Model Slaghuis / Model Butchery

Model Slaghuis / Model Butchery Raak nostalgies met 'n outydse slaghuis waar jy kan besluit hoe dik jou tjop of spesiale rypgemaakte beefstuk gesny moet word.

Goeie gehalte, fynproewersmaak en higiëne is ons strewe. Beste biltong en droëwors in die Oos-Vrystaat en outydse boerewors (soos jou ouma dit gemaak het!)
Basiese kruideniersware wat jy nodig het vir 'n naweek in die berge ook beskikbaar. JAC Leerwerk is unieke handgemaakte leersakke, reistasse en handsakke ontwerp in 'n outydse styl en die spesiale geskenk waarna jy soek.

13/11/2025

Calling All Pensioners! 🌼

Start the new year with a relaxing getaway at Wyndford Holiday Farm.

We’re offering an exclusive 30% Pensioners Discount for stays during January and February!
Enjoy the peace, the views and a well-deserved break…because you’ve earned it. 💛

📅 Book early to secure your spot!
[email protected] | 058 223 0274

Baie geluk Hermann van der Merwe, nuwe eienaar van Model Slaghuis Fouriesburg, wat gaan voortbou op ons legacy van 19 ja...
01/09/2025

Baie geluk Hermann van der Merwe, nuwe eienaar van Model Slaghuis Fouriesburg, wat gaan voortbou op ons legacy van 19 jaar en 8 maande. Dankie aan al ons lojale kliënte en verskaffers. Groete Japie & Louisa Weideman.

❤️19 Jaar en 8 maande....❤️ Model Slaghuis / Model Butchery, jy was baie goed vir ons! Dankie Here vir oorvloed seën op ...
29/08/2025

❤️19 Jaar en 8 maande....❤️ Model Slaghuis / Model Butchery, jy was baie goed vir ons! Dankie Here vir oorvloed seën op ons harde werk. Aan ons God 3Enig al die eer. 🙏🏻
Groete Japie & Louisa Weideman.

Address

H/v Robertson & De La Harpe C/o
Fouriesburg
9725

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27837941349

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Model Slaghuis / Model Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category