Hopefield Groente Padstal

Hopefield Groente Padstal Die hoof fokus van Hopefield Groente Padstal is om Derick en Susan Papier se liefde vir tuinmaak te deel.

In hul tuin groei hulle mielies, kool, wortels, patat, uie, soetrissies (greenpeppers), groenbone, pampoen, en soveel meer.

23/05/2026

PADSTAL Groente COMBO

1 pakkie Kool
1 pakkie Mielies
1 pakkie Patat
1 pakkie Aartappels
1 pakkie Wortels
1 Ui
PLUS
Gratis chillies
Vir slegs R50
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Dankie vir U ondersteuning
Kontak Derick Papier by 079 720 8950 vir meer inligting.

18/04/2026

Groente COMBO

1kg pak Kool
1 pakkie Mielies
1 pakkie Aartappels
1 pakkie Wortels
1 pakkie Pampoen
1 Ui
PLUS
Gratis chillies

Vir slegs R50
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Groenbone per pakkie
Patat per pakkie
Nat snoek per stuk

Dankie vir U ondersteuning
Kontak Derick Papier by 079 720 8950 vir meer inligting.

13/04/2026

Kom kry gerus U combo teen R50 by Hopefield Groente Padstal!

Baie dankie aan almal wat ons besigheid ondersteun.

22/03/2026

‼️‼️‼️ Tuin windmeul (smeedyster) gesteel by oom Derick en auntie Susan.‼️‼️‼️

Moet asseblief nie koop nie. Beloning vir terugbring.

Ons soek ook die karwasser wat vandag hier in vrede straat was.

Update: Dankie aan almal wat gehelp soek het. Die windmeul was vanmiddag terug gebring.💪💪

13/02/2026

Groente Combo

1 pakkie (4) Mielies
1kg pak Kool
1 pakkie Aartappels
1 pakkie Wortels
1 pakkie Pampoen
1 Green pepper
1 Ui
PLUS
Gratis chillies

Vir slegs R50

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
2 liter Gattis @ R55
5 liter Gattis @ R105

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Dankie vir U ondersteuning. Kontak Derick Papier by 079 720 8950 vir meer inligting.

06/02/2026

Padstalgroente

✨Winskoop✨

GRATIS HALF DZ EIERS wanneer U ons Groente Combo koop!

Combo
1kg pak Kool
1 pakkie (4) Mielies
1 pakkie Aartappels
1 pakkie Wortels
1 Green Pepper
1 Ui
Plus
Gratis Chillies

Slegs R50!
(Tot voorraad hou)

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
5 liter Gattis Roomys
2 liter Gattis Roomys
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Dankie vir U ondersteuning. Kontak Derick Papier by 079 720 8950 vir meer inligting.

31/01/2026

Padstal COMBO

1kg pak Kool
1 pakkie Mielies
1 pakkie Aartappels
1 pakkie Wortels
1 pakkie Pampoen
1 Ui
1 Greenpepper
PLUS
Gratis chillies
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
2 liter Gattis @ R55
5 liter Gattis @ R105
4s Mielies @ R25
Tamatie met uie @ R10 'n pakkie

Kontak Derick Papier by 079 720 8950 vir meer inligting.

17/01/2026

Padstal COMBO

1kg pak Kool
1 pakkie Mielies
1 pakkie Aartappels
1 pakkie Wortels
1 pakkie Pampoen
1 Ui
1 Greenpepper
PLUS
Gratis chillies
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
2 liter Gattis @ R55
5 liter Gattis @ R105
4s Mielies @ R25
Tamatie met uie @ R10 'n pakkie

Address

Hopefield
7355

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27797208950

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hopefield Groente Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share