Vleispaleis

Vleispaleis Vleisprodukte te koop
- Vark
- Bees
- Wild
- Volstruis
- Mince
- Wors
en nog vele meer selling meat products

Goeie more almal,Voorspoed vir die nuwe jaar 🙏🏻Hierdie is die 2 opsies beskikbaar vir vleis hamper vir 2025:*Opsie 1 - R...
15/01/2025

Goeie more almal,

Voorspoed vir die nuwe jaar 🙏🏻

Hierdie is die 2 opsies beskikbaar vir vleis hamper vir 2025:

*Opsie 1 - R2250*
• 20 vark chops mix
• 20 patties
• 2 pakke russians
• 10 pakke wors
• 8 hoender sosaties
• 4kg hoender
• 6 pakke mince
• R100 biltong
• 1kg smoked viennas
• 1kg bacon

*Opsie 2 - R2600*
• 20 vark chops mix
• 10 skaap chops mix
• 20 patties
• 2 pakke russians
• 10 pakke wors
• 8 hoender sosaties
• 4kg hoender
• 6 pakke mince
• R100 biltong
• 1kg smoked viennas
• 1kg bacon

• Hamper is betaalbaar oor 10 maande (Einde Januarie - Einde Oktober)
• November word alle voorraad gekoop, produkte gemaak en hampers gepak.
• Desember is hamper beskikbaar.
• Indien jy iets ekstra wil byvoeg kan jy my kontak en ek werk vir jou opsie uit.

Vir bestelling of navrae kontak my asb per whatsapp.
Leandri 082 9676505

Goeie more almal,Maak seker jy kom koop jou vleisies by ons by Vleispaleis Hierdie nuwe inhouse wors, VERKOOP SOOS SOETK...
06/09/2023

Goeie more almal,

Maak seker jy kom koop jou vleisies by ons by Vleispaleis

Hierdie nuwe inhouse wors, VERKOOP SOOS SOETKOEK ‼️‼️‼️

Groete
Vleispaleis

Goeie more almal,Kom loer gerus in by Vleispaleis vandag, en koop sommer jou vleisie vir die naweek.WorsNuwe In-house wo...
02/09/2023

Goeie more almal,

Kom loer gerus in by Vleispaleis vandag, en koop sommer jou vleisie vir die naweek.

Wors
Nuwe In-house wors‼️
Mince
Patties
Wild meaty bones
Wildskenkels
Wildsnek
Vark meaty bones
Vark kookvleis
Vark chops
Varkkoppe
Varkvelle
Bees meaty bones
Beespens
Beesderms
Volstruis vlerke
Volstruis skywe
Volstruis nek
Vol afval sets
Bloedvleis

Ons is oop tot 13h00 vandag ‼️‼️‼️

Groete
Vleispaleis

21/08/2023

More almal,

Kom loer gerus in by ons,

Ons is so bly om te kan se ons het weer volstruis in voorraad.

Volstruis - vlerke, skywe, stuitjies.
Wildsbene
Beesbene
Varkbene
Wildskenkels
Beespens
Beesderms
Varkkoppe
Wors
Mince

Groete
Vleispaleis

08/08/2023

Goeie middag almal,

Vleispaleis sal toe wees more 9 Augustus 2023, mag almal n geseende Vrouedag he.

Ons is weer 10 Augustus 2023 oop.

Groete
Vleispaleis

Specials‼️‼️‼️Bakkies Wildsbene - R12,50 elkWild skenkels - R45 p/pakKom maak n draai, en kry daardie pot aan die kook.....
05/07/2023

Specials‼️‼️‼️

Bakkies Wildsbene - R12,50 elk
Wild skenkels - R45 p/pak

Kom maak n draai, en kry daardie pot aan die kook...

Perfekte weer vir sop of sommer n lekker pot‼️‼️‼️Kom maak n draai by Vleispaleis vir heerlike meaty bones.Daar is:WildV...
05/07/2023

Perfekte weer vir sop of sommer n lekker pot‼️‼️‼️

Kom maak n draai by Vleispaleis vir heerlike meaty bones.

Daar is:
Wild
Vark
Bees

Koop ook sommer n lekker pakkie chillibites om aan te smul terwyl jy wag vir die kos.

Groete
Vleispaleis

15/06/2023

Goeie naand almal,

Dankie vir almal se lojale ondersteuning, ons waardeer julle ongelooflik baie.

Julle wat gereeld 'n draaitjie maak sou sien ons moes ongelukkig vanaf 13 Junie 2023 bietjie pryse aanpas (ons wens ons hoef nie, maar ongelukkig met alles wat opgaan, moet ons ook maar aanpas)

Mooi aand vir almal, en bly warm in die koue 🙏🏻

Groete
Vleispaleis

Ons is oop Vrydag 16 Junie 2023.08h00 - 13h00Kom maak gerus 'n draai.Groete Vleispaleis
15/06/2023

Ons is oop Vrydag 16 Junie 2023.
08h00 - 13h00

Kom maak gerus 'n draai.

Groete
Vleispaleis

Thank you to everyone supporting us 🙏🏻
25/05/2023

Thank you to everyone supporting us 🙏🏻

Special ‼️‼️‼️Geldig Maandag 1 Mei 2023 - Saterdag 6 Mei 2023Wildbene R170 per sak (10 pakkies)Slegs geldig op 10 of mee...
28/04/2023

Special ‼️‼️‼️

Geldig Maandag 1 Mei 2023 - Saterdag 6 Mei 2023

Wildbene R170 per sak (10 pakkies)

Slegs geldig op 10 of meer pakkies
Slegs kontant
Terwyl voorraad hou

Groete
Dewalt Erasmus & Leandri Erasmus

Address

Graaff-Reinet
6280

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27760215074

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleispaleis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category