13/11/2026
Baie geluk aan ons wenner, Bennie Kemp! 🔑🎉
Wat 'n ongelooflike oomblik! Veels geluk aan Bennie wat die splinternuwe Toyota Vitz gewen het.
Aan ons wonderlike Hartenbos-gemeenskap: baie, baie dankie vir elkeen van julle se ondersteuning gedurende die hele kompetisie. Ons waardeer elkeen van julle so baie, en ons kan nie wag om gou weer so iets aan te bied nie! 🛒❤️