Upper Highway Pierre Ecohealth

Upper Highway Pierre Ecohealth We promote natural health lifestyles & natural products as a preventative alternative to medicines.

Eco Health Gut Health – R70The three essential nutrients in food, i.e., carbohydrates, proteins and fats can be assimila...
15/06/2026

Eco Health Gut Health – R70
The three essential nutrients in food, i.e., carbohydrates, proteins and fats can be assimilated by our body only after being broken down to smaller digestible units. This work is done by various enzymes and compounds secreted by the lining of the digestive tract and the digestive glands in our body, such as salivary glands, the liver and pancreas.
Restoring proper levels and activity of digestive enzymes should be one of the priorities which will result not only in alleviation of the gastrointestinal symptoms,but possibly can prevent a disease. Restored gastrointestinal enzymes will reverse chronic nutritional deficiency by improving nutrient absorption and their ultimate tissue bioavailability.
Enzyme supplementation to balance the digestive process should be recommended particularly for those who experience a chronic gastrointestinal discomfort (e.g., gas, constipation, diarrheas', cramps) and as a preventive in the middle age and elderly individuals.
60 capsules, 2 capsules per day
Ingredients:
Digezyme
Bioperine
Fulvic
Ginger
Cinnamon

Goedvoelstorie: 6 Julie 2023- Christa FourieSistemiese LupusToe Christa by Ecohealth uitgekom het, kon sy slegs enkele t...
15/06/2026

Goedvoelstorie: 6 Julie 2023- Christa Fourie
Sistemiese Lupus
Toe Christa by Ecohealth uitgekom het, kon sy slegs enkele tree loop. Sy was permanent op suurstof.
Van julle het al vele by die fabriek gesien wat as "The walking dead" beskrywe kan word. 'n Naam wat een van julle die siek mense beskrywe het wat by Ecohealth opdaag.
Weereens, hierdie mense was by al wat spesialis is in die mediese wêreld.
Nog pille, nog medikasie, nog toetse
Christa se storie beklemtoon weer een belangrike faktor.
Die waarde van die immuunstelsel. Dat die liggaam homself wil gesond maak. Hy wil jou graag laat lewe. En, dat die beste dokter nie 'n Pierre is nie, of enige iemand anders nie, maar jou immuunstelsel.
Ecohealth se produkte fokus op die immuunstelsel. Voeding. Detoks. Die los van suiker en stysel en minimum alkohol. Stresbestuur.
Maar weereens, hierdie goedvoelstorie behoort aan die Gewer van Goedheid en Gesondheid, die Skepper van ons immuunstelsel. Nie aan my nie.
Ek verkoop maar net sy produkte, wat al eeue lank bestaan. Dit is als maar gewoon logies en eenvoudig.
Haar storie is hier geskrywe.
Ek is gediagnoseer met SLE ( Sistemiese Lupus), wat my gesondheid erg geknou het.
Toe ek 2 en 'n half maande terug by Pierre uitgekom het, was ek in hart versaking, voete soos ballonne, 48% long kapasiteit, bloeiende maagseer en divertikulitis gehad.
Ek moes met tye doeke dra en is 24 uur op suurstof. My bloeddruk 180/110, my suiker 24. Was op 100 eenhede insulien 'n dag.
Ek is nou na amper 3 mnde 'n ander mens. Het amper 18 kg gewig verloor, suiker normaal tussen 5 en 7, bloeddruk 120 en maag probleme baie beter. So te sê normaal.
My suurstof saturasie is nou 93% ipv 82%. Ek is dankbaar dat die Here my oor Pierre se pad gestuur het.
Christa moes kolon en lewer skoonmaak ala Ecohealth voorskrif
Hier is die produkte;
• Engelsesout kapsules
• kolostrum
• kollageen
• fulvicsuur
• probiotika, Bioworx en Umkhonto
• Gut health
• Hippie shake
• Kameelmelk
En laat Christa vir jul self vertel hoe het die kameelmelk haar suiker drasties afgebring.

Heksie Hulp! / Herbal Cycle Ease - R270This product consist of herbal powders that may assist with menstruation in terms...
12/06/2026

Heksie Hulp! / Herbal Cycle Ease - R270

This product consist of herbal powders that may assist with menstruation in terms of:

• The reduction of spasms or cramps
• Lessening of bloating or water retention
• Easing of PMS Symptoms in terms of mood, anxiety, headaches and tenderness.
• Pain Relief and reduction of inflammation

INGREDIENTS:
Foeniculum vulgare (Fennel Seed)4:1
Rubus strigosus (Raspberry Leaf) 5:1
Melissa Officinalis (Lemon Balm Leaves) 5:1
Salix Alba (White Willow Bark) 25% Salicin
Valeriana Officinalis (Fragrant Valerian 0.8%
Valerenic or Valeric Acid)
Verbena Hastate (Blue Vervain) 5:1
Apium Graveolens (Celery Seed) 20:1
Sage Extract 10:1 (Salvia Officinalis)
Fulvic Acid Powder
Dosage and directions for use:
New users:
Please start with lower dose
(2-3 Capsules a day) to test tolerance
Gradually Increase over for days up to 6 capsules a day
Regular Users:
One week prior to menstruation:
6 Capsules per day
One week during menstruation:
6 Capsules per day
Suggested: 2 Capsules in the morning
4 Capsules at night

(Could cause drowsiness)

Toner helps to freshen up the skin. Preparing it for maximum absorption of our Colostrum Balm and Moisturiser.Contains:H...
12/06/2026

Toner helps to freshen up the skin. Preparing it for maximum absorption of our Colostrum Balm and Moisturiser.

Contains:

Hyaluronic Acid
Witch Hazel Non Alcoholic
Rose Water
D Panthenol
Actecide
Citric Acid Monohydrate

Pierre@Ecohealth's Luscious Shaving Cream is formulated with natural oils to nourish and safeguard even the most delicat...
09/06/2026

Pierre@Ecohealth's Luscious Shaving Cream is formulated with natural
oils to nourish and safeguard even the most delicate skin during shaving.

The exceptional glide properties enhance your shaving experience, providing a super smooth shave.

Ingredients: Shea Butter Organic Refined,
Avocado Oil (CP & Filter), Jojoba Golden
(CP), Black Cumin Seed Oil, Aloe Ferox Oil,
Cocomidopropyl Betaine, Decyl, Glucoside
PC2000, Cocoglucoside (PC818), Tea Tree
Oil, Olivem 300, Isopropyl Myristate.

100g - R44
250g - R102

Body Lotion Fragrance Free240g - R37455g - R62A gentle, fragrance-free body lotion formulated to nourish and moisturise ...
09/06/2026

Body Lotion Fragrance Free

240g - R37
455g - R62

A gentle, fragrance-free body lotion formulated to nourish and moisturise skin. It absorbs easily and leaves skin feeling soft, smooth, and hydrated.

Suitable for all skin types.

Directions for use:

Apply evenly to clean, dry skin as needed.

Ingredients: Water, Ceto stearyl alcohol, Maester GMS SE40, Coconut oil, Isopropyl, Myristate, Solbrol PEH.

DO NOT INGEST: FOR TOPICAL USE ONLY.

Fulvic AcidFulvic Acid is a safe, non-toxic, water-soluble and heat-stable active ingredient for use in food, health sup...
09/06/2026

Fulvic Acid
Fulvic Acid is a safe, non-toxic, water-soluble and heat-stable active ingredient for use in food, health supplements and medicines. It is a new, pure and uniform version of an ancient ingredient from nature – environmental fulvic acid.
Why Fulvic Acid?
Fulvic Acid has specific health benefits:
• Is an anti-inflammatory
• Is antibacterial and antimicrobial
• Is antifungal
• Is antiviral
What are the benefits of Fulvic Acid?
• A stronger immune system which gives you better protection against diseases and infections.
• Better balanced blood sugar.
• Renewed energy.
• Reduced inflammation and free radical damage.
• Shortened recovery time from muscular and joint pains.
• Better oxygenation.
• Cleansing of your body.
• Lessening of health risks associated with heavy metals.
• Assists with improved concentration.
• Assists with increased metabolism.
• Helps reduce recovery time after exercise.
• When used topically it kills bacteria, preventing or clearing up infections.
As a precaution measure pregnant woman or lactating woman are not advised to take Fulvic Acid
• 90 Capsules – R140
• 100ml Spray – R65
• 250ml Spray – R120
• 250ml Liquid – R91
• 500ml Liquid – R147

Magnesium Deel 1Die organe van die menslike liggaam is in ‘n bepaalde biologiese orde gestruktureer, sodat organe in ‘n ...
08/06/2026

Magnesium Deel 1
Die organe van die menslike liggaam is in ‘n bepaalde biologiese orde gestruktureer, sodat organe in ‘n ordelike maar orgaan-individuele manier met mekaar sal saamwerk om biologiese funksies uit te voer om ‘n persoon lewendig en gesond te hou.
Hierdie organe, alhoewel verskillend, het hierdie ooreenkomste.
1. Selle, wat as die kleinste lewende eenhede in die liggaam beskou word.
2. Weefsel: Kortliks beskou, dieselfde selle wat in ‘n groep of eenheid saamwerk
3. Organe: ‘n Struktuur wat uit verskillende weefsels kan bestaan maar wat saam ‘n spesifieke funksie/s verrig
4. Orgaanstelsel: Is groepe organe wat as ‘n eenheid saamwerk om ‘n bepaalde funksie te verrig
5. Organisme: Al die orgaanstelsels saam, wat onafhanklik en ook interafhanklik met mekaar saamwerk, kan beskryf word as ‘n menslike organisme of die hele menslike liggaam.
Belangrike organe is die volgende, kortliks.
1. Brein: Sentrum van denke, geheue en aksies en funksies van die liggaam.
2. Hart: Om bloed deur die liggaam te pomp
3. Longe: Asemhaling
4. Lewer: Verwerk voedingstowwe en detoks stowwe
5. Niere: Filtreer bloed en vervaardig urine om afval uit te skei
6. Maag: Help om kos af te breek met suur en gedeeltelik te op te breek. Vit B12 te skei.
7. Ingewande: Absorbeer voedingstowwe en water
Orgaanstelsels (of orgaanstrukture) kan nog verder opgebreek word.
• Die spysverteringstelsel word verdeel in die mond, slukderm, maag, lewer, pankreas, ingewande en a**s. Die spysverteringstelsel se funksie is om kos in te neem, met speeksel en ensieme ook maagsuur op te breek, en in die dermkanale af te breek en met die interaksie van probiotiese bakterie op te neem as voeding vir die hele liggaam.
• Asemhaling- of respiratoriese stelsel: Die stelsel bestaan uit die neus, trachea en longe en hul is bedoel om suurstof op te neem, te metaboliseer en later die gebruikte suurstof as koolsuurgas uit te skei.
• Bloedvatstelsel: Bestaan uit die hart en bloedvate. Om suurstof, voedingstowwe, afvalprodukte, immuunselle, nuwe stamselle, rooibloedselle ens., in die liggaam in en uit te vervoer.
• Senuweestelsel: Bestaan uit die brein rugmurg en die onderskeie senuwees. Om liggaamsfunksies en aktiwiteite te bestuur en te koördineer.
• Skelet: Bestaan as eenheid met groepe bene, gewrigte en kraakbeen om die liggaam te ondersteun en ook organe te beskerm.
• Spierstelsel: Om beweging van die hele liggaam moontlik te maak en ook houding en statuur te gee.
• Urienstelsel: niere, ureters en blaas om afval in vloeibare vorm uit te skei en liggaamsvloeistowwe te balanseer.
• Voortplantingstelsel: Organe is verskillend tussen mans en vroue en bedoel vir voortplanting asook uitskeiding van uriene.
• Endokriene stelsel: Bevat ‘n groep klein organe in sy eenheid soos die skildklier, byniere, pankreas en byniere om hormone te produseer om die onderskeie liggaamsfunksies te reguleer
• Limfvatstelsel: Bestaan uit limfknope, milt, timus, limfvate en is kollektief bedoel om die liggaam te ontgif en afval uit die liggaam te dreineer om te verhoed dat metaboliese afval opbou en weens die pleomorfiese aard van siektetoestande te voorkom, voordat dit in die liggaam opbou en ontwikkel.
• Eksterne of integumentêre stelsel: Dit is organe soos die vel, hare om die liggaam te beskerm teen beserings en infeksie
Strukture
Al die bogenoemde organe of individuele strukture moet eie unieke funksies verrig en uitvoer. Baie klem word gelê op die strukture wanneer daar ‘n ongewensde toestand voorkom, soos ‘n spier wat gekneus is, ‘n been wat gebreek is.
ook toestande soos niere wat nie funksioneer nie, lewer wat vervet is, longe wat asmaties is en of disfunksionele hartfunksies.
En die moderne uitgangspunt en resultaat is, hierdie orgaan of struktuur ontvang die fokus van behandeling.
Dit is hier waar die leemtes en vrae in begrip van gesondheid of die behandeling van siektetoestande voorkom.
Twee elemente ontvang nie die klem en aandag wat dit moet ontvang in die definisie van gesondheid nie.
1. Die mitochondria van elke se in elke oorgaan wat met gesonde operatiewe selfunksies die orgaan moet ondersteun om sy operatiewe funksie uit te voer.
2. Die korrekte energie, bekend as “ATP-Mg” energie, wat die unieke mitochondria van die orgaan se selle nodig het om te sorg dat die orgaan sy funksies uitvoer.
Hierdie twee elemente se belangrikheid ontvang geen aandag nie en min klem word op hul kritiese belang geplaas.
As hierdie twee kritiese rolspelers nie doelbewus ondersteun word met genoegsame opname van die regte magnesium nie, kan die orgaan nie sy belangrike funksies vir die groter geheel van die liggaam se herstel of gesondheid genoegsaam uitvoer nie.
Voorbeelde
• ‘n Vrou se eierstokke is 'n struktuur. Estrogeen is die hormoon wat geproduseer moet word vanuit die eierstokke. Estrogeen is hormoon wat vanaf die eierstokke moet sirkuleer om die selle wat dit benodig se sein en funksionele biologiese aksie dryf. ‘n Vrou se biologiese behoeftes word nie deur die eierstokke ondersteun nie, maar deur die estrogeen wat die eierstokke suksesvol moet produseer.
• Mastselle in die liggaam is ‘n struktuur. Histamien is die produk wat vanaf die mastselle uitgeskei word om reaksies, senuwee-seine, immuunreaksies en ander aktiwiteite in die liggaam te stimuleer. Mastselle beteken vir die liggaam niks as mastselle nie histamien suksesvol afskei en produseer nie.
• Dieselfde geld vir die vele nikotienreseptore wat in die liggaam teenwoordig is. Dit is ook ‘n struktuur. Nikotien as ‘n rolspeler is totaal onbekend vir die meeste mense en tog is nikotien by elke spierfunksie en reaksie van die senuwees betrokke. By byna elke gesondheidstoestand. Nikotienreseptore sonder nikotien is net ‘n struktuur wat niks vir die liggaam beteken nie.
Die mitochondria in elke sel van die liggaam ook ‘n struktuur.
• Dit is enjin in al die selle wat in organe of strukture voorkom, wat met ATP-Mg energie aktiveer/stimuleer/ moet word wat uiteindelik die faktor is waarop klem gelê moet word.
• Dit is nie organe wat binne die liggaam rondbeweeg nie, dit is wat die organe produseer waarop die klem gelê moet word. En dit word met ATP-Mg energie geproduseer.
• Min rolspelers in gesondheid plaas klem op ATP-Mg-energie se belangrikheid om organe funksioneel te maak.
• Dit is met ATP-Mg energie waar alles begin of nie begin nie. Die liggaam verwek sy ATP-energie met magnesium om in elke sel van elke orgaan in die liggaam sy ensiematiese prosesse suksesvol uit te voer.
Wat doen die liggaam met ATP-Mg energie?
• Gebruik dit vir elke funksionele produserende funksie in die liggaam.
• Die liggaam is ‘n bio-elektriese eenheid wat sy energie opwek uit 84 minerale, 16 vitamienes, 8 aminosure en 2 vetsure asook water.
• Elke aksie en reaksie het te doen met bio-elektriese ATP-energie.
• Daar is niks in die liggaam passief nie. Dit is 'n vibrerende bio-elektriese kernkrag eenheid wat energie uistraal en projekteer.
Binne hierdie konteks ;
• Gebruik die brein ATP- energie om al sy senuwee-aktiwiteite en funksies te stimuleer, die seine te stuur en nodige senuwee boodskappe te ontvang en, so ook elke ander funksie wat energie vereis van die brein soos byvoorbeeld om gedagtes te vorm
• Die hart se pompaksie vereis ATP Mg energie. Lees op ons blog hoe sinusknope in die hart ATP-energie ontwikkel om bloed suksesvol te pomp
• Die sametrekking van bloedvate om bloed in die liggaam in te pomp vereis ATP energie. (Magnesium en kalsium)
• Die spysverteringstelsel benodig ATP-energie vir persitaltiese bewegings byvoorbeeld van die kolon. Maar ook elke ander dermfunksie.
• Elke ensiem wat kos afbreek, elke aksie wat selwande benodig om voedingstowwe op te neem, elke beweging en peristaltiese sametrekking van die derm benodig ATP-Mg-energie.
• Om te slaap vereis ATP-Mg-energie om melatonien te versamel in die liggaam wat slaap meebring.
• Die biologiese rus en liggaamlike herstel wat snags plaasvind, benodig ATP-energie. Dit is wanneer die immuunstelsel sy funksies uitvoer.
• Die uitskeiding asook verwydering van metaboliese sellulêre afval uit die liggaam benodig ATP-energie.
• Die immuunstelsel se aktiwiteite vereis ATP-energie.
• Elke hormoon se funksie en aksie en ook die produksie daarvan het ATP-energie nodig.
• Elke opdrag wat hormone in die liggaam moet uitvoer, benodig ATP-energie.
• Die regulering van die liggaam se temperatuur, elke beweging, elke oogknip, elke oomblik van sellulêre, wond- en weefselherstel het ATP-energie nodig om minerale wat elke sel bio-elektries stabiel hou, te stabiliseer.
Die liggaam vra nie toestemming om ATP-energie te spandeer nie. Dis sy asemhaling en sy brandstof. Hy doen dit om die mens te laat lewe.
Dit spandeer dit omdat dit sy bron van energie is wat dit moet gebruik om al sy energiefunksies uit te voer.
Dit is hier waar die vraag oor natuurlike gesondheid interessant raak.
Deel 2 se vraag
1. Is dit die orgaan wat die probleem is, of die orgaan se vermoë om ATP-Mg -energie te produseer wat die probleem is. Want tekorte aan ATP-Mg sal die orgaan siek en disfunksioneel maak.
2. Organe werk nie in isolasie nie. Hulle werk wel individueel, met ‘n unieke karakter in hul funksie om weefsel, kraakbeen en bene te vorm, senuwee en reseptore te ondersteun, maar hul individualiteit is nie in isolasie van ander organe se uitsette nie.
3. Wat gebeur as organe weens te min ATP-Mg energie nie hul funksies genoegsaam uitvoer nie?

Soos geskryf deur Pierre van Niekerk Deel 2 van Magnesium (ATP-Mg)Gaan vandag vra dat jy eers die laaste gedeelte (Deel ...
08/06/2026

Soos geskryf deur Pierre van Niekerk
Deel 2 van Magnesium (ATP-Mg)
Gaan vandag vra dat jy eers die laaste gedeelte (Deel 2) van die skrywe oor magnesium se ATP-energie lees.
Soveel nuwe variante van "unieke wonderprodukte van magnesium" is nou beskikbaar wat die punt, rol en funksie van agnesium in die liggaam mis.
Ecohealth het sy magnesium samestelling op hierdie navorsing se belangrike uitsette geformuleer.
Gedeelte 1 gaan vir jou vertel van alles kortliks vertel wat in die menslike liggaam as organe, strukture of unieke eenhede voorkom. Hul verskillende funksies en selle en uitsette. Als en almal uniek en verskillend, belangrik en nodig.
Dit is effe lank, maar maklik maar belangrik dat jy verstaan dat alles belangrik is.
Dit is hier waar die vraag oor natuurlike gesondheid interessant raak.
Daar is in elke sel van die mens en dier se liggaam een belangrike deler, wat in elke sel van die liggaam die aktiveerder en brandstof is om daardie sel in staat te stel om sy unieke werk te doen. Die enkele faktor alleen werk in elke sel en elke funksie van die menslike liggaam.
Magnesium is nodig om ATP-Mg-energie op te wek.
As 'n orgaan siek verklaar word, is dit die orgaan wat die probleem is, of die orgaan se vermoë om ATP-Mg -energie te produseer wat dalk die probleem is?
Organe werk nie in isolasie nie.
Hulle werk wel individueel, met ‘n unieke karakter in hul funksie om weefsel, kraakbeen en bene te vorm, senuwee en reseptore te ondersteun, maar hul individualiteit is nie in isolasie van ander organe se uitsette nie.
Daar is ’n gemeenskaplike deler tussen al die verskillende dele, strukture en kompartemente. Ieder en elke sel funksioneer op dieselfde aktiveerder magnesium se ATP-Mg-energie.
Mans het sowat 36 triljoen selle en vroue sowat 28 triljoen selle. Almal besit ‘n mitochondria en elke een gebruik een bron van energie, naamlik ATP- Mg-energie.
Dit laat 'n mens met enkele belangrike vrae?
• Produseer die verskillende organe, soos in die skrywe genoem, genoegsame ATP-Mg energie?
• Voordat ‘n mens ‘n orgaan disfunksioneel of siek verklaar, is dit nie dalk disfunksioneel omdat die persoon nie genoegsame magnesium inneem nie?
• En as dit waar is, is die orgaan nie siek nie, en moet nie behandel word nie, die opname en inname van die korrekte magnesium moet eers vasgestel en verklaar word voordat die orgaan siek verklaar word.
• Produseer die liggaam genoeg ATP-Mg-energie?
• Word genoegsame magnesium deur die dieet ingeneem?
• Besef mense dat moderne voedsel en voedselproduksie met glufosfaat magnesium in die liggaam van mens en dier neutraliseer. Alle geprosesseerde kosse doen dit.
• Organe kan net funskioneer indien genoegsame van die regte magnesium ingeneem word
• Die faktore wat magnesium in die liggaam elimineer soos beskrywe in Ecohealth se skrywes oor die belangrike interaksies van biokoper, seruloplasmien, yster (F++) suurstof met magnesium.
• Soos die voedselsoorte wat met die landbou-chemikalie glufosfaat en KAN-kunsmis geproduseer word, wat aktiewe agente teen magnesium is en die opname daarvan in die liggaam verhoed.
Magnesium, hier genoem as “ATP-Mg tekorte” sal die sel se enjin, die mitochondria, sonder energie en enige vermoë laat om die sel se werkinge en funksies te voltooi.
Die orgaan was miskien nooit siek nie. Moes ook nooit behandel word nie. Magnesium se rol, funksie en aanvulling moes eerstens aangespreek word.
Lees asb nou Deel 1.
Ek plaas nou foto's van Ecohealth se magnesiumprodukte!

Vitamins on special.
04/06/2026

Vitamins on special.

Address

Upper Highway
Hillcrest
3610

Telephone

+27810578645

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upper Highway Pierre Ecohealth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share