julle daar te hê! ❤️
Baie dankie vir julle ondersteuning van die Krone Mark! 👑🍢

👑🔥 KRONE MARK – VLEIS SPESIALE! 🔥👑Kom kuier Saterdag 26 September by die KRONE MARK en maak seker jy laai jou vrieskas s...
25/09/2026

👑🔥 KRONE MARK – VLEIS SPESIALE! 🔥👑

Kom kuier Saterdag 26 September by die KRONE MARK en maak seker jy laai jou vrieskas sommer lekker vol! 🥩🥩

🥩 Maalvleis – R100 p/kg
🌭 Boerewors – R100 p/kg
🐑 Skaap – vanaf R100 p/kg
🍢 Heerlike hoender sosaties – R130 vir 10, perfek vir die braai!

En dis nog lank nie al nie! 😍
Kom geniet ’n heerlike dag saam met ons en ondersteun die Krone Mark. Daar is iets vir die hele gesin!

📍 EG Kerk, 23 Dr AD Keetstraat, Wavecrest, Jeffreysbaai
📅 Saterdag 26 September 2026

❤️ Kom ondersteun ons Krone Mark – vars gehalte, goeie pryse en ’n dag vir die hele gesin! 👑

Bring jou inkopiesak… en jou eetlus! 😉🥩🌭🍢

🌧️👑 REËN OF SKYN… DIE KRONE MARK IS REG VIR JULLE! 👑🌧️Die reën gaan ons nie keer nie! ☔️❤️ Ons is besig om alles reg te ...
25/09/2026

🌧️👑 REËN OF SKYN… DIE KRONE MARK IS REG VIR JULLE! 👑🌧️

Die reën gaan ons nie keer nie! ☔️❤️ Ons is besig om alles reg te kry en môreoggend wag daar ’n heerlike dag by die Krone Mark op julle!

Kom kuier gerus vanaf 08:30 – daar is iets vir oud en jonk! 🥰

🧵✨ Pragtige handwerk
🍰 Koeke, beskuit & klein koekies
🍮 Heerlike poedings
🥕🍊 Vars groente & vrugte
🌸🌿 Blomme & plante
☕️ Tee & koffie
🍦 Roomys
🍢 Hoender sosaties & boereworsrolle
🧀 Jaffels
🍛 Kerrie & rys
🥞❤️ EN NATUURLIK… ONS HEERLIKE PANNEKOEK!

☔️ Bring jou sambreel, jou gesin en jou eetlus – ons het jou gedek! 😉

Kom ondersteun ons kerk se fondsinsameling, kuier lekker saam en geniet ’n oggend vol heerlike kos, mooi dinge en goeie geselskap. ❤️

📍 EG KERK JEFFREYSBAAI
23 Dr. AD Keetstraat, Wavecrest, Jeffreysbaai

⏰ Ons begin vanaf 08:30!

👑 KRONE MARK – ONS IS REG VIR JULLE! 👑

Sien julle môre! 🌧️❤️👑

🌧️👑 KRONE MARK IS REG VIR DIE NAWEEK! 👑🌧️Kyk net daar! 😍 Die tent is besig om opgeslaan te word en die terrein begin som...
23/09/2026

🌧️👑 KRONE MARK IS REG VIR DIE NAWEEK! 👑🌧️

Kyk net daar! 😍 Die tent is besig om opgeslaan te word en die terrein begin sommer nou al lewe kry! ⛺️🙌

Selfs al bring die weer ’n bietjie reën, ons is gereed! ☔️💪 Ons werk hard agter die skerms om vir julle ’n heerlike dag vol lekker kos, handwerk, gebak, vars produkte, tweedehandse skatte en sommer hope kuiergenot te bring! ❤️

👑 Saterdag is KRONE MARK-dag! 👑
Kom ondersteun ons kerk, bring die hele gesin en kom geniet die dag saam met ons!

Die tent staan… die tafels wag… en die opwinding bou! 😍🎉

Dankie aan MTE TENTS & Events vir jul uitstekende diens!

📅 Saterdag 26 September
📍 Krone Mark

Ons sien uit om julle daar te sien! ❤️
&events

22/09/2026

👑✨ KRONE MARK – HANDWERK WAT JOU HART BLY MAAK! ✨👑

Kom loer gerus by ons Handwerktafel in hierdie Saterdag by die Krone Mark! 🛍️

Ons het pragtige handgemaakte items wat perfek is vir jou huis, geskenke of sommer net om jouself te bederf! ❤️

🌸 Pragtige oorbelle
🌸 Tafeldoeke
🌸 Plekmatjies
🌸 Kussings
🌸 En nog baie meer mooi handwerk!

🎉 Saterdag is die dag! 🎉

Kom kuier saam, ondersteun ons kerk se fondsinsameling en ontdek iets besonders vir jouself of iemand spesiaal.

📅 Saterdag, 26 September 2026
📍 Krone Mark

👑 KRONE MARK – KOM SOEK, KOM KOOP, KOM KUier! 👑

🥚🐔 Vars plaas-eiers by Krone Mark! 🐔🥚Is daar iets lekkerder as vars eiers? 😋 Kom koop joune by Krone Mark – perfek vir o...
18/09/2026

🥚🐔 Vars plaas-eiers by Krone Mark! 🐔🥚

Is daar iets lekkerder as vars eiers? 😋 Kom koop joune by Krone Mark – perfek vir ontbyt, bak, kook en sommer enige tyd van die dag!

🥚 Vars en plaaslik
🛒 Te koop totdat die voorraad op is
❤️ Elke aankoop help om Krone Mark en ons kerk se fondsinsamelingsprojekte te ondersteun.

📅 26 September 2026
⏰ Vanaf 08:30 – totdat voorraad op is
📍 23 Dr AD Keetstraat, Jeffreysbaai

Kom vroeg – die eiers kan vinnig uitvlieg! 😉🥚

💚 Sien jou by Krone Mark!

👟✈️ Skoensakke – prakties én mooi! 💚Maak jou volgende reis sommer ’n bietjie netjieser met hierdie pragtige, handgemaakt...
18/09/2026

👟✈️ Skoensakke – prakties én mooi! 💚

Maak jou volgende reis sommer ’n bietjie netjieser met hierdie pragtige, handgemaakte skoensakke! 🌿
Perfek om jou skoene apart en netjies in jou tas te hou – ideaal vir vakansies, sport, naweekwegbreke of sommer net by die huis.

🧵 Plaaslik handgemaak
🎁 ’n Lekker geskenk-idee
✈️ Perfek vir reis
❤️ Elke aankoop ondersteun Krone Mark en ons kerk se fondsinsamelingsprojek.

Kom loer gerus by die Handwerktafel op Krone Mark – 26 September 2026!

📍 23 Dr Ad Keet Street, Jeffreys
💚 Sien jou by die mark!

🛠️ Het jy gereedskap nodig? Kom loer in by Coastal Tool Hire!Hulle is op 26 September by die Krone Mark – ons sien uit o...
18/09/2026

🛠️ Het jy gereedskap nodig? Kom loer in by Coastal Tool Hire!
Hulle is op 26 September by die Krone Mark – ons sien uit om hulle daar te hê! 🎉

08/09/2026
Lorinda Ruan van Vuuren
11/08/2026

Lorinda Ruan van Vuuren

🐘🧡 ’n Tweede kans vir iets besonders! 🧡🐘

Het jy dalk items wat net stof vergaar en wat iemand anders nog baie kan geniet?

Ons is op soek na skenkings vir die Krone Mark se Wit Olifant-tafel! 🛍️

Jy kan enigiets skenk wat nog in ’n goeie en bruikbare toestand is, soos:

👗 Klere
🧸 Speelgoed
🏠 Huisraad
📚 Boeke
🍽️ Kombuisware
🎁 Geskenke en dekor
👜 Sakke en bykomstighede
✨ Of sommer enigiets anders wat jy dink iemand anders sal kan gebruik!

Elke skenking, groot of klein, help ons om fondse in te samel vir ons kerk. ❤️

📞 Kontak gerus vir Jeanette Serfontein: (064) 755 2828

En moenie bekommerd wees as jy nie weet hoe om die items by ons te kry nie — ons sal dit selfs by jou kom oplaai! 🚗😊

Kom ons gee daardie ongebruikte goedjies ’n tweede kans en maak saam van die KRONE MARK ’n reuse sukses! 🧡

Baie dankie aan elkeen wat bereid is om te skenk en ons te ondersteun! 🙏

Address

23 AD Keet Street
Jeffrey's Bay
6330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krone Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category