Gouda Slagtery

Gouda Slagtery Kwaliteit vleis

Vir die naweek het ons mooi Agrd Clubsteak *'n gedeelte is Spiced Clubsteak pakkies gemaak*as jy verkies om self te spic...
11/06/2026

Vir die naweek het ons mooi Agrd Clubsteak
*'n gedeelte is Spiced Clubsteak pakkies gemaak
*as jy verkies om self te spice, saag ons vir jou enige dikte of hoeveelheid

Soos elke naweek is hier weer vars gemaak:
Gouda Boerewors
Pepperswors
100% Beesvleis mince
Spiced Pork Rashers

En natuurlik ook heerlike:
Droēwors, Chillibites en Biltong

Vir 'n warm 'klein Saterdag' wintersaand het ons môre:*Vars uit die rookkamer ons selfgemaakte Russians. Heerlik in 'n e...
09/06/2026

Vir 'n warm 'klein Saterdag' wintersaand het ons môre:

*Vars uit die rookkamer ons selfgemaakte Russians. Heerlik in 'n ertjiesop.

*Vars gemaakte Kaaswors met egte Cheddar. Vir die rooster, airfryer of oond.

Tuisgemaakte Wildspasteie Gerieflik vir 'n vinnnige ete of as 'n bykos.Teen 180°C in die oond of airfryer is dit blitsvi...
03/06/2026

Tuisgemaakte Wildspasteie

Gerieflik vir 'n vinnnige ete of as 'n bykos.
Teen 180°C in die oond of airfryer is dit blitsvinnig gaar en reg om te geniet saam met patat, pampoen of groente van jou keuse.

Vars gerookte Kaaswors môre te kry!Kom kry 'n paar voor ons hulle verpak. Ons het ook vandag gemaak:* Gouda Boerewors * ...
29/05/2026

Vars gerookte Kaaswors môre te kry!
Kom kry 'n paar voor ons hulle verpak.

Ons het ook vandag gemaak:
* Gouda Boerewors
* Pepperswors en
* Varkwors

Kom maak 'n draai!

Daar's nog 'n paar sonnige herfsdae oor vir braai.Ons het vir die rooster:Vars gemaakte Gouda Spekwors en Gouda Boerewor...
21/05/2026

Daar's nog 'n paar sonnige herfsdae oor vir braai.

Ons het vir die rooster:
Vars gemaakte Gouda Spekwors en Gouda Boerewors

Thinlycut'nSpiced Pork Rashers, Pork Lointjops en Clubsteak

En nog meer om van te kies.......

Vrydag, 1 Mei, ½ dag OOP vanaf 8:00 - 12:30Vars gemaak vir 'n herfs braai:Gouda Boerewors, enPepperswors Padkos vir die ...
30/04/2026

Vrydag, 1 Mei, ½ dag OOP vanaf 8:00 - 12:30

Vars gemaak vir 'n herfs braai:
Gouda Boerewors, en
Pepperswors

Padkos vir die pad:
Heerlike Droēwors,
Chillibites, en
Biltong

Saterdag is ons weer normale ure oop

🐇Ons is die volle Paasnaweek gesluit🐇Díé Donderdag, 2de April, is soos 'n Vrydag.Ons het vars gemaakte:🍁 Gouda Boerewors...
01/04/2026

🐇Ons is die volle Paasnaweek gesluit🐇
Díé Donderdag, 2de April, is soos 'n Vrydag.
Ons het vars gemaakte:

🍁 Gouda Boerewors,
🍁 Pepperswors, en
🍁 Spekwors 🔥

🍁 Spiced Pork Rashers en Lointjops

🍁 Heerlike Droēwors en Chillibites 😋

🐇 Geniet die lekker lang naweek! 🐇

Ons is oop, die Saterdag, Menseregtedag!Ons het weer Spiced Clubsteak😋, en soos gewoonlik ook Spiced Pork Rashers en Por...
20/03/2026

Ons is oop, die Saterdag, Menseregtedag!

Ons het weer Spiced Clubsteak😋, en soos gewoonlik ook Spiced Pork Rashers en Pork Lointjops.

Heerlike Droēwors, Chillibites en Biltong😋

Vars gemaakte Gouda Boerewors en Pepperswors 🔥

'n Verskeidenheid soorte wors vars gemaak vandag, reg vir Saterdag middag/aand se rooster:🔥Kaaswors met egte Cheddar 🔥Go...
27/02/2026

'n Verskeidenheid soorte wors vars gemaak vandag, reg vir Saterdag middag/aand se rooster:

🔥Kaaswors met egte Cheddar

🔥Gouda Boerewors

🔥Pepperswors

🔥Sosatiewors met stukkies perske

🔥Kom maak 'n draai 😋

.....met 'n sakkie Chillibites, Droëwors of Biltong....of met ons self gemaak- en gerookte Kaaswors of Russians - weer v...
13/02/2026

.....met 'n sakkie Chillibites, Droëwors of Biltong....of met ons self gemaak- en gerookte Kaaswors of Russians - weer vars uit die rookkamer vir die Saterdag....of met ons Gouda Boerewors, Pepperswors of Spekwors -
al 3 vars gemaak vir die naweek.

Address

2 Mainstreet
Gouda
6821

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 12:30
14:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 12:30
14:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 12:30
14:00 - 17:00
Friday 08:00 - 12:30
14:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27232320017

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gouda Slagtery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gouda Slagtery:

Share